Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kiki's Khaya

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Christelle D
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Rustig. Ja, baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine T T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Very very nice. It was a lovely weekend. The house is very beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourenza H
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Dit was 'n onvergeetlike kuier in 'n prentjie mooi huis. Pragtige huis in 'n pragtige Estate. Weg van die geraas van die dorp in die kalmte van Kiki. Vir 'n groot groep was ons nooit onder mekaar se voete nie, want die huis is so ruim, gerieflik en pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margo M
Kort verblyf
4.8
Jul 2024

Was baie lekker en baie veilig. Dit was 'n fantastiese naweek by Kiki's Khaya. Ons as familie het die stilte en rustigheid baie geniet. Sal weer terugkeer soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louise D
Kort verblyf
4.6
Mrt 2024

Die huis is goed toegerus. Die kamers is ruim, elk met en-suite. Ons het baie lekker gebly. Hulle was baie behulpsaam en het vinnig gereageer toe ons gevra het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adrian T
Kort verblyf
4.6
Feb 2024

Awesome place to stay. Baie lekker rustige plek gewees. Swembad was mooi in stand gehou en die inwoners van die plek het ons goed verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gail K
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Awesome. It was wonderful and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Home away from home. We really enjoyed our stay at Kiki's Khaya. Would highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thersha P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Baie heerlik plekkie, ons het 'n fantantiese tyd gehad, sal dit weer besoek in die toekoms. Baie mooi plek. Dit is baie veilig en jou hele gesin kan dit saam geniet. Dankie vir 'n ontvergeetlike naweek wat ons gehad het, sal weer in die toekoms daar kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veruschka C
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Fantasties gewees. Dit is 'n baie rustige omgewing. Die swembad is by die voordeur - gerieflik om vinnig te swem en weer verder te braai. Lekker ruim huis en ruim onthaalstoep. Dink ons was meer op die stoep as binne die huis. Lekker ruim kamers met genoeg slaapplek vir eintlik 11 mense met die sleeper in die gang. Ruim kombuis. Elke slaapkamer het sy eie badkamer wat dit baie lekker maak vir 'n groep - niemand is in niemand se bad of moet wag om klaar te stort nie. Ons sal definitely weer terugkom. Was so rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Keisha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riversdale-weg, Botterkloof-oord, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad1a88b94d8182e78f2db33705d390c8c992995d51e86bbf46271a52744a4bc1e20bcfe23f2f9ba76270b9113dc6dd512518?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 11) 28 5 1 5 Riversdale Road Botterkloof Resort 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.319672 21.39039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang