Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinmond Panorama Holidays

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 103 resensies vir Kleinmond Panorama Holidays
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Brandon H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon H

Te kort! En asemrowend!

Ons was so gelukkig met die eenheid, die gasheer was amazing! Ons sal definitief terug wees!

Antjie O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antjie O

Ons nooi ander gaste om ook te kom.

Ons het baie lekker gebly, naby alles gewees. Die see-uitsig was goed, en ons het soggens op die strand gaan oefen.

Wilfred S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfred S

Dit was great.

Dit was baie lekker, ek gaan weer daar bly.

Lynette C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette C

Soos bo uiteengesit.

Beste plek ooit. Leslie on top. Vriendelik en hulpvaardig. Niks het ontbreek. Meer as waarop ons gereken het. Uitsig pluspunt. Dankie vir julle gasvryheid. Ons kom beslis weer.

Nico U - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico U

Rolbal gespeel en baie heerlike plek om te onspan na 'n dag se spel.

Heerlike verblyf met pragtige uitsig.

Verna P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verna P

It was awesome!

Our stay was relaxing and comfortable with easy access to the shops, restaurants, beach and other amenities. The unit was spacious and well equipped.

Joseph S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph S

Ons het net 'n stil, rustige plekkie gesoek om te rus weg van alles af, en dit was.

Dit was 'n baie lekker kuierplekkie met waarde vir geld.

Michael C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael C

Easy, relaxing and close to all the attractions in the area.

Perfect. Good space and room to feel on holiday. Quiet and a friendly cat to add a little touch.

Tania C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania C

Aangenaam verras.

Ek sal Kleinmond Panorama vir seker aanbeveel. Ons eenheid was netjies en alles wat jy moontlik nodig kan hê, was beskikbaar.

Errol C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Errol C

It was good and definitely a revisit would be on the cards.

The stay was good, great location in walking distance from most retailers. Friendly and pleasant welcome by the host on arrival.

Julian M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julian M

Heerlik.

Was regtig baie lekker. Sal dit aanbeveel.

Annemarie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie V

Gerieflike huisie, baie vriendelike ontvangs.

Ons het lekker gebly, woonstel is goed toegerus, gasstofie was 'n bonus tydens beurtkrag.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Hennie F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie F

Prakties en veilig.

Dit was na die groot reën en a.g.v. 'n lek is my kamer opgegradeer.

Rina K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rina K

Gerieflik loopafstand van strand en winkels.

Ja, ons het lekker gebly. Yskas is te klein. Stortgordyn.

Margaret B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Margaret B

Ontspan en geniet Kleinmond se hoofstrand in 'n drafstap.

Alhoewel die plek baie goed geleë is en skoon is, is dit baie meer "minimaal" as ander selfsorg-eenhede waar ons al gebly het. Gewoonlik is daar tog 'n "personal touch", maar nie hier nie. Absoluut niks word verskaf nie, dit is nou letterlik selfsorg - waar daar gewoonlik darem 'n klein bietjie suiker of koffie is, veral as mens laat daar aankom.

Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Sanet S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S

Perfekte bestemming.

Baie goeie kommunikasie. Sal beslis aanbeveel en weer besoek.

Jonathan B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan B

Lekker plek met lekker mense altyd wen resep.

Mooi plekkie, uitsig en goeie kliëntediens. Ek kom weer.

Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer

Bae dankie Jonathan, ook dat julle die plek so netjies gelaat het. Was 'n plesier om julle as gaste te hê.
Beste groete
Pieter

Kleinmond Panorama Holidays
Werner S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S

Lekker rustig en plekkie baie mooi en goed geleë.

Die uitkyk op berge en see maak dit die perfekte plek gesamentlik met die rustigheid van die dorp. Woonstel is mooi en netjes met alles wat jy sal nodig he. Sal beslis weer terug kom.

Hugh W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugh W

Aangenaam.

Akkommodasie en diens was uitstekend en die dame was baie behulpsaam, 'n groot dankie aan haar.

Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer

Dankie Hugh, hoop om jul gou weer terug te verwelkom.
Beste groete. Pieter

Kleinmond Panorama Holidays
Claudette D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette D

Stukkie goud tussen berg, lagoon en see.

As jou siel roep, berge, jou voete, lagoon en hart na die see, is dit die plekkie om te kom ontspan.

Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer

Dankie Claudette vir die mooi woorde. Hoop om jul gou weer te sien.
Beste groete
Lesley

Kleinmond Panorama Holidays
Morne B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne B

Fantastiese waarde vir geld.

Ligging is puik, diens en ontvangs was uitsonderlik! Plek is skoon, netjies en ek beveel dit beslis aan!

Carien T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien T

Dit was verskriklik lekker. Die atmosfeer, die diens, die mense - absoluut fantasties.

Behalwe dat die wind erg gewaai het en dat dit gereën het, was die verblyf absoluut heerlik. Dit was lekker om net bietjie weg te kom van die huis.

Gibbaan E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gibbaan E

Great accommodation in Kleinmond.

We had a great stay. It's self-catering and fully equipped. The place was clean and located close to shops and we could walk to bars nearby. Lesley was very helpful and friendly.

Carol V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol V

Awesome, close to all amenities and very safe.

The host, Lesley, was very supportive and friendly. Assisted us promptly when needed. I would recommend and use this facility time and again.

Glenda T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda T

Baie veilig gevoel en mense was behulpsaam.

Die kuiertjie was kort. Sal weer terug gaan. Plek was baie netjies en veilig gevoel. Loopafstand van strand.

Penny S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Penny S

Practical, comfortable, perfect location, ticked all the boxes for needs.

Because our purpose for staying over in Kleinmond was to be close to the mountains for hiking, the location was perfect.

Awie M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Awie M

Was very nice.

Always nice to be there. we stayed mostly indoors 'cause of the storm. The electricity outage was very long but otherwise, we had a great stay. Thanks again to our host Lesley who is always very helpful.

Nico L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico L

Regtig 'n moet as mens 'n plekkie soek om te slaap in Kleinmond.

Baie vriendelike bestuurder. Baie georganiseerd. Kan stap na winkel en is baie veilig. Sal beslis vir mense aanraai om die akkommodasie te bespreek.

Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde oor ons, Nico. Word opreg waardeer, Hoop om julle gou weer te sien. Julle was uitstekende gaste. Beste groete Pieter.

Kleinmond Panorama Holidays
Marzaan B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzaan B

Dit was so maklik om orals uit te kom.

Was sentraal en net baie lekker. Was skoon en net aangenaam. Ons was by die see en by winkels.

Jacques T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques T

Ligging en geriewe is puik.

Ons was 'n groot familie wat in twee eenhede tuisgegaan het. Alles wat mens kan nodig kry was daar. Die uitsig en ligging was fantasties en Lesley se diens was perfek. Ons kom beslis weer.

Elize H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize H

Wat 'n oulik, pragtige plek.

Ons sal vir seker weer hier wil bly! Alles wat nodig is, is daar. Baie netjies, elke sent werd. Pragtige berg-, see- en lagoon-uitsig. Loopafstand na die lagoon, strand en dorp. Baie dankie ook aan n gasvrou duisend!

Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer

Baie dankie Elize, vir die mooi woorde. Ons waardeer dit. Sal graag vorentoe nog beter wil doen. Mooi bly.
Pieter

Kleinmond Panorama Holidays
Heidi P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi P

Waarde vir geld.

Die verblyf bied presies wat dit beloof. Baie vriendelike en behulpsame diens.

Mphumezi H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mphumezi H

Magnificent stay and peaceful.

It was a very nice stay, met the anticipated goal.

Madeleine C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine C

Quiet. Peaceful and safe. Everything we needed were there. Lesley very friendly.

Beautiful scenery and close to the lagoon. Wonderful just to walk down to the lagoon. Place we stayed in was neat and made you feel at home.

Petro S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S

Gerieflik, naby die see, restaurante en winkelsentrum.

Dis veilig, genoeg parkering. Eenheid is skoon en netjies en goed toegerus. Vriendelike mense. Stapafstand na see en winkels.

Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, Petro. Julle is welkom.
Beste groete,
Pieter.

Kleinmond Panorama Holidays
Linda Louise H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda Louise H

Comfortable and centrally located.

We had an enjoyable stay. Cosy and comfortable. Friendly and efficient service from Leslie and enjoyed being so close to the beach, hike, restaurants and shops.

Johan W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Lekker!

Skoon en netjies, en ons was vriendelik ontvang. Sal weer daar kuier.

Percival. Lesley M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Percival. Lesley M

Nice.

Enjoyed the stay situated close by beach and shops convenient.

Jacob V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacob V

Lekker!

Alles was van dag een af perfek. Geriewe en winkelsentrums puik.

Sonja M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja M

Dit is sentraal geleë. Netjies en skoon, met meeste geriewe wat verlang word.

Eenheid 1 en 2 se veiligheid en privaatheid vanaf Lagoonweg kan egter aandag kry met 'n heining voor, om ongewenste besoekers weg van die stoep te hou.

Petro S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S

Ontspanne, rustige en privaat.

Panorama is stapafstand vanaf die strand en winkelsentrums. Pragtige berg- en see-uitsig. Rustige omgewing.

Valentina K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valentina K

Absolutely amazing.

Gorgeous area. Calm, peaceful and clean and tidy. Our kids were very comfortable and that was most important to us. Our hosts were very accommodating and made sure we had everything we needed. The unit itself is very warm, especially in winter, we felt cozy.

Janine W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine W

Awesome accommodation wit amazing views.

We had an fantastic time staying the weekend at this apartment. The host Lesley was amazing. Thank you I would recommend this place anytime to friend and family and I will definitely book and go again soon.

Wian V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wian V

Gerieflike plek met alles wat jy nodig het.

Ons was vriendelik ontvang en diens baie goed. Lekker ruim woonstel met al die geriewe wat jy nodig het. Die woonstel is baie netjies en skoon en is baie naby aan die nodige winkels.

Andre G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre G

Baie gerieflik en stil.

Sou DStv verkies het.

Alan M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alan M

Had a lovely stay.

Only problem, the braai area and we had rain the weekend. Other than that we had a good stay.

Zonika V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zonika V

Gerieflik, veilig en netjies.

Ons het 4 eenhede bespreek en as 'n groep vriende by Kleinmond Panorama gebly vir die TSSL trail run. Die eenhede het aan al ons verwagtinge voldoen. Die inligting wat op hul webblad verskaf word is akkuraat en Pieter en Lesley was albei baie behulpsaam.

Deirdre Y - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre Y

Weekend away to do some cycling, hiking and sight seeing.

Great stay. Leslie is a wonderfully welcoming and accommodating hostess. We will be back soon.

Danie P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie P

Affordable accommodation in a beautiful town.

Affordable accommodation close to all amenities.

Nico U - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico U

Wonderlike naweek saam met vriende.

Panorama het aan al ons verwagtinge voldoen. Die inligting wat op hul webblad verskaf word is akkuraat en baie behulpsaam. Beslis goeie waarde vir geld.

Annelize L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annelize L

Dit was lekker maar ek dink hulle kan regtig handdoeke en toiletpapier voorsien.

Ek het gesukkel om in aanraking met die eienaar te kom om die bespreking te verander. Hy het nie reageer op my e-posse en webtuiste ook nie. Die breekgoed is van ‘n swak gehalte. Die koffiebekers is aaklig dik en te groot. Vir die tarief per dag sal ek hoër gehaltebreekware verkies.

René K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René K

Baie lekker gekuier, gerieflik, rustig en netjiese verblyf. Sal beslis weer gaan!

Verblyf was uitstekend!

Jan B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Gerieflik, veilig en netjies.

Lekker gebly. Goeie en vriendelike diens. Eenheid was netjies en skoon.

Mark C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark C

Very, very peaceful.

I frequently visit Kleinmond. But first time at Panorama. Will definitely use this place again. Thanks for the hospitality, Lesley.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie, baie rustig.

Ek besoek gereeld Kleinmond. Maar was vir eerste keer by Panorama. Sal beslis weer van hierdie plek gebruik maak. Dankie vir die gasvryheid, Lesley.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Martin G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin G

Klein maar bekostigbaar en voldoende.

Ons het in Periwinkle gebly terwyl ons gewag het op toegang na ons huis wat ons in Kleinmond gekoop het. Dit was 'n lang 43 dae, maar dit het aan ons behoeftes voldoen. Lindsey, dankie vir jou vriendelikheid en dankie dat ons daar by julle kon tuisgaan.

Ryan V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ryan V

Dit was baie nice.

Dit was baie lekker en die eienaar is ook baie vriendelik.

Bennie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V

Beste ligging, baie ruim en het alles wat jy nodig het.

Sal enige tyd weer daar gaan bly, baie ruim huis met al die geriewe wat jy nodig het en is loop afstand die see en winkels. baie netjies en skoon.

Johann G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann G

Goed geleë, netjies.

Die enkele eenheid is aan die agterkant van die blok en klein met die basiese geriewe. Binne stapafstand vanaf winkels en strand.

Malcomb D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malcomb D

Friendly Kleinmond!

Lesley went out of her way to make sure I was comfortable and happy. The use of the garage for our bikes was so appreciated! Kleinmond itself is so friendly and homely. I don't believe I have ever seen so many dog lovers in one town. Only one thing could have improved the stay and that would be a fan/aircon in the bedroom. I slept in the lounge on the couch because of the ceiling fan there. Kleinmond gets hot!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelike Kleinmond!

Lesley het uit haar pad gegaan om seker te maak dat ek gemaklik en gelukkig is. Die gebruik van die motorhuis vir ons fietse is so waardeer! Kleinmond self is so vriendelik en huislik. Ek glo nie dat ek nog ooit soveel honde-liefhebbers in een stad gesien het nie. Net een ding kon die verblyf verbeter het, en dit sou 'n waaier/lugversorging in die slaapkamer wees. Ek het in die sitkamer op die bank geslaap weens die plafonwaaier daar. Kleinmond raak warm!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ladida J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ladida J

It was awesome and peaceful staying at the Kleinmond Panorama.

See stars.

Lynne-mari T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynne-mari T

Netjies, maar wel raserig naby besige straat.

Ons het baie lekker gebly. Die plek is baie mooi skoon en netjies. Al wat gepla het is dat dit baie raserig was naby aan die hoofstraat.

Ameen T - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ameen T

Lesley was a wonderful host, very warm and accommodating.

We were allowed to check in earlier for which we are grateful, as 4pm is way too late. 3/4 of your day is gone. Location is perfect, close to Spar, the beach and lagoon.

Jomarie B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jomarie B

Bekostigbare verblyf in middedorp van Kleinmond.

Met die aankoms was ons ontvang deur 'n baie aangename gasvrou wat ons dadelik laat tuis voel het. Regtig 'n plesier om hier te bly. Hoogs aanbeveel.

René W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René W

Heerlik gerus!

Uitstekende ligging. Pragtige natuur. Alles beskikbaar wat jy nodig het. Baie vriendelike mense in Kleinmond en omgewing. Beslis die moeite werd!

Nicolaas D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas D

Baie rustig en sentraal geleë.

Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Plek is baie sentraal geleë en rustig.

Beatrix J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beatrix J

Vriendelik, behulpsaam en veilig.

Ontvangs was baie opreg en vriendelik. Chalet was netjies en skoon. Alles wat benodig word was daar. Selfs met loadshedding was hulp en bystand perfek.

Xander D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Xander D

Alles wat jy nodig het in die eenheid en gerieflik geleë.

Kleinmond Panorama is net om die draai van Diesel en Jam. Dit bied goeie waarde vir geld en is ideaal vir 'n naweek wegbreek.

John A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John A

Huislik.

Baie netjiese eenheid, vriendelike ontvangs, rustige atmosfeer.

Anli E - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anli E

Heerlike rustyd, ligging, ontvangs en akkommodasie baie goed.

Alles was aangenaam, netheid, ligging, ontvangs , heerlik gerus. Lesley baie behulpsaam en stiptelik. Goeie diefwering sterk aan te beveel op grondvloer, kon nie met oop vensters slaap nie en dit was benoud. Om moontlike onaangename insidente met slegte gevolge te vermy sal goeie diefwering op grondvloer sterk aanbeveel word. Dit sal 'n belegging vir toekomstige besprekings wees in RSA.

Vanessa Ann J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa Ann J

Rustig, veilig en kalmerend.

As jy wil wegbreek van 'n bedrywige lewe is Kleinmond die regte keuse. Kleinmond Panorama se ligging is goed. Alles is stapafstand. Kleinmond is 'n pragtige area ek beveel dit beslis aan.

Ben R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben R

Lekker geleë - goeie waarde vir geld.

Ons het al van tevore hier oorgebly, so was bekend met Kleinmond Panorama. Ons het weer dieselfde eenheid gebruik. Goeie waarde vir geld en goeie ligging t.o.v. die strand en grootste winkelsentrum.

Madeleine C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine C

Dit was die beste ooit.

Ontvangs was vriendelik en behulpsaam, omgewing was veilig en rusting veral vir wegbreek van stadslewe. Plekkie self is pragtig en netjies binne, het reeds begin kyk na volgende wegbreekdatums met hele gesin.

Pieter V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Puik ligging, baie goed, lekker groot.

Die woonstel is lekker leefbaar en vertrekke lekker groot. Lesley baie vriendelik en baie hulpvaardig en help graag. Die ligging van woonstel is puik. Ons het baie lekker gekuier en baie geniet.

Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer

Baie dankie Pieter, ons waardeer jou kommentaar.
Lekker bly
Pieter

Kleinmond Panorama Holidays
Carin L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin L

Fantasties gerus.

Ek sou nog langer wou bly, want die rustigheid is onbeskryflik. Swemstrand net oorkant die pad.

Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer

Baie dankie Carin vir die mooi woorde. Kom asb weer.
Beste groete
Pieter

Kleinmond Panorama Holidays
René W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René W

Heerlik. Baie goed geleë, naby see.

Heerlike verblyf. Pragtige uitsig oor lagoon, see en berge. Stapafstand van lagoon, see en winkels. Sal weer daar vakansie hou.

Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer

Dankie René vir jou kommentaar. Dit word baie waardeer.
Beste groete
Pieter

Kleinmond Panorama Holidays
Deon D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D

Gemaklike verblyf teen 'n billike prys.

Die ligging van die woning is so dat mens 'n vista het van die see en berge. Al die toerusting wat nodig is om 'n aangename vakansie te ervaar is in hierdie eenheid. Skoon en ruim. 'n Genotvolle ervaring.

Phillip S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip S

Baie lekker en totale tevredenheid!

Rolstoel vriendelik! Naby see, winkels en bergpad! Lesley baie behulpsaam! Sal weer daar wil bly! Veiligheidsaspek!

Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer

Dankie Philip dat jul die moeite gedoen het om jul opinie omtrent Kleinmond Panorama te gee. Ons waardeer die mooi woorde.
Beste groete
Pieter

Kleinmond Panorama Holidays
Beverly S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Beverly S

Was lekker.

Al wat teleurstellend was, was die binnebraai.

Garth G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Garth G

Aangenaam en onvergeetlik.

Sien sterre.

Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer

Dear Garth, thank you for your comment. Greatly appreciated.
Regards
Pieter

Kleinmond Panorama Holidays
Fanie D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie D

Netjies, skoon, gerieflik. Goed gelëe.

Beskik oor al die basiese wat benodig word. 100% tevrede. Onderdakparkering sal 'n pluspunt wees.

Gudrun B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gudrun B

Lekker gebly.

Goed geleë. DStv positief. Geen WiFi, groot negatief.

Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Janet W - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet W

Very relaxing break. Thank you.

Can't wait to get back there with my daughter and grandson (7 yrs).

Esther J - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther J

Rustige vreedsame wonderlike verblyf.

Ons was al by verskeie verblyf plekke in Kleinmond. Hierdie een by Kleinmond Panorama het my vrou uiters beïndruk soveel so dat sy my versoek het om ons gesin en 'n paar vriende hierheen te laat kom. Hier was ons loop afstand van alles en ons het dit terdeë geniet. Die natuur skoon gryp ons altyd aan die hart.

Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer

Baie dankie George vir die mooi woorde. Was bietjie bekommerd oor die gewerskaf terwyl julle hier was. Julle is altyd welkom vorentoe.
Beste groete
Pieter

Kleinmond Panorama Holidays
Jacqueline M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline M

Het baie lekker gekuier, baie spasie, opset perfek.

Baie lekker ruim huis en woonstelle. Leefarea opset perfek. Baie netjies, alles wat nodig is, is daar. Baie dankie vir die lekker verblyf. Uitsig van berg, rivier en see fantasties!

Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer

Dankie Jacqueline, julle was net sulke uitstekende gaste.
Baie dankie,
Pieter

Kleinmond Panorama Holidays
Toy N - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toy N

Rustige ruim woonstel.

Ons sal weer daar tuis gaan. Die woonstel was netjies, mooi en skoon. Die ontvangs was hartlik en ons was toegelaat om voor inklok tyd in te gaan. Baie dankie.

Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer

Dankie Elizabeth, vir die mooi woorde. Dit word opreg waardeer.

Kleinmond Panorama Holidays
Natasha S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S

Fantasties.

Vriendelike diens. Lesley is 'n regte "mense mens" en het ons dadelik laat tuis voel met ons aankoms. Ek dink net dat die plek miskien baie koud kan wees in die winter so 'n "jet master" in die woonstel sal verwelkom word.

Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer

Danke Natasha, vir die mooi woorde. Dit word opreg waardeer.

Kleinmond Panorama Holidays
Norma H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Norma H

Great location to do hiking every day.

We stayed for 6 days and were able to do a different hike each day, including the Fernkloof in Hermanus which is only 35 km away. October is a great time to see the whales and all the beautiful flora in this area. Our stay was most enjoyable.

Erika S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika S

Lesley en haar man was uiters vriendelik en behulpsaam asook hulle huishulp.

In Periwinkle (eenheid 6) was geen see-uitsig nie, maar dit was nie so 'n krisis nie. Baie netjies en skoon met veilige parkeerplek vir ons motor. Ek sal Klein Panorama beslis aanbeveel vir toeriste. Een negatiewe punt: daar was nie handdoeke vir stort nie - dit het ek gemis.

Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer

Hallo Erica, dankie vir die mooi woorde. Jammer oor die handdoeke. Ons noem darem vooraf dat jy handdoeke kan neem, anders is dit beskikbaar teen R30 per handdoek. Miskien was die kommunikasie nie goed nie.

Beste groete
Pieter

Kleinmond Panorama Holidays
Ben R - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ben R

Goed geleë en goeie waarde vir geld.

Goed geleë - bietjie klein en beknop vir 'n paar dae se verblyf maar goeie waarde vir geld.

Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer

Dankie Ben. Periwinkle is eintlik daar vir sy bekostigbaarheid en vir gaste wat baie rondbeweeg en dus baie tyd buite spandeer. Ons het die beskrywing sodanig aangepas.
Beste groete
Pieter

Kleinmond Panorama Holidays
Vince V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vince V

Het baie lekker gebly.

Baie mooi uitsig en netjies en gerieflik.

Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer

Dankie Rachel, ons waardeer jou terugvoering.

Beste groete,
Pieter

Kleinmond Panorama Holidays
Nico D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico D

Baie gerieflik en goeie waarde vir geld.

Die ligging was ideaal naby die strand geleë. Goeie waarde vir geld in 'n baie groot kamer. Die stort is onder baie goeie druk en warm water. Kamer- en badkamerligskakelaars is op vreemde plekke geleë. 'n Mens moet eers deur 'n donker vertek loop om by skakelaars uit te kom. Dit dalk net aandui dat 'n mens jou eie handdoeke moet bring. Verder baie lekker gebly.

Jan D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan D

Die bachelor eenheid te klein vir twee mense.

Die opsigter besonder hulpvaardig en vriendelik.

Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer

Dankie Jan. Periwinkle is eintlik daar vir gaste wat baie rond beweeg en iets bekostigbaar wil hê. Ek het dit sodanig op webtuiste aangepas.
Beste groete
Pieter

Kleinmond Panorama Holidays
Jeff G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jeff G

Dit was aangenaam en binne loopafstand van die strand.

Ek was ongelukkig omdat daar ekstra kostes was wat nie in die ooreenkoms was nie.

Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer

Middag Leslie, dankie vir jou terugvoer.
Beste groete,
Pieter

Kleinmond Panorama Holidays
Katriena S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katriena S

Was fabulous.

Dit was fabulous. Sal enigeen aanraai om by Kleinmond Panorama vakansie te gaan hou. Dit is uitmuntend vir `n wegbreeknaweek, sowel om te kuier. Sal almal aanraai wat moeg is vir die stadslewe.

Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer

Baie dankie Katriena vir die mooi woorde. Ons waardeer dit.
Beste groete.

Kleinmond Panorama Holidays
Ronel O - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel O

Sentraal geleë, baie gasvrye ontvangs. Sal beslis weer daar gaan bly!

Die eenheid is baie netjies met gasvrye ontvangs. Stil maar tog ook naby dorpsgebied. Baie dankie vir wonderlike verblyf!

Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Ek waardeer dit.
Groete.

Kleinmond Panorama Holidays
Louis V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Wonderlike stil omgewing baie sentraal geleë.

Sien gerus die sterre.

Aubrey S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey S

Awesome, peaceful and comfortable to stay.

Kleinmond Panorama is definitely the accommodation to stay in Kleinmond. It is well kept, clean and value for money. The location is perfect with an awesome view. It is well recommended!

Carmela M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmela M

Everything was great.

Well located ─ very neat and well equipped.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Alles was lekker.

Goeie ligging ─ baie netjies en goed toegerus.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer

Dankie Abie, ek waardeer dit.

Kleinmond Panorama Holidays
Janelle H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janelle H

Fantasties!

Sien sterre.

Kleinmond Panorama Holidays se terugvoer

Dankie Janelle. Ek waardeer die mooi woorde.
Groete,
Pieter

Kleinmond Panorama Holidays
Anonieme gas - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R625
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R625
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonstraat 7, Kleinmond, Hermanus, 7195, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbebf24a3cf77f9ebf520743a439558442dd297c092cafe994a5465a793619113b35afd92bda6a028a22c55dba231398dd134?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R625 per nag (plek vir 2) 103 5 1 5 7 Lagoon Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.339312341325 19.034382104874

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang