Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Afrika Wegbreek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 213 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Annatjie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasties oulike en rustige plek. Sal enige tyd weer teruggaan. Fantasties oulike en rustige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelof A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Baie lekker, geen probleme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Fantastiese, goed-toegeruste en mooi huisie. Lekker stoep en braaiplek. Ons het baie veilig gevoel as twee dames.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Saligheid vir jou siel. Stilte, beeldskone natuur en net saligheid vir jou siel! Kinders kan lekker swem en speel op 'n klimraam. En net die plaaslewe geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Wet H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Nog 'n wonderlike aand in Klein Afrika. Klein Afrika is die afgelope 3 jaar my 'go-to' verblyf in Oudtshoorn. Dit is 'n pragtige ligging met pragtige huisies en tuine en ek is dol daaroor om daar oor te bly. Die diens en vriendelikheid is ook uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aneleh F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Rustig en verfrissend - net te kort! Ons het 'n heerlike naweek geniet by Klein Afrika Wegbreek. Die spasie het ons verwagtings oortref en ons sou graag weer kom!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Pragtige verblyf met al die nodige! Veilig en netjies. Baie dankie! Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rouxne E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Rustige wegbreek saam met ons gesin. Klein Afrika wegbreek is goeie waarde vir geld. Die eienaar was altyd beskikbaar om enige vrae te antwoord of vir hulp waar nodig. Die blyplek was skoon, netjies en goed geleë. Ons het heerlik gekuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liesl V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Fantasties. Ons het baie lekker gebly. Die plek is skoon en netjies en baie goed toegerus met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mala N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Sep 2024

Great, just needs more warmth. The unit did not have a heater and extra blankets, and it was very cold.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gesie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 213

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsdrif-pad, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5NGVkMTA2LTBhMTgtNDk5OC04YTZlLWIxYzlkMDAyMTY3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 213 5 1 5 Buffelsdrif Road Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -33.509737448707 22.232237756252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang