Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Riviertjie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Quarta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Klein Riviertjie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jeff S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeff S

Relaxing, comfortable and just what we needed.

What an amazing location out of the big city life, the house is rustic and pretty much off grid with no connection to the mobile network or WiFi. The hosts supplied very fresh banana bread and rusks. Would definitely highly recommend staying at this farm.

Willem R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem R

Uitstekend.

Kleinriviertjie is pragtig, Quarta is so 'n liewe, vriendelike en gasvrye mens. Uitstekende diens, stil, rustig en so 'n mooi plekkie. Ons het heerlik gebly.

Nicolene J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene J

Die Karoo op sy beste!

Dit was ons tweede besoek by Klein Riviertjie. Sy is 'n besonderse gasvrou. Klein Riviertjie sowel as Blaaw Hoek is 'n absolute moet as jy die beste van die Karoo wil ervaar. Die plekkie is ingerig met alles wat jy moontlik nodig kan hê en is besonders mooi! Ons was bevoorreg om wonderlike reën te beleef en tog op oujaar te kon sit en sterre kyk. Ons het ons harte hier verloor en kan nie wag om weer te gaan kuier nie!

Renalda S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renalda S

Stukkie hemel op aarde!

Sien sterre.

Cindy R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy R

Hemel-op-aarde!

Klein Riviertjie het ons harte gesteel. Ons sal beslis weer daar gaan kuier. Díe keer vir 'n langer wegbreek! Beslis Bucket List-kuiertjie.

Dany K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dany K

Unforgetable.

Booked for my parents and this is what they had to say: An 80 km dust road leads to a destination that draws you into a space in time that makes you never want to leave. This tranquil sheep farm is where Karoo lovers will find solace and release from stress. The visitors' cottage is beautifully decorated with simplicity, cleanliness and attention to detail which welcomes you, and after having spent time there, you know you will be back.

Ronelle K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle K

Perfekte plekkie om stil te word.

Héérlike wegbreek plekkie in die Karoo!

Eddy R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eddy R

Stunning! Clean, beautiful decor, attention to detail and wonderful personal touch. Super caring host.

Just wonderful. Quiet, restorative, and a beautiful place to be still.

Jacky M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky M

Breathtakingly beautiful piece of paradise.

We wish we were there longer to enjoy the quaint cottage, the wonderful hospitality and the peace and quiet.

Karin R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin R

Ongelooflik!

Daar is nie genoeg woorde om die heilsaamheid van Klein Riviertjie te beskryf nie. Quarta is 'n uitstekende gasvrou. Die huisie is heerlik ruim, silwerskoon en wonderlik toegerus met alles wat jy kan benodig. 'n Heerlike bottel wyn en koedoewors (ek soek daai resep) het ons ingewag. Daar was hope hout, beide vir braai en sommer vuurmaak vir vlamme. Die linne en handdoeke is van goeie kwaliteit. Die dekor is asemrowend met kerse om elke hoek en draai wat wonderlike atmosfeer skep in die aand as mens net wil sterre kyk. Ek kan nie onthou wanneer laas ek so veilig gevoel het nie. Drie aande was heeltemal te kort en wanneer (nie as nie) ons weer gaan, bly ek beslis vir 'n week. Baie dankie aan Quarta en Nicholas vir 'n lewensondervinding.

Klein Riviertjie se terugvoer

Karin, dankie vir die ongelooflike mooi review. Dit beteken so baie vir my besigheid en ek waardeer jou tyd&moeite hiermee x

Klein Riviertjie
Nicolaas J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolaas J

Onverbeterlik mooi en rustig.

Fantastiese gasvryheid. Mooiste wat ek die Karoo nog gesien het en die ligging is onverbeterlik. Pragtig en so rustig.

Rosa S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa S

Absoluut uniek en 'n heerlike ervaring as jy hou van stilte, son en interessante omgewings.

Die boeremense in die Karoo is die goud van ons land, mense met oop harte en omgee vir medemense! Ons kon heerlik rus en niks was te veel moeite vir ons gasheer. Inteendeel, ons is behandel soos goeie vriende en bederf! Daar is na ons omgesien. Die huisie is pragtig en romanties en off the grid. Mens is afgesny van alle elektronika en kontak met buitewêreld maar dis fantasties as jy wil ontspan en aan niks dink nie! Ons beveel dit aan!

Brandon M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon M

Baie lekker.

’n Plek waar mens kan rus en vergeet van die besige wêreld.

Helgard V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helgard V

Ons het so lekker gekuier by Klein Riviertjie.

Ons het kleinriviertjie besoek op ons wittebrood en dit was verseker en van die hoogtepunte van ons vakansie. Die huisie is baie goed uitgerig met alles wat mens nodig kan he. Die omgewing sorg dat mens behoorlik kan afskakel en met Quarta se gasvryheid voel n mens dadelik welkom in die Karoo. Ons sal beslis weer gaan kuier! Die rustigheid en gasvryheid is iets wat mens nie elke dag teekom nie.

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R3 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfontein Plaas, 80 km vanaf Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAS0PoSuQYlHE9Czg2jG1XR5dXOWhdl5NRCWRhsblG2OLqnbZDBI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 Rietfontein Farm 80 km from Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -31.92194593542 22.123953232309

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang