Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleine Kaap Lodge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Mandre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Calm en rustig. Dit was baie rustig, 'n lekker wegbreek van die stad se lewe. Ek en my vrou het 'n verrassing van die eienaar ontvang; sy het uit haar pad gegaan vir ons as ons iets benodig het. Ons het dit regtig baie geniet. Ons het sommer vir naskuurigheid rondgedwaal op die gronde. As iemand sou belangstel in trou, hulle het 'n pragtige outdoor chapel en 'n mooi klein kerk op die grond. Sal dit regtig aanbeveel vir enige iemand. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diha
Kleine Kaap Lodge
Goeie middag Mandre Was lekker om julle te kan ontvang by Kleine Kaap Lodge. Hoop ons sien julle sommer spoedig weer. Groete, Diha

Jeanine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Amazing. We really enjoyed our stay. We stayed in Vergelegen 3 and the unit was very nice. The tented camp accommodation is definitely on our to-do list. Very friendly staff as well. We had a nice chill weekend and it was what we needed. We will definitely go back for another visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diha
Kleine Kaap Lodge
Thank you, Jeanine, for your positive feedback. You are always welcome back at Kleine Kaap Lodge.

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitstekende ligging en gebied. Die bestuurder het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Azile P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons het vreeslik lekker gekuier. Personeel het regtig die ekstra myl gegaan en ons behoeftes aangespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diha
Kleine Kaap Lodge
Azile - Was lekker om julle hier by ons te hê. Hoop julle kom kuier sommer spoedig weer vir ons.

Pieter B
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jul 2024

Pragtig, skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly. Pragtige plek. Skoon en netjies. Ons moes net self koffie, melk en suiker koop, want daar was nie in die eenheid beskikbaar nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diha
Kleine Kaap Lodge
Goeie dag Pieter B Baie dankie vir die kompliment. Bly julle het dit geniet. Julle was in 'n selfsorg eenheid. Ons sit nie koffie en tee dan uit nie. Ons sou julle met liefde gehelp het as jy laat weet het. Hoop om julle weer te sien. Groete, Diha

Andries S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Was die naweek weg om ons 30ste huweliksherdenking te vier, was definitief die. Het baie lekker gebly, Kleine Kaap Lodge is baie netjies en veral baie rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diha
Kleine Kaap Lodge
Goeie dag Andries Was lekker om julle te ontmoet. Kom kuier sommer spoedig weer vir ons. Groete, Diha

Charles R
Kort verblyf
2.8
Jun 2024

Quite and peaceful. The lodge is well located in Modimolle. It is very quiet, and you are allowed to walk around the farm. There is WiFi connection.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Arnie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie lekker. Baie goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly en al die benodighede is beskikbaar. Badkamer baie goed gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bradley P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Was an absolutely wonderful stay. Friendly, helpful staff and facilities are more than you will need for an overnight or two. Very well priced and the area is absolutely amazing. Worth the 130 km travel time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid kort verseker 'n mikrogolf oond'. Blykbaar word dit deur ander gaste gesteel, maar dan sal ek 'n paar in die Hoofkompleks hou met 'n srywe deposito, sou jy joune steel en hulle dan nie die deposito terugbetaal nie. Die aandetes is bitter duur met baie min kos. Sou ons weer gaan sal ons nie van die diens gebruik maak nie, maar eerder self-catering doen. Die rede waarvoor ons daar ingeboek het, was egter so veeleisend dat ons nie krag in die aand gehad het om nog self kos te maak nie. Dit is ook presies waar 'n mikrogolfoond 'n groot gedeelte van die probleem sou oplos dat sou jy kos in die dorp koop, kan jy dit daarin warm maak. Hulle pakke hout is ook buitensporig duur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Diha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 20 Sussensvale Plaas KR708, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6b0a0095e4ba47e18110463e833f6d7e126c428cbd4ee8b6899d7e32a987cf9b8ef9b976fb0aa6f5f7d96c9d42a33de8856?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Portion 20 Farm Sussensvale KR708 Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.747706564556 28.352361724886

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang