Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingfisher Cove Accommodation

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Denise D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Good. The accommodation was neat and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletta H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Fantasties. Ons het baie lekker gekuier, die plek is so mooi, skoon en netjies. Ons was so vriendelik ontvang deur ons gasvrou en gasheer. Dit is so lekker om by 'n plekkie te kom en welkom te voel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Is lieflik langs die rivier. Baie mooi en fantastiese gasvryheid. Fantasties. Baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasties. Dit was 'n wonderlike wegbreek naweek, in die bos met water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aj
Kingfisher Cove Accommodation
Baie dankie, waardeer jou review

Andries B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Amazing ervaring. Baie goeie waarde vir jou geld. Besonderse kliënte diens. Baie luukse eenhede met alles wat benodig word ingesluit! Uiterste skoon en netjiese badkamer tariewe. Eienaars is bereid om die ekstra myl te loop om dit vir kliënte so lekker as moontlik te maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aj
Kingfisher Cove Accommodation
Baie dankie vir jou great review, waardeer jou opreg

Pieter V
Kort verblyf
4.4
Sep 2024

Akommodasie fantasties, baie goeie kliëntediens. Als is daar wat jy benodig. Baie lekker, dankie. Lekker plek, sal weer gaan. Kan jou router saamvat en 'n TV. Ek en my seun kon die Springbokke toets daar kyk live stream. Die grondpad soontoe is ook mooi. Ek ry 'n BMW en het maklik op die pad gery. Vis is daar baie, kort net reën dan sal die rivier afkom. Dan sal jy lekker vis vang. Ons het 4 verloor, karp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kamohelo R
1 nag Saam met vriende
4.4
Sep 2024

The best. Friendliest hosts I've ever met, AJ and Rozanne made sure we were comfortable and ensured our stay was pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Aj Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfishr Cove No. 3, Skeerpoort, Hartbeespoort, 0232, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83a5f04c1277681c318041603ca0090527731bff26361ba5323afa2c67f1e22313f7db832eade906302e3e72b6ce023511c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 Kingfisher Cove No 3 Skeerpoort 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.763976994023 27.776766121387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang