Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingswood Close

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longbridge-straat 60, Kingswood Gholflandgoed, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kingswood Close is 'n pragtige, helder en lugtige vakansiehuis wat ideaal geleë is op die Kingswood Golf Estate in die middel van George. Dit spog met asemrowende uitsigte oor die gholfbaan en die Outeniekwaberge, wat dit 'n wonderlike opsie maak om die gewoel van die stadslewe te ontsnap.

Hierdie lieflike huis bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoof en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort, terwyl die tweede badkamer 'n stort het. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Langs die sitkamer is daar 'n omheinde stoep met 'n ingeboude braai.

Stapeldeure lei na 'n lieflike stoep met 'n buite-etenstafel, sonstoele en 'n Weber-braai wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie. Daar is ook 'n lowergroen tuin asook veilige parkeerplek. Die landgoed bied sy gaste wêreldklas setperke, 'n oefenbof, stap- en fietsryroetes, 'n restaurant en parke vir die kinders om in te speel.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Chenee L
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastic, beautiful home and location. Value for money. Will definitely stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Cladious N
Gesin met klein kinders
5.0
It was fantastic. The place was neat and very safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Rianda B
Gesin met tieners
5.0
Die verblyf was baie skoon en netjies met goeie kwaliteit beddegoed. Skoon, netjies en veilig.
Apr 2024
Celeste S
Gesin met tieners
5.0
Baie netjies verblyf op veilige golflandgoed. Huis het alles wat nodig is. Lekker binnebraaikamer, asook heerlike kaggel. Mooi uitsig oor golfbaan. Sa...
Sien meer
Jul 2023
Janine M
Gesin met klein kinders
4.8
Kingswood gem! We loved staying at Kingswood Close, it's a gem!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Longbridge-straat 60, Kingswood Gholflandgoed, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kingswood Close het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longbridge-straat 60, Kingswood Gholflandgoed, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34c92d00bffb7baacaa2f298c4282b407e0955bf6b7b424ebc0458bf456fcc44066d0ee4191d20d555a2219e53056ce47cb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 60 Longbridge Street Kingswood Golf Estate 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.959201423923 22.434701621532

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang