Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Karoo Koppie Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R323, Buffelsdrift, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Klein Karoo Koppie Cottage is 7 km van die R62 af geleë en is 'n selfsorgplaaskothuis in Buffelsdrift, Ladismith. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n rustige wegbreek saam met familie en vriende aangesien hierdie rustige kothuis omring word deur 'n rustige atmosfeer.

Hierdie eiendom kan gemaklik 8 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 'n hoofhuis en 'n woonstel. Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers wat onderskeidelik met 'n koninggrootte-bed, koningingrootte-bed en 'n dubbelbed ingerig is. Daar is 2 badkamers in die hoofhuis wat 'n bad in die een en 'n stort in die ander het. Die woonstel het 'n koninggrootte-bed en 'n wasbak.

Die leefarea in die huis beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n Aga-stoof, 'n tweeplaatgasstoof, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n lieflike stoep met 'n buite-eettafel, gemaklike sitplek en braaigeriewe wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie terwyl dit uitkyk oor die omliggende plaas. Hierdie patio lei af na 'n ruim tuin met 'n boma waar gaste saans kan saamdrom.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1

Bad
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Klein Karoo Koppie Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Lisa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • R323, Buffelsdrift, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Karoo Koppie Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R323, Buffelsdrift, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82a5571fe898efc06f8d6cc402fa6714f21090c33f103d5f43a994d820b2e24049e3dab71379aacdb80d46a371b8df52f19b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 R323 Buffelsdrift 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.541465838907 21.152849216783

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang