Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kings Palace

  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Flamingo Straat, , Zoeloeland, 3936, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R837 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kings Palace is in die pragtige, tropiese dorpie St Lucia geleë, in die Isimangaliso Wetland Park wat 'n wêrelderfenisgebied is.

Kings Palace is gesinsvriendelik en het tweeslaapkamerwoonstelle met slaapplek vir 4 en 'n drieslaapkamerwoonstel met slaapplek vir 5. Elke woonstel het 'n volledig toegeruste kombuis en leefarea met TV. Daar is 3 eenhede wat elk hul eie, privaat tuin het met braaigeriewe. Daar is ook 3 eenhede met verandas.

Daar is veilige onderdakparkeerplek met sekuriteit, 'n swembad en onderdak-braaigeriewe beskikbaar. Kings Palace is stapafstand van alle winkels en restaurante en is die ideale basis vanwaar jy die omliggende omgewing kan verken soos wildreservate, voetslaanpaaie, strande en soveel meer.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Johan G
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome rustig en baie netjies. Baie rustige, netjiese plek, goed geleë, loopafstand van die dorp af. Sal King Place met 'n geruste hart aanbeveel, wa...
Sien meer
Aug 2024
Sue H
Gesin met klein kinders
5.0
Great great and great. Sal weer daar gaan bly. Die waterdruk in no 7 was glad nie goed nie, maar met geduld kan jy stort. Aircon wou ook nie werk nie,...
Sien meer
Apr 2024
Melane S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was rerig baie lekker! Bespreek jou plek sommer vandag al. Ek en my man het baie lekker by Kings Palace gebly. Dit is geleë in die straat agter di...
Sien meer
Apr 2024
Claire K
Gesin met tieners
5.0
Heerlik ontspan, lekker gebraai en afgekoel in die swembad! Ons het baie lekker gebly, alles was netjies en skoon, almal was vriendelik en gou gehelp ...
Sien meer
Des 2023
Chantel S
Gesin met tieners
5.0
Was excellent accommodation. Friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Mario Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 48

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Flamingo Straat, , Zoeloeland, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Kings Palace het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R837
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R837
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Flamingo Straat, , Zoeloeland, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ebe871988ff307c08a4589c188a3f9f106c66c061b09923067cf7fca1b94cb7afcebb34a4c199ed5b333c500852d9de7554?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R837 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 Flamingo Street St. Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 11:00-19:00 09:00 -28.375928463015 32.412343350443

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang