Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Uitkyk

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 29 resensies vir Klein Uitkyk
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Katrin S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katrin S

Great place to escape the city hustle!

Absolutely wonderful place. Very warm and welcoming owner, great service.

Klein Uitkyk se terugvoer

Thank you very much, Katrin.

It was a privilege to welcome you at Klein Uitkyk in Kleinmond. I look forward to seeing you again. Kindest regards to you both, Estelle.

Klein Uitkyk
Martin L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin L

Very nice and will definitely go back.

Stay was very nice and the location is excellent. The host did the check-in with us and took us through everything, which we appreciate a lot. I will definitely go back and recommend the accommodation.

Klein Uitkyk se terugvoer

Thank you very much for your kind review. I hope to welcome you at Klein Uitkyk again. Kind regards, Estelle.

Klein Uitkyk
Pauline D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline D

Gasvrye verblyf in die hartjie van Kleinmond.

Naby strand, wandelpaadjies, winkeltjies en restaurante. Heelwat lekker doendinge in Kleinmond en die omgewing. Die perfekte gasvrou het ons so welkom laat voel - baie dankie! Ons het 'n heerlike wegbreek gehad en Klein Uitkyk het aan al ons verwagtinge voldoen.

Klein Uitkyk se terugvoer

Middag Pauline

Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Dit was 'n groot voorreg om jul hier by Klein Uitkyk te ontvang. Ek hoop om jul weer te sien in die toekoms.
Seënwense
Estelle

Klein Uitkyk
Jesse K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jesse K

Ruim verblyf, goed toegeruste kombuis. Wonderlike gasvrou.

Baie gerieflike verblyf met 'n goed toegeruste kombuis. Die gasvrou was wonderlik en het uit haar pad gegaan om ons verblyf lekker te maak. Goeie ligging. Die lekker boeke in die boekrak was 'n bonus.

Klein Uitkyk se terugvoer

Baie dankie vir hierdie terugvoer, Jesse! Dit was vir my 'n groot voorreg om jul te ontvang.
Kom kuier gerus weer op Kleinmond.
Seën vir jul hele gesin.

Klein Uitkyk
Gert En Anelia S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert En Anelia S

Baie lekker gebly en sal beslis weer daar bly.

Ons het heerlik gebly. Die eenheid is baie smaakvol oorgedoen en het alles wat jy nodig het om lekker te kan bly in.

Paul W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul W

Great quality, friendly hostess, and so close to the lagoon and beach.

Let me start by saying that the host is a wonderful and friendly person. As a weekend away destination from the city, we love Kleinmond for its ocean beauty and quietness. Klein Uitkyk is spacious and had everything you would need and expect with a very well-provided kitchen. The accommodation was very well kept and was fresh, new, and bright. Location-wise, although there is no sea view, it literally took less than 3 minutes to get to the lagoon and then onto the beach. Thank you for our lovely stay.

Lindie V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V

Netjiese verblyf.

Baie netjies en goed toegerus. Vriendelike ontvangs.

Pieter B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Heerlike rustige en ontspanne tyd hier deurgebring.

Baie netjiese, skoon en besonders goed toegeruste eenheid. Die gasvrou het moeite gedoen en ons baie welkom laat voel. Die woonstel is stap afstand van winkels en die see.

Klein Uitkyk se terugvoer

Middag Pieter

Baie dankie vir die uitstekende terugvoer! Dit was 'n voorreg om jul hier te ontvang. Baie groete hier vanaf Klein Uitkyk: kom kuier gerus weer!

Klein Uitkyk
Nazley P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nazley P

The house was very comfortable with all the necessary essentials. Clean and modern.

Our stay was very comfortable as we were in town for a house warming. Pity about the weather.

Klein Uitkyk se terugvoer

Good morning Nazley,

Thank you so much for your kind review; it was a pleasure to welcome you at Klein Uitkyk. Kindest regards to you and your family.

Klein Uitkyk
Chandre V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandre V

Goeie ligging, uitstekende gasvrou, wonderlike verblyf.

Ons was 4 volwassenes en 'n 2-jarige. Tannie het ons almal so welkom en tuis gevoel - skoon asof ons by die huis was. Die woonstel is baie goed toegerus en die ligging is fantasties. Loop afstand van die see en meer asook 'n oulike roomys-trokkie. Die hawe, waar al die lekker restaurante is, is slegs 6km ver. Daar is 'n Super-Spar met 'n apteek ook baie naby. Tannie is 'n wonderlike gasvrou - ons sal weer daar bespreek nét om by haar ook te kan kuier.

Klein Uitkyk se terugvoer

Liewe Chandré, baie dankie vir hierdie positiewe terugvoer! Dit was werklik 'n voorreg om jul gesin te ontvang en my allermooiste wense vir jul, veral vir die fraaie dogtertjie. Ek hoop regtig jul kom kuier weer in Kleinmond.

Klein Uitkyk
Emmie K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmie K

Ons was sommer al tuis toe ons voor die hek stop. Vir beter kon ons nie vra nie.

Wat 'n verrassing!

Klein Uitkyk se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoer, Emmie! Dit was so 'n voorreg om jul in die nuut oorgedoende woonstel te ontvang. Ek sien uit na jul volgende kuier hier in Klein Uitkyk

Klein Uitkyk
Marique M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marique M

Heerlik!

Baie ruim en stapafstand van als!

Klein Uitkyk se terugvoer

Báie dankie vir die wonderlike kommentaar, Marique! Dit was so lekker om jul te ontmoet en sien uit daarna om jul weer hier by Klein Uitkyk te ontvang. Seënwense Estelle

Klein Uitkyk
Kobus S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S

Watter oulike plek. So ruim en netjies en Estelle is 'n gasvrou duisend.

Heerlike ruim eenheid met baie slaapplek. Baie naby aan die lagoon. Estelle sien ons vir seker weer.

Klein Uitkyk se terugvoer

Báie dankie. Ek is so bly julle het lekker gebly en Kleinmond geniet.

Kom kuier gerus weer
Mooi bly
Estelle

Klein Uitkyk
Theresa H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa H

Great location! So easy to go for regular swims throughout the day!

The accommodation was clean, spacious, well equipped, neat and in a great location. Owner easily contactable and readily available if necessary.

Klein Uitkyk se terugvoer

Thank you so much, it was a privilege to welcome you at Klein Uitkyk.

My very best wishes to you and I look forward to welcoming you back.
Estelle

Klein Uitkyk
Landi D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landi D

Puik, netjies en skoon.

Baie vriendelik ontvang deur Estelle. Akkommodasie is baie netjies en skoon. Ten volle toegerus met alles wat nodig is. Loopafstand vanaf see, lagoon, Spar, ens.

Klein Uitkyk se terugvoer

Baie dankie dit was 'n voorreg om jul hier te ontvang.

Kom kuier gerus weer hier in Kleinmond.
Vriendelike groete
Estelle

Klein Uitkyk
Tania A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania A

Very comfortable and enjoyable.

The host was very friendly and gave us a warm welcome on arrival. She gave us a tour of the place once we arrived. The place is equipped with everything, you only need to bring yourself and maybe some food.

Klein Uitkyk se terugvoer

Thank you for your positive feedback, Tania. It was a privilege to welcome you and your family in Kleinmond. Kindest regards. Estelle

Klein Uitkyk
Nols B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nols B

Baie lekker gebly in baie netjiese en goed toegeruste woonstel.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Estelle (die eienaar) wat ons dadelik laat tuis voel het. Die woonstel is baie goed toegerus met alles wat nodig is. As jy 'n lekker woonplek soek naby die strand gaan bly by Klein Uitkyk.

Klein Uitkyk se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike woorde Nols! Dit is ń voorreg om jul te leer en ek is só opgewonde om jul nou gereeld hier in Kleinmond te kan sien! Seënwense Estelle

Klein Uitkyk
Ilse B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse B

Perfek. Heerlike naweek in 'n liefdevolle plek.

Dit was wonderlik om by Klein Uitkyk te bly! Alles is skoon en netjies. Elke kamer en die kombuis is mooi en goed toegerus en alles werk - daar was niks wat ons gemis het nie. Baie dankie Estelle vir al jou moeite en vriendelike gasvryheid! Ons wil weer kom.

Klein Uitkyk se terugvoer

Baie dankie, Ilse. Dit was 'n voorreg om jul hier te ontvang. Dit was so lekker om te sien dat jul groep vriende ons pragtige omgewing so geniet. Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete aan jul almal. Seënwense, Estelle.

Klein Uitkyk
Alta B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alta B

'n Gastehuis waarna ons weer sal terugkeer.

Die gasvrou, Estelle Bruwer, het uit haar pad gegaan om seker te maak dat ons gelukkig is. Die wooneenheid is onberispelik skoon. Die inhoud soos bv. in die kombuis en beddegoed in die kamers is bo standaard.

Rolf V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolf V

Ons het heerlik gekuier en goed ontspan.

Estelle was dierbaar en baie behulpsaam veral aangesien ons tydens inperking nie die strand kon gebruik nie. Ons het Kleinmond baie geniet.

Adelé V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adelé V

Rustig, lekker, pret.

Stap, fietsry, bootjies op lagoon, restaurante, winkelsentrum alles lekker sentraal geleë.

Samantha W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha W

Was kort maar die verblyf werd.

Klein Uitkyk is 'n plekkie gevul met liefde daar is alles wat jy nodig het en die view is net pragtig. En tannie Estelle, baie dankie, sy is amazing.

Erna O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna O

Kaalvoet-loopafstand van die strand en lagoon.

One het baie lekker gekuier by Klein Uitkyk en ons sal beslis weer daar gaan bly wanneer ons op Kleinmond vakansie hou. Estelle het soveel moeite gedoen om ons en ons 4 jarige gemaklik te maak, en die woonstel is perfek geleë vir kaalvoet strand toe stap - selfs om die sonsopkoms en sonsondergang te kyk.

Mari H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari H

Ons "eie" klein huisie by die see!

Klein Uitkyk is die perfekte vakansiehuisie in Kleinmond! Die klein woonstel bied alles wat mens nodig het vir 'n lekker kuier. Dit is baie goed ingerig en ongelooflik netjies. Die drie slaapkamers wat elk hul eie badkamer het was 'n groot bonus en het definitief bygedra tot die gerief! Die skottelgoedwasser het gesorg dat almal lekker kan rus! Die eienaar was naby genoeg om te help wanneer nodig.

Tienie M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie M

Absoluut heerlik gekuier.

Sentraal, fantastiese gasvrou en gasvryheid!

Dewald D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald D

Rustige en spesiale wegbreek gewees.

Sal definitief weer Klein Uitkyk kies as preferred akkommodasie.

Klein Uitkyk se terugvoer

Báie dankie Dewald.
Dit was 'n voorreg om jul familie hier te ontvang. Voorspoedige 2020 en kom kuier gerus weer. Seenwense, Estelle.

Klein Uitkyk
Owen B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Owen B

A very beautiful place, best location and extremely friendly host. We had an enjoyable stay. Highly recommended.

I highly recommend this awesome place.

Klein Uitkyk se terugvoer

Thank you very much for writing this beautiful review, Owen.

You and your lovely wife were model guests and it was such a privilege to meet you. My very best wishes to you. Blessings, Estelle.

Klein Uitkyk
Jaco H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco H

Perfekte Paasnaweek tuiste.

Dit was 'n absolute (peace)fees naweek. Estelle het uit haar pad gegaan om dit so gerieflik as moontlik te maak!

Verna A - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Verna A

Great for families with kids.

See stars.

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonstraat, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb733579c0d65f6b14d6436905e21f835d97630e7ed24987f7e0d96c823ce45e585942cbeeab834d4b91b8c5a7eab6815ae79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 8 mense 29 5 1 5 Lagoon Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.340467 19.03498

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang