Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Waterval Riverside Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ezna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Klein Waterval Riverside Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Nic J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic J

Beautiful places and the owner Trevor was super friendly host.

100% recommended, a beautiful place, super clean and peaceful.

Neil K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil K

Diens en kos was baie, baie goed gewees!

Was baie vriendelik verwelkom en na gekyk die hele tyd wat ons daar was. Sal weer gaan kuier.

Simone R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simone R

Tenspyte van die koue was dit 'n warm kuier!

Ons het heerlik gebly, maar die heel beste deel van ons besoek was definitief Ezna se puik kliëntediens en warm verwelkoming en onthaal tydens ons verblyf! Die twee dae wat ons gebly het, was maar koud en nat, maar ons is elke oggend ontvang in die eetarea met 'n heerlike warm brandende kaggel, koffie en tot die kleinste details soos die koppies en borde wat verwarm is. Ezna het ons ook toe gerus met sambrele vir ons dag uit op die wine-tram en self bygestaan met nodige besprekings asook aanbevelings op eetplekkies die aand. Ons aircon-heater het wel oortyd gehardloop in die kamer, weens die koue, maar ons is ook toegerus met heerlike warm komberse. As ons weer kom, sal dit hopelik warmer wees en sal ons ook kan gebruik maak van die mooi swemarea.

Charl V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V

'n Pragtige plek met lekker ruim kamers en die beste gasvryheid.

'n Pragtige plek met 'n lekker rustige atmosfeer, ruim kamers en die beste gasvryheid met die mooiste uitsig oor die berge. Ons kan definitief Klein Waterval Riverside Lodge aanbeveel.

Klein Waterval Riverside Lodge se terugvoer

Dankie Charl en Ronel,

Julle is fantastiese mense en dankie vir al die lekker geselsies.

Groete
Ezna

Klein Waterval Riverside Lodge
Natasha E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha E

Uitsig is pragtig en die vriendelikste personeel.

Die personeel is so vriendelik. Uitsig en ligging baie goed. Eenhede skoon en netjies.

Martin H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin H

Great.

Ezna is a fantastic host.

Klein Waterval Riverside Lodge se terugvoer

Baie dankie Martin, dit was so lekker om jou hier by ons te gehad het.

Klein Waterval Riverside Lodge
Marcelle C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcelle C

Ons het baie vriendelike diens ontvang en heerlik gebly.

Trevor en sy span, Ezna en Danica, julle het ons op die hande gedra en kon nie genoeg vir ons doen nie! Dankie vir al julle vriendelikheid en hulp. Die ontbyt is voortreflik! Pragtige uitsig en skoon blyplek en linne. Ons sal graag weer daar tuis gaan.

Klein Waterval Riverside Lodge se terugvoer

Dear Marcelle,

Thank you so much for your fantastic review. It is much appreciated.

I'm so happy that you have thoroughly enjoyed your stay and that everything worked out so well!

I really hope we can accommodate you in the near future.

Warm regards,
Ezna, Danica and the Klein Waterval Team

Klein Waterval Riverside Lodge
Pamela G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela G

Lovely lodge, friendly staff and fantastic views.

We stayed two nights, but would have liked to stay longer, a quiet peaceful setting with amazing views. Near to shops, walks and good restaurants if driving. I would recommend.

Dr Chris A - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dr Chris A

Uitstekende gasvryheid en diens. Goed geleë. Heerlike ontbyt.

Kan aanbeveel om heerlik te ontspan en weg te breek.

Klein Waterval Riverside Lodge se terugvoer

Hi Chris, Hans, Barbara en Baba,

Thank you so much for the wonderful review and also what you wrote in our guests' comment book. It was an absolute pleasure having you all stay over. We can't wait for your return. Be safe in Randfontein.

Warmest regards,
Greg, Ezna and the Klein Waterval team.

Klein Waterval Riverside Lodge
Johan D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Uitstekend!

Greg gaan absoluut uit sy pad uit om die gaste te help. Ek kan die verblyf absoluut aanbeveel!

Klein Waterval Riverside Lodge se terugvoer

Dear Johan,

Thanks You so much for the wonderful review. It was a pleasure having you stay over. So sorry you missed breakfast. Maybe next time then!

Hope to see you soon.

Warm regards,
Greg, Ezna & The Klein Waterval Team!

Klein Waterval Riverside Lodge
Abdul K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abdul K

Well managed and great attention to detail from management.

We were greeted by name as we arrived with everything we asked for as arranged. The management and staff are friendly and always available. Management also had great knowledge about the area and could recommend and arrange supper at a great venue.

Klein Waterval Riverside Lodge se terugvoer

Hi Abdul & Vanessa,

Thank you for the such kinds words and the wonderful review. We hope to see you guys again soon.

Safe travels!

Warm regards,

Greg, Ezna & The Klein Waterval Team!

Klein Waterval Riverside Lodge
Ann S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann S

Heerlik, heerlik, heerlik.

Ek sal enige tyd weer daar gaan vakansie hou. Alles was goed en die diens uitstekend. Dankie Greg en Ezna en die hele span.

Klein Waterval Riverside Lodge se terugvoer

Dear Ann & Andre,

Thanks for your most kind and wonderful review. So sorry we took so long to write back. No excuses Guys! We do hope that you will return safely one day soon.

Warmest regards,
Greg, Ezna & The Klein Waterval Team!

Klein Waterval Riverside Lodge
Franco L - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco L

Oornag vir troue in die omgewing.

Baie lekker gebly, alles wat jy benodig en baie gasvry.

Lizette J - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette J

Pragtige natuurskoon.

Warm en vriendelike mense was so lekker om so tuis te voel. Soveel moeite met ons gedoen en vir ons het regtig spesiaal gevoel en tuis. ongelooflik mooi daar en heerlik geslaap ontbyt was die hoogtepunt heerlikste ontbyt gekry met groot verskeidenheid. Definitief op my lys om weer te besoek.

Leila G - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leila G

Good

Felt very safe while here.

Vanaf
Vanaf R2 695
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 695
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R45, Groot Drakenstein, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3MWRjYzk5LWFiYjYtNDQyYS05YjJlLTA0MTUxMjZmNWYzZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 695 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 R45 Groot Drakenstein 7680 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.87996010462 19.019125699997

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang