Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleine Nessie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rhoda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 35 resensies vir Kleine Nessie
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Margaret F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret F

Skoon, netjies, goed gelee en waarde vir geld.

Pragtige plekkie om te bly. Rhoda en haar man was gasvry en vriendelik. Alles was netjies en skoon en die beddens was super gemaklik en warm. Sal Klein Nessie vir enige iemand aanbeveel.

Catherine B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine B

Awesome.

Excellent, we were well received and felt welcome. The place was fully equipped and really clean. I would definitely recommend the place and go back again.

Cheslyn M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheslyn M

It was extremely comfortable and I would have wanted to stay longer.

It was pleasant and peaceful, also comfortable and very secure.

Elzanie A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanie A

Baie netjiese en mooi plekkie. Ons het die oorbly baie geniet.

Die oorbly was regtig baie lekker.

Heloise V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise V

Fantasmagories.

Ek het geslaap asof ek by die huis is.

Petro G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro G

Was skoon, veilig en Rhoda baie behulpsaam.

Het baie lekker gebly.

Peppie D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peppie D

Baie rustig en 'n veilige verblyf.

Vriendelike ontvangs gehad. Ons het baie lekker gebly.

Petro G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro G

Baie lekker.

Baie lekker, veilig, skoon en alles wat nodig is.

Peppie D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peppie D

Perfekte oornag verblyf.

Eienaar was baie vriendelik. Ons het ons verblyf geniet, en daar was geen probleme nie.

Cobus C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus C

Netjies, skoon, waarde vir geld.

Alles was in orde. Skoon, alles het gewerk, die gasvrou is 'n puik persoon en het ons geakkomodeer om later uit te trek.

Ellen P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen P

Gemaklike en veilige plek.

Kleine Nessie is 'n oulike en netjiese plek. Veilig en skoon.

Elle E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elle E

Comfortable & cozy.

Typical of most places in South Africa with the addition of a kitchenette and super friendly/helpful hosts. Only having one way in or out means that there is a safety risk here, as is typical of many places in SA where the focus is on security because it has the typical jail door and barred windows. Pleasant garden to sit in when it's not raining. Having an electric fan and morning tea basics was really appreciated.

Chrizelle K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizelle K

Netjies en skoon met alles wat nodig is.

Kleine Nessie is veilig, goed toegerus en baie sentraal.

Kleine Nessie se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering Chrizelle. Julle is top gaste wat die eenheid so bitter netjies agterlaat. Julle is altyd welkom!

Kleine Nessie
Tania M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania M

Awesome.

Dankie vir 'n lieflike naweek in 'n awesome huis. Sal definitely weer kom visit.

Danie C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie C

Gerieflik en netjies. Baie goed toegerus. Stil omgewing.

Rhoda se vriendelike verwelkoming het ons baie tuis laat voel. Die braaikamer was 'n wenner in die koue weer.

Demari P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Demari P

Bitterlik netjies, waarde vir geld.

Ons het net 1 nag gebly, maar plekkie is baie mooi, netjies en alles wat nodig is. Selfs lampies vir loadshedding. Ons was groep van 6 en het meer as genoeg spasie gehad om gemaklik rond te beweeg. Braaikamer was bonus en lekker gesellig om tafel gekuier. Was nogals koud gewees buite. Rhoda het uit haar pad gegaan om alles gemaklik te maak en ons sal weer daar bly vir ons volgende gholfdag.

Daniel D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel D

Uiters goeie diens en baie netjiese plek.

Ek was baie tevrede.

Rudi T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi T

Absoluut fantasties, was perfek vir ons doeleinde.

Net vir 'n naweek in Worcester vir 'n troue. Met 'n familie van ses is dit baie moeilik om plek te kry. Dit was ideaal vir ons doeleinde. Rhoda het uit haar pad gegaan om dit lekker te maak.

Annette C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette C

Aangename, goed toegeruste verblyf.

Die eienares was baie tegemoetkomend toe ons ons datums moes verander weens siekte. Sy was gedurig met ons in verbinding. Alhoewel die huis in 'n besige straat is, was dit snags baie rustig.

Daniel W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel W

Great little place to stay.

Friendly service and well-prepared. Wifi is available. Clean and perfect for a 2-person stay.

Chrizelle K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizelle K

Die plekkie is baie gerieflik, netjies en skoon.

Ons het lekekr gebly en sal enige tyd weer teruggaan.

Ismael H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ismael H

Rustige omgewing, baie lekker om te ontspan.

Kleine Nessie beveel ek aan enigeen aan, dis bekostigbaar en waarde vir jou geld, lekker loopafstand winkel toe en die berge is mooi.

Kleine Nessie se terugvoer

Beste Ismael
Baie dankie vir die pragtige resensie.
Dit was 'n absolute plesier om julle by ons plekkie te kon huisves. Ons waardeer die ondersteuning en sien uit na die volgende besoek.
Mooi wense!
Kleine Nessie span

Kleine Nessie
Margo V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margo V

Perfect for an overnight stay.

Friendly reminder to refill soap containers. Otherwise perfect.

Kleine Nessie se terugvoer

Dear Margo
Thank you so much for the wonderful review and valuable feedback. We will make sure to refill those containers on time. It was great having you and Ben back for a visit.
Hope to see you soon!
Kind regards
Kleine Nessie team

Kleine Nessie
Ronel V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Dit was regtig 'n baie lekker slaap daai. Ons het dit goed gevind. Naby ons roete, sonder fieterjasies.

Met die aankoms, was ek reeds deur die mooi plek verwelkom. Dit was regtig lekker om alles te kry, wat mens nodig het. Die eienaar/bestuurder was baie behulpsaam en vriendelik. Mens kon sien dat sy mense-mens is. So ook haar familie.

Kleine Nessie se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie, ons waardeer dit opreg. Dit was so lekker om julle groep te ontmoet en by ons plekkie te kon huisves en waardeer ons die netjiese agterlaat van die eenheid. Julle doen sulke belangrike werk ten bate van die kultuur van rieldans, baie sterkte vorentoe.

Kleine Nessie
Jeanine L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine L

Wonderlik.

Baie netjies, dit is 'n baie nice plekkie. Ek sal enige iemand aanraai.

Isabel W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel W

Prakties, pynlik netjies en gerieflik.

Ons het die kuier by Kleine Nessie baie geniet. Dit was baie skoon en netjies met alles byderhand.

Charlotte D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte D

Baie bekostigbare en gerieflike verblyf.

Ons het net een nag gebly, maar ek was verras met hoe goed die eenheid toegerus is, vir die prys wat ons betaal het. Sal definitief weer die eenheid in die toekoms bespreek.

S C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
S C

Oorbly-kuier vir 'n troue.

Het net daar geslaap, meer saam met familie gekuier.

Rina U - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina U

Rustig, skoon, ten volle toegerus.

Ek en my seun het daar geslaap. Was perfek vir wat ons nodig gehad het.

Drienie V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drienie V

Puik.

Ons was in Worcester om ons seun by die Instituut vir die Blindes te sien. Ligging en die res het ons perfek gepas.

Mellissa G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mellissa G

Rustige mees ontspanne omgewing, dit was heerlik!

Die plek om te wees.

Marcel D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel D

Great place, book it now!

Such an amazing place. We stayed at Kleine Nessie for a month. It has everything you need to live comfortably. It is close to stores, and there's a Spar within 5 minute walking distance. The apartement is clean, Wi-Fi is fast and the beds are good quality beds. All the appliances in the kitchen works. The owners are extremely helpful and reply exceptionally fast (night or day). A nice bonus is the lovely garden. My wife and son also really enjoyed it. I cannot recommend this place enough. It is amazing.

Kleine Nessie se terugvoer

Hi Marcel,
Thank you so much. It was such a wonderful experience and pleasure having you, Chantal, and Edmund as guests. Please visit again!

Kleine Nessie
Rick E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rick E

Needs attention.

A nameboard and street number at the gate with the phone number would be helpful.

Kleine Nessie se terugvoer

Dear Rick

Thank you for the valuable feedback, it is much appreciated.
Our nameboard is finally ready to be put up. We are truly sorry for the inconvenience caused and vow to pay more attention to our service.

Thank you,
Rhoda

Kleine Nessie
Andy F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andy F

Baie lekker gebly.

Ons was baie vriendelik ontvang en deurgaans welkom en tuis laat voel. Baie netjiese en oulike plekkie.

Kleine Nessie se terugvoer

Baie dankie Andy. Dit was regtig lekker om julle as gaste te verwelkom. Kleine Nessie was so netjies agtergelaat, julle was perfekte gaste. Kom kuier asseblief weer.

Kleine Nessie
San-mari V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
San-mari V

Pragtige plekkie.

Sal definitief weer daar gaan bly.

Kleine Nessie se terugvoer

Beste San-mari
Baie dankie vir die waardevolle terugvoer.
Hoop om julle weer te sien.
Groete
Rhoda

Kleine Nessie
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De la Bat-weg 73, Roux Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7daf443e864e9b4dfbeed282f8159e9c2cdf05010b238d03b66b9e159cf68f2a060c731b8df1aad2fe1320917e8bc9396cdd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 73 De la Bat Road Roux Park 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.629973332746 19.459013150376

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang