Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Riviertjie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfontein Plaas, 80 km vanaf Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Klein Riviertjie is 'n bekoorlike en rustieke selfsorgkothuis wat 'n romantiese wegbreek of 'n onvergeetlike gesinswegbreek bied aan diegene wat die ware skoonheid van die Karoo waardeer, met sy ongerepte landskappe, asemrowende sonsondergange en magiese sterrehemel. Stadig spoed, asem die vars lug in en herlaai teen jou eie pas. Geniet vars oggendwandelings op die plaas en eindelose stofritte op 'n bergfiets.

Die kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n houtkaggel van Aga. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof en oond, 'n gasyskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 4.

Buite is daar 'n onderdakstoep met buite-eetmeubels, sitplek en hangmatstoele, asook 'n seisoenale plonspoel. Daar is lieflike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf, asook 'n bykomende buitestort.

'n Unieke ervaring wag op gaste by Klein Riviertjie. Gaste sal hulself in die hartjie van die Karoo bevind, 81 km noord van Beaufort-Wes. Neem die skilderagtige grondpad, en maak gereed om die skoonheid van die Karoo te ontmoet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Klein Riviertjie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Quarta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Rietfontein Plaas, 80 km vanaf Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Riviertjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Groot-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfontein Plaas, 80 km vanaf Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAS0PoSuQYlHE9Czg2jG1XR5dXOWhdl5NRCWRhsblG2OLqnbZDBI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 Rietfontein Farm 80 km from Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -31.92194593542 22.123953232309

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang