Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleine Vrede Farm Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hemel-en-Aarde-vallei, R320, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Kleine Vrede Farm Cottage is op 'n plaas geleë in die hartjie van die pragtige Hemel-en-Aarde-vallei op die R320. Die kothuis is 4,5 km vanaf die R43 in die rigting van Sandbaai geleë en word omring deur wynplase soos La Vierge, Bouchard Finlayson en Hamilton Russell.

Die kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Albei slaapkamers het dubbelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Daar is 'n solderkamer beskikbaar vir kinders op versoek.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoof, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware asook 'n Dove-stoof. Die eetarea het sitplek vir 5 mense, terwyl die sitkamer gemaklike sitplek het.

Die kothuis het ook 'n terras met sitplek buite en braaigeriewe. 'n Braairooster word voorsien, maar gaste moet hul eie hout saambring. Parkeerplek is beskikbaar en bergfietse kan veilig binne die huis gestoor word. Kinders kan die speelarea buite geniet. Gaste kan doendinge soos bergfietsry en voetslaan op die plaas geniet.

Die plaas het ook 'n restaurant en padstalletjie op die perseel waar gaste 'n plaasontbyt kan geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 16 resensies vir Kleine Vrede Farm Cottage
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Annica Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hemel-en-Aarde-vallei, R320, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kleine Vrede Farm Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hemel-en-Aarde-vallei, R320, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a555df564e88a8e94dfc996fc6c782a0ee9bb45fb3fe88da2b5d27423366fa1d19dfdc2b1c0b2b42e85b19ee8c2d8ce00e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 16 5 1 5 Hemel-en-Aarde Valley R320 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.379823964056 19.237711153409

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang