Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Karoo The Barn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R323, Buffelsdrift, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Vanaf R860 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Klein Karoo The Barn is 7 km van die R62 af geleë en is 'n selfsorgplaaskothuis in Buffelsdrift, Ladismith. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n romantiese wegbreek aangesien hierdie rustige kothuis omring word deur 'n rustige atmosfeer.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 3 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed sowel as 'n enkelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie kombuis het ook 'n ingeboude braai wat ideaal is vir die winter. Boonop is daar 'n eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n lieflike stoep met 'n buite-eettafel, gemaklike sitplek en braaigeriewe wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie terwyl dit uitkyk oor die omliggende plaas. Dié patio het ook 'n uitnodigende plonspoel waar gaste kan afkoel op daardie warm somersdae.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Lisa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • R323, Buffelsdrift, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R860
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R860
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R323, Buffelsdrift, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b716810605cc6073eada1d0aac260a66ef3df49bcd046fced730630365e8e53d6ecc3fcb397e309542e4a280356513ae6e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 3 mense R323 Buffelsdrift 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.54077707918 21.15323513023

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang