Kleinmond Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Annette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 70
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Michelle D - Sep 2024
Algehele gradering
Lekkerste slaap weg van die huis af!
Farahdiba S - Jun 2024
Algehele gradering
Absolutely loved it!
Shandre B - Apr 2024
Algehele gradering
Netjiese veilige verblyf.
Kleinmond Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Annette
Tanya V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie nice plekkie, regtig waarde vir die prys!
Steven W - Jan 2024
Algehele gradering
Baie netjies, veilig en goed toegeruste eenhede.
Amelda J - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige, skoon en netjiese plek.
Elsabé D - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlike, gerieflike plekkies sonder loadshedding en met die nodig. Netjies!
Riaan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons groep was baie beïndruk gewees.
Carl O - Jan 2024
Algehele gradering
Perfect for the family adventure.
Rahim M - Feb 2024
Algehele gradering
Die plek was netjies en veilig, maar geen lugversorging nie, en nie loadsheddingbestand nie.
Chris W - Des 2023
Algehele gradering
Comfortable relaxing lodge.
Lees meerKleinmond Lodge se terugvoer
Thank you so much for the lovely review.
Kind regards
Annette
Karin B - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik, heerlik.
Erika D - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlik veilige vakansie atmosfeer!
Erika D - Okt 2023
Algehele gradering
Besigheidsbesoek wat soos vakansie voel!
Kleinmond Lodge se terugvoer
Dankie vir die resensie.
Vriendelike groete
Annette
Anke Lee M - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Lenel T - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflik en veilig.
Stephan V - Jan 2023
Algehele gradering
Altyd netjies.
Kleinmond Lodge se terugvoer
Dankie vir die resensie.
Vriendelike groete
Annette
Deon S - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Kleinmond Lodge was baie netjies en skoon.
Gerrit V - Jan 2023
Algehele gradering
Nuwe Lodge met netjiese, skoon kamers en vriendelike gasvrou.
Kleinmond Lodge se terugvoer
Dankie vir die resensie. Vriendelike groete. Annette
Colleen P - Okt 2023
Algehele gradering
Lovely accommodation and a well-run establishment.
Kleinmond Lodge se terugvoer
Dankie vir die resensie.
Vriendelike groete
Annette
Burger B - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker vir ons span om by Kleinmond Lodge oor te slaap.
Willie V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker vir oorslaap, maar te ver van die see af.
Kleinmond Lodge se terugvoer
Dankie vir die pragtige resensie.
Vriendelike groete
Annette
Jaco S - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was lekker.
Kleinmond Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Vriendelike groete
Annette
Louis V - Des 2022
Algehele gradering
Beste ligging en geriewe vir Kleinmond vakansie.
Kleinmond Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie.
Vriendelike groete
Annette
Steven G - Des 2022
Algehele gradering
Die lodge was baie special!
Kleinmond Lodge se terugvoer
Dankie vir die resensie. Vriendelike groete, Annette.
Marianthi D - Des 2022
Algehele gradering
Friendly owner and staff.
Ronel S - Des 2022
Algehele gradering
Fantastiese ervaring en vriendelike, hulpvaardige personeel.
Kleinmond Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Vriendelike groete, Annette
Hannelie D - Des 2022
Algehele gradering
Kleinmond Lodge is beslis die perfekte akkommodasie. Die eienaars het letterlik aan alles gedink om dit gerieflik te maak.
Gerda S - Des 2022
Algehele gradering
Annet is a very friendly hostess.
Kleinmond Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Vriendelike groete, Annette
Desiree W - Des 2022
Algehele gradering
Home away from home.
Kleinmond Lodge se terugvoer
Thank you for the review. Kind regards, Annette
Arnold B - Des 2022
Algehele gradering
Rustig.
Kleinmond Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie.
Vriendelike groete
Annette
Ansi G - Okt 2022
Algehele gradering
Beste diens soos altyd!
Arno G - Sep 2022
Algehele gradering
Baie netjiese nuwe plek.
Kleinmond Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie.
Vriendelike groete
Annette
Sean S - Sep 2022
Algehele gradering
Wow, what a gem.
Kleinmond Lodge se terugvoer
Hi Sean,
Was a pleasure hosting you. Thank you for the beautiful review.
Kind regards
Annette
Marleen R - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker gebly hier!
Kleinmond Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie.
Vriendelike groete
Annette
Janneke W - Aug 2022
Algehele gradering
Gerieflik en baie skoon, netjies en stil.
Kleinmond Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie.
Vriendelike groete
Annette
Magda V - Apr 2022
Algehele gradering
Netjies, vriendelik, hulpvaardig.
Kleinmond Lodge se terugvoer
Magda,
Baie dankie vir die pragtige resensie.
Vriendelike groete
Annette
Lona M - Mei 2022
Algehele gradering
Veilige verblyf.
Kleinmond Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie.
Vriendelike groete
Annette
Michelle V - Apr 2022
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Kleinmond Lodge se terugvoer
Hi Michelle
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons sien julle binnekort weer.
Vriendelike groete
Annette
Mariesa V - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfekte plekkie by die see.
Kleinmond Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie.
Vriendelike groete
Annette
Philip V - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, netjies en stil.
Chaeli M - Mei 2022
Algehele gradering
Super friendly, helpful and wonderful accessibility.
Kleinmond Lodge se terugvoer
Hi Chaeli,
Thank you for the lovely review.
Kind regards,
Annette
Susan W - Apr 2022
Algehele gradering
Everything was fine.
Kleinmond Lodge se terugvoer
Thank you for the review.
Michelle M - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies en vriendlik.
Kleinmond Lodge se terugvoer
Michelle
Baie dankie vir die pragtige resensie.
Vriendelike groete
Annette
Neil V - Jul 2022
Algehele gradering
Goed geleë.
Kleinmond Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie.
Vriendelike groete
Annette
Johan M - Des 2022
Algehele gradering
Goeie ligging, netjiese geriewe.
Kleinmond Lodge se terugvoer
Dankie vir die resensie. Vriendelike groete. Annette
Fred O - Aug 2022
Algehele gradering
Clean - owner's reception was cold and matter of fact.
Dollie C - Okt 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Mike C - Mrt 2022
Algehele gradering
Neat, clean, comfortable, central, good value and friendly.
Kleinmond Lodge se terugvoer
Thank you for the lovely review.
Kind regards
Annette
Francois A - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, baie behulpsaam, altyd beskikbaar.
Kleinmond Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Kom kuier sommer gou weer.
Vriendelike groete
Annette
Dewald D - Des 2021
Algehele gradering
5 Ster, goeie diens en naby die strand.
Bronwynne M - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelik. Skoon en ligging fantasties.
Kleinmond Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie.
Arina M - Okt 2021
Algehele gradering
Stylvolle verblyf
Kleinmond Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie, bly dat jy dit geniet het.
Christo D - Jul 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Kleinmond Lodge se terugvoer
Hi Christo
Baie dankie vir die pragtige resensie. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike groete
Annette
Hans G - Aug 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Kleinmond Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie.
Suria T - Jul 2021
Algehele gradering
Netjies, modern en kindervriendelik.
Kleinmond Lodge se terugvoer
Goeie middag Suria
Baie dankie vir die pragtige resensie. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike groete
Annette
Rossouw C - Jan 2021
Algehele gradering
Visvang, braai by die lodge en by vriende in die dorp. Dit was ’n baie lekker Desember-vakansie!
Kleinmond Lodge se terugvoer
Hi Rossouw
Baie dankie vir die pragtige resensie. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike groete
Annette
Bertus & Elize V - Sep 2021
Algehele gradering
Skoon kamers en badkamers, goeie beveiliging.
Kleinmond Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Madimetsa Joseph Molekwa M - Okt 2020
Algehele gradering
Wonderful
Kleinmond Lodge se terugvoer
Dear Madimetsa,
Thank you so much for the lovely review.
Kind regards,
Annette
Chandré A - Sep 2020
Algehele gradering
Vir die eerste keer in 'n baie lang tyd kon ons kuier. Dit was 'n fantastiese ondervinding. Ons kon baie lekker ontspan met die rustige atmosfeer.
Chad K - Aug 2020
Algehele gradering
Netjies uiteengesit en gerieflik.
Kleinmond Lodge se terugvoer
Hi Chad,
Baie dankie vir die pragtige resensie. Hoop ons sien julle weer.
Vriendelike groete,
Annette en span
Douw S - Feb 2020
Algehele gradering
Netjies en modern. Vriendelike personeel.
Kleinmond Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie.
Vriendelike groete
Annette
Irene D - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker. Hartlik ontvang. Pragtige, skoon akkommodasie met al die nodige. Stil omgewing waar 'n mens lekker kan ontspan.
Kleinmond Lodge se terugvoer
Goeie dag Irene,
Baie dankie vir die pragtige resensie. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike groete
Annette
Gavin J - Okt 2020
Algehele gradering
Baie netjies
Kleinmond Lodge se terugvoer
Hi Gavin,
Thank you so much for the lovely review. Hope to see you soon again.
Kind regards,
Annette
Jan G - Des 2019
Algehele gradering
Dit was uitstekend.
Kleinmond Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie, word op reg waardeer.
Vriendelike groete
Annette.
Naomi S - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, heerlike slaap en goed geleë.
Kleinmond Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is bly julle het die tydjie by ons geniet. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Vriendelike groete
Annette
Carin V - Okt 2019
Algehele gradering
My vriendinne was baie beïndruk met die verblyf wat ek vir ons bespreek het.
Kleinmond Lodge se terugvoer
Goeie dag Carin,
Dankie vir die pragtige review.
Vriendelike groete
Annette
Jacquelene S - Sep 2019
Algehele gradering
Het dit baie geniet.
Kleinmond Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige review, hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike groete,
Annette
Gerrit V - Jun 2019
Algehele gradering
Ongetwyfeld een van die beste blyplekke waar ek nog oornag het.
Kleinmond Lodge se terugvoer
Goeie dag Gerrit
Baie dankie vir die pragtige review. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Annette
Denosa J - Des 2019
Algehele gradering
Nee, glad nie wat wat ek verwag het nie.
- Kapasiteit: 33 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2de Laan 19, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang