Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Paradys

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Michael S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Kort oornagstop, maar uitstekende diens van Lorraine en Steven! Uitstekende diens van Lorraine en Steven om ons baie laat te ontvang. En Steven wat ons uit die moeilikheid gehelp het met 2 papwiele, 1 op 'n sleepwa en die ander op 'n bakkie. Definitief, "went the extra mile". Baie dankie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Steven
Klein Paradys
Baie dankie, dit is ons plesier en dit was baie lekker om julle by ons te hê. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom en hoopelik volgende keer is daar nie pap wiele om oor bekommerd te wees nie. Geniet die laaste dag van 2023 en voorspoedige nuwe jaar. Vriendelike groete, Steven en Lorraine

Linda E
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Acceptable. The shower needs a serious clean and so do the blinds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Steven
Klein Paradys
Hi Linda, thank you for your review. We will make sure to bring this to the cleaner's attention as well. We hope the rest of your stay was enjoyable and hope to see you again soon. Kind regards, Klein Paradys

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Heerlik geslaap. Klein Paradys is 'n plek wat ek vir ander reisigers sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Steven
Klein Paradys
Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet hier by Klein Paradys. Ons hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Steven en Lorraine.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Steven Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 81 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stephen-weg 20, Anerley, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23bfd7129c201e6d2292bda3761413fc2596aaebb5b9a61cab9f1c58431ca9bd1e41a8aad31674f6452206a87c38eb3601a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 20 Stephen Road Anerley 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.673192108461 30.504640655785

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang