Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleine Kaap Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Diha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 23 resensies vir Kleine Kaap Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.8/5
Mandre V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandre V

Calm en rustig.

Dit was baie rustig, 'n lekker wegbreek van die stad se lewe. Ek en my vrou het 'n verrassing van die eienaar ontvang; sy het uit haar pad gegaan vir ons as ons iets benodig het. Ons het dit regtig baie geniet. Ons het sommer vir naskuurigheid rondgedwaal op die gronde. As iemand sou belangstel in trou, hulle het 'n pragtige outdoor chapel en 'n mooi klein kerk op die grond. Sal dit regtig aanbeveel vir enige iemand. Baie dankie.

Kleine Kaap Lodge se terugvoer

Goeie middag Mandre

Was lekker om julle te kan ontvang by Kleine Kaap Lodge.

Hoop ons sien julle sommer spoedig weer.

Groete, Diha

Kleine Kaap Lodge
Jeanine M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine M

Amazing.

We really enjoyed our stay. We stayed in Vergelegen 3 and the unit was very nice. The tented camp accommodation is definitely on our to-do list. Very friendly staff as well. We had a nice chill weekend and it was what we needed. We will definitely go back for another visit.

Kleine Kaap Lodge se terugvoer

Thank you, Jeanine, for your positive feedback. You are always welcome back at Kleine Kaap Lodge.

Kleine Kaap Lodge
Andre V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Uitstekende ligging en gebied.

Die bestuurder het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer.

Azile P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Azile P

Ons het vreeslik lekker gekuier.

Personeel het regtig die ekstra myl gegaan en ons behoeftes aangespreek.

Kleine Kaap Lodge se terugvoer

Azile - Was lekker om julle hier by ons te hê. Hoop julle kom kuier sommer spoedig weer vir ons.

Kleine Kaap Lodge
Pieter B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B

Pragtig, skoon en netjies.

Ons het baie lekker gebly. Pragtige plek. Skoon en netjies. Ons moes net self koffie, melk en suiker koop, want daar was nie in die eenheid beskikbaar nie.

Kleine Kaap Lodge se terugvoer

Goeie dag Pieter B
Baie dankie vir die kompliment. Bly julle het dit geniet. Julle was in 'n selfsorg eenheid. Ons sit nie koffie en tee dan uit nie. Ons sou julle met liefde gehelp het as jy laat weet het.
Hoop om julle weer te sien.
Groete, Diha

Kleine Kaap Lodge
Andries S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries S

Was die naweek weg om ons 30ste huweliksherdenking te vier, was definitief die.

Het baie lekker gebly, Kleine Kaap Lodge is baie netjies en veral baie rustig.

Kleine Kaap Lodge se terugvoer

Goeie dag Andries

Was lekker om julle te ontmoet. Kom kuier sommer spoedig weer vir ons.

Groete,
Diha

Kleine Kaap Lodge
Charles R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Charles R

Quite and peaceful.

The lodge is well located in Modimolle. It is very quiet, and you are allowed to walk around the farm. There is WiFi connection.

Arnie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnie V

Baie lekker.

Baie goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly en al die benodighede is beskikbaar. Badkamer baie goed gedoen.

Bradley P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley P

Was an absolutely wonderful stay.

Friendly, helpful staff and facilities are more than you will need for an overnight or two. Very well priced and the area is absolutely amazing. Worth the 130 km travel time.

Marius N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N

Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Die eenheid kort verseker 'n mikrogolf oond'. Blykbaar word dit deur ander gaste gesteel, maar dan sal ek 'n paar in die Hoofkompleks hou met 'n srywe deposito, sou jy joune steel en hulle dan nie die deposito terugbetaal nie. Die aandetes is bitter duur met baie min kos. Sou ons weer gaan sal ons nie van die diens gebruik maak nie, maar eerder self-catering doen. Die rede waarvoor ons daar ingeboek het, was egter so veeleisend dat ons nie krag in die aand gehad het om nog self kos te maak nie. Dit is ook presies waar 'n mikrogolfoond 'n groot gedeelte van die probleem sou oplos dat sou jy kos in die dorp koop, kan jy dit daarin warm maak. Hulle pakke hout is ook buitensporig duur.

Charlene D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene D

Was een onvergeetlike naweek. Dood rustige omgewing. Was so lekker om net te gaan ontspan en net tyd te geniet saam met lewensmaat.

Sal beslis weer daar gaan vakansie hou. Baie vriendelike mense. Niks meer nodig nie.

Faith P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Faith P

We were warmly welcomed and the concerns we had were addressed swiftly.

The lodge still needs some work/upgrades that will help put it top of the rankings in the area because of its location and proximity to other sites.

Kleine Kaap Lodge se terugvoer

Good day Faith, it was only a pleasure to host you and your family. Thank you for the constructive feedback. We are busy with upgrades and would love to hear you feedback once done. You must please come and visit us soon. Regards, Diha

Kleine Kaap Lodge
Danie W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie W

Sielle rus.

Die rustigheid en stilte is wat ek gesoek het en Kleine Kaap was die plek wat dit gebied het. Die buite stort was die rede waarom Koraba 2 gekies het. Dit het nie teleurgestel nie. Ek het baie lekker gebly - Dankie.

Malinda S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Malinda S

Netjiese en skoon verblyf.

Omdat die gasvrou verneem het dat dit my verjaarsdag was, is ons opgegradeer na 'n groter tent - dit was 'n aangename verrassing! Dit was 'n aanpassing om d.m.v. WhatsApp te kommunikeer as daar 'n ontvangs is - dit was egter die hele tyd beskikbaar en het ons later self uitgevind dat dit beter is om WhatsApps te stuur indien jy enigiets kort of nodig het. Ons het dit baie daar geniet, maar kon ongelukkig nie die aandstilte geniet het nie, aangesien daar 'n groep mense was wat deur die dag gekuier het. Gelukkig nie tot middernag nie, maar in so 'n mate dat dit die rustigheid versteur het. Die verblyf was netjies, skoon en baie oulik uiteengesit. Dit was net vreeslik warm, maar het die tweede dag gevra vir 'n waaier, wat ons wel gekry het en wat baie gehelp het. Dit sal help as die "selfsorg" tente miskien 'n gasstofie en 'n pot of pan het, anders kan niks anders gaar gemaak word indien jy nie braai nie. Ons kan sien dat daar nog gewerk en uitgebrei word en dink dat daar nog baie potensiaal is.

Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Fanie W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Fanie W

My stay at Kleine Kaap was most probably the worst experience I have ever had at a lodge or B&B.

Firstly, the layout of the lodge is totally not user-friendly, the parking is a mess, and very unrealistic, secondly, the kitchen is outside. Outside! During the night, wild animals come to the chalet and tears the place apart. They take anything that is not locked away. Furthermore, they have no provisions for loadshedding, if it's loadshedding, you are in total darkness. Then there is the room itself. The sleeping area is not bad, nice bed and ample space to move around, but the aircon hardly works, and the sliding door key was almost completely broken. To sum it up, Kleine Kaap is situated in a nice quiet bushveld setting, but the layout of the chalets is a disgrace, and I would strongly advise anyone who is thinking of staying at Kleine Kaap, not to. I booked 8 nights' stay, but after 3 days, I decided to pack up and leave (having paid for the entire 8 nights), and then they still had the audacity to charge me for the 2 meals I had, I think it's a disgrace.

Kleine Kaap Lodge se terugvoer

Good day Fanie, thank you for taking the time to give feedback on your stay. Please allow me to give feedback from the Lodge side to a client.
Parking bays allocated for all units are within walking distance to the specific units. You had a parking bay right next to your unit and right at the back of your unit as well if need be. Yes, kitchen on the outside on the patio (You were aware of this as it was mentioned on the layout that was sent to you). Units were designed this way to give our guests the full bush experience. We do have units with kitchens on the inside. You did not make use of the cupboards at the kitchen to put your food away (Not the first night nor the second night after you noticed what happened on your first night). There are solar and motion sensor lights at the lodge, as well as the walking trails to the different accommodation units. You were also issued with a solar light for your stay. Load shedding schedule was sent to all guests in advance. We keep our prices low to accommodate the middle-class guest. We do have generators and make use of them if it's really necessary. We prefer the quietness and bush noises over the sound of a generator. All our aircons was serviced beginning of December and we did not receive any complaints from customers with regards to this "issue." Apologies for the key. We did replace the key after you left. Your words - "To sum it up, Kleine Kaap is situated in a nice quiet bushveld setting, but the layout of the chalets is a disgrace, and I would strongly advise anyone who is thinking of staying at Kleine Kaap, not to." You did not even take the time to have a look at the whole Lodge and what we offer or other amenities at the Lodge. We allowed you a day visitor every morning. We do not rent out rooms per hour and was under the impression that you wanted to come and enjoy a holiday with us. We also agreed that our spa lady will go to your unit and cut your toenails and scrub your feet at a discounted price. This, I see as an excellent service rendered from us to you as our guest. You were also in a self-catering unit that my ladies cleaned every day from us to you. We at Kleine Kaap Lodge want to give our guests the best value for money, relaxing atmosphere and do not mind walking the extra mile. If we start renting out rooms per hour that will jeopardise our name and goes against all our values. Fanie all the best for 2023, may all your dreams come true.

Kleine Kaap Lodge
Bjorn D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bjorn D

Our stay was very nice.

Staff were very friendly and professional. Food was great.

Kleine Kaap Lodge se terugvoer

Good day Bjorn, thank you for your honest feedback and kind words. Hope to see you soon in the future. Regards, Diha

Kleine Kaap Lodge
Johan W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan W

Aangename oornag-/kuierplek.

Sal enige tyd weer daar oorbly.

Kleine Kaap Lodge se terugvoer

Beste Johan.

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering.

Hoop ons sien julle spoedig weer.

Dankie, Diha
Kleine Kaap Lodge

Kleine Kaap Lodge
Cindi G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cindi G

Baie rustig, afgeleë, skoon.

Baie rustige bosveldatmosfeer. Ideaal vir bietjie wegkom uit die stad se gejaag. Ruan en Diha is baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis aanbeveel vir 'n breuk van die samelewing.

Kleine Kaap Lodge se terugvoer

Beste Cindi,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering.

Hoop ons sien julle spoedig weer.

Baie dankie, Diha
Kleine Kaap Lodge



Kleine Kaap Lodge
Arina M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Arina M

Great people.

A bit far from where I wanted to be, but good people.

Dot S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Dot S

Pragtige plek met baie potensiaal, maar kort ongelukkig nog baie werk. Pragtige omgewing en rustige omgewing. Eenheid en yskas was nie baie skoon nie. Geen beligting tydens loadshedding.

Indien jy 'n groep is sal dit lekker wees om te kuier of vir paartjies wat stilte soek. Sonkrag-beligting moet definitief oorweeg word, veral in paadjies. Die buitestort se mure kort aandag asook 'n rakkie vir toiletries. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Kleine Kaap Lodge se terugvoer

Goeiedag Dot, baie dankie vir jou opregte terugvoering. Ons by Kleine Kaap Lodge sal seker maak dat jou punte soos genoem aandag kry. Vriendelike groete, Diha

Kleine Kaap Lodge
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 20 Sussensvale Plaas KR708, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6b0a0095e4ba47e18110463e833f6d7e126c428cbd4ee8b6899d7e32a987cf9b8ef9b976fb0aa6f5f7d96c9d42a33de8856?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Portion 20 Farm Sussensvale KR708 Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.747706564556 28.352361724886

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang