Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kifaru Kruger

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Casper V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Waarde vir geld. Die plekkie is netjies en al die basiese goed vir 'n wegbreek is daar. Binne stapafstand van die rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tiane
Kifaru Kruger
Beste Casper, Baie dankie vir jou resensie. Julle is altyd welkom terug. Vriendelike groete, Tiane

Louisa P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Amazing. It was such a pleasant stay. Tiane welcomed us with open arms and such friendliness - she even WhatsApped me in the morning to ask what time we would arrive and that we must travel safely. Well recommended to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tiane
Kifaru Kruger
Hi Louisa, Thank you so much for your lovely review. We loved hosting you and are looking forward to your next stay. Kind regards, Tiane

Dalene L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Mooi skoon en netjies. Lekker, dankie. Sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tiane
Kifaru Kruger
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons sien uit om jou weer te sien. Groete, Tiane

Johanna Maria L
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Eienaars net ongelooflik fantasties. Ek en my suster het vreeslik lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cristo R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantasties. Die mense is ongelooflik vriendelik en hulle het uit hulle pad gegaan vir ons. Ek sal hulle enige tyd aanbeveel vir 'n lekker wegbreek. Baie baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tiane
Kifaru Kruger
Baie dankie vir jou terugvoering, Christo. Ons het julle baie geniet, jy is altyd welkom terug. Groete, Tiane

Fritz O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Vriendelike diens en baie netjies. Sal beslis weer daar bly. Baie lekker gebly! Perfekte oornagstop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Giel O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Aangenaam, binne loopafstand van die rivier. Ons moes dringend slaapplek kry, bestuur het ingespring en vinnig die plek reggekry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Tiane
Kifaru Kruger
Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf, ons waardeer dit opreg. Ons sien uit na julle volgende kuier. Groete, Tiane

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Apr 2024

Die ontspanning was die moeite werd maar geen privaatheid en glad nie totaal selfsorg nie. Die ontspanning was die moeite werd maar geen privaatheid en glad nie totaal selfsorg nie aangesien die hoofgebou die enigste plek is waar behoorlike etes voorberei kan word.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tiane Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeiweg 1813, Marlothpark, Malalane, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0f4da9477bc4e61c8ec451c44b5c163f6d65b48c241f7690be3fdf4c35194d01d2be880627bfbd9a4529a25178b4831d8ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 1813 Seekoei Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.336266417913 31.779041213492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang