Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleijne Karu

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrystraat 2, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kleijne Karu is 'n knus selfsorgkothuis in McGregor met 'n uitsig oor die lieflike tuin en het slaapplek vir 6 gaste. Die kothuis is net 700 m vanaf die middedorp wat verskeie winkels en restaurante bied.

Dié grasdakhuis strek oor verskeie verdiepings en beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis met 'n -sitarea. Die solderslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers op die onderste verdieping het elk 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die badkamer met 'n stort word gedeel. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n wasmasjien, skottelgoedwasser, yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, die nodige eetgerei en breekware, kookgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Gaste kan hul maaltye om die etenstafel geniet of in die sitarea voor die kaggel ontspan. WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep wat 'n uitsig oor die tuin bied. Gaste kan die braaigeriewe, vuurput en rustieke, ronde swembad geniet. Let asb. dat die perseel omhein is, en dat troeteldiere welkom is indien vooraf gereël. Gaste kan ook die dammetjie besoek wat via 'n hek bereikbaar is.

McGregor bied gaste verskeie historiese wandelroetes deur die dorp, asook fietsry, voetslaan en stap. Verder kan gaste by die wynkelders en landgoedere in die area gaan wynproe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Cassandra F
Saam met vriende
5.0
Can't recommend enough. A stunning stay, fully equipped house, wonderful garden with a hot tub and pool. Beautiful and thoughtfully dec...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Anika V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi en rustige verblyf. Mooiste huisie met pragtige tuin, swembad en hottub. Stapafstand vanaf alles en baie netjies. Ons het sommer weer bespre...
Sien meer
Apr 2024
L A
Gesin met tieners
5.0
Exceeded my expectations. We had a lovely stay. The house and grounds were very clean and had all the amenities you would need for a re...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Michelle D
5.0
More than we expected! The cottage was so cute, clean and well put together. Nice big kitchen. WiFi worked great! Beds were fairly comf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Kobie J
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker! Dit het meer gebied as wat ons verwag het. Ons sal beslis weer daarheen gaan.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lonette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Barrystraat 2, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kleijne Karu het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrystraat 2, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fec80a1efe7773e52b00de3329773f78eea70f515f612454f615b21f00a860ca5e45f485f82a7b5b3d5bd8127a40b261075?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 2 Barry Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.943844630715 19.830641283398

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang