Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Uitkyk

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonstraat, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Klein Uitkyk is 'n nuut opgeknapte ten volle gemeubileerde vakansiewoonstel wat sentraal geleë in die ouwêreldse kusdorpie, Kleinmond. Dit is naby die strandmeer en hoofswemstrand, asook restaurante en besighede. Gaste sal 3 tot 5 minute stap.

Die verblyf bied slaapplek aan 8 gaste. Die woonstel beskik oor 'n en suite-dubbekamer en 'n kamer met twee enkelbeddens. Die ander 2 en suite-dubbelkamers grens aan die onderste verdieping van die hoofhuis wat met deure aan die woonstel verbind is. Die eenheid is apart van die hoofhuis en bied privaatheid met sy eie ingang en braaigeriewe.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf en ketel toegerus. In die oopplan-sitarea is daar gemaklike sitplek, 'n TV, DStv en 'n DVD-speler. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.

Gaste kan watergebaseerde aktiwiteite geniet, voetslaan, geskiedkundige besienswaardighede besoek, piekniek hou, walviskyk, rotsklim en sandplankry.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Katrin S
Saam met lewensmaat
5.0
Great place to escape the city hustle! Absolutely wonderful place. Very warm and welcoming owner, great service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Martin L
Saam met vriende
5.0
Very nice and will definitely go back. Stay was very nice and the location is excellent. The host did the check-in with us and took us ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Pauline D
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvrye verblyf in die hartjie van Kleinmond. Naby strand, wandelpaadjies, winkeltjies en restaurante. Heelwat lekker doendinge in Kleinmond en die om...
Sien meer
Mrt 2024
Jesse K
Gesin met tieners
5.0
Ruim verblyf, goed toegeruste kombuis. Wonderlike gasvrou. Baie gerieflike verblyf met 'n goed toegeruste kombuis. Die gasvrou was wonderlik en het ui...
Sien meer
Mrt 2024
Gert En Anelia S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly en sal beslis weer daar bly. Ons het heerlik gebly. Die eenheid is baie smaakvol oorgedoen en het alles wat jy nodig het om lekker t...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Lagoonstraat, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Uitkyk het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonstraat, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb733579c0d65f6b14d6436905e21f835d97630e7ed24987f7e0d96c823ce45e585942cbeeab834d4b91b8c5a7eab6815ae79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 8 mense 29 5 1 5 Lagoon Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.340467 19.03498

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang