Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinmond Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Michelle D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Lekkerste slaap weg van die huis af! Fantastiese plekkie gewees! Ons het net een aand oorgebly, aangesien ons net deur die area getoer het, maar het regtig baie lekker geslaap hier. Die eenheid was skoon en netjies - het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die hele opset van die lodge werk baie mooi en is baie netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Farahdiba S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Absolutely loved it! This was a most enjoyable visit. The hostess was warm and receptive. She was helpful and always checked whether my needs were met. She was accommodating whenever I needed something. Overall, a great experience. I would recommend a stay at this establishment to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shandre B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Netjiese veilige verblyf. Baie netjiese eenhede met veilige parkering. Eenhede is goed toegerus en ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Kleinmond Lodge
Baie dankie vir die resensie. Annette

Tanya V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Baie nice plekkie, regtig waarde vir die prys! Ons het baie lekker gebly, en die plek was netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie netjies, veilig en goed toegeruste eenhede. Fantastiese fasiliteite wat baie netjies en skoon is. Baie goed toegerus. Die bestuurderes is baie vriendelik en professioneel. Sal die verblyf graag aanbeveel en weer van die fasiliteite gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelda J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Pragtige, skoon en netjiese plek. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabé D
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Heerlike, gerieflike plekkies sonder loadshedding en met die nodig. Netjies! Baie netjiese, lekker plekkies. Ek sal net die advertensie aanpas dat dit nie noem van 'n gratis muffin en joghurt in die oggend nie. Dit was nie so nie. Dis ook nie nodig nie, dalk net die advertensie aanpas om nie iets te adverteer wat nie deel is van die verblyf nie. Maar Baie lekker plek!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Ons groep was baie beïndruk gewees. Baie netjies en skoon met goeie geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carl O
1 nag
4.6
Jan 2024

Perfect for the family adventure. Perfect base near safe iconic beach and Palmiet River hiking trail. Our stay was brief 1 night but the venue served my 60th celebration with our 12-strong group very well. The host was very helpful, and the accommodation was well facilitated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Rahim M
1 nag
3.8
Feb 2024

Die plek was netjies en veilig, maar geen lugversorging nie, en nie loadsheddingbestand nie. Die plek was netjies en veilig, maar vir die redelike hoë tarief van R750/nag was daar geen lugversorging nie, en is nie loadsheddingbestand nie nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 19, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4ea178369bdf8e4b041d51b5a61808ccfdb4099fbc36773b5855f5658abd637e834a68437cde5314ef6945e50be85530b3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 19 2nd Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.3427909 19.0337403

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang