Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinmond Panorama Holidays

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Brandon H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Te kort! En asemrowend! Ons was so gelukkig met die eenheid, die gasheer was amazing! Ons sal definitief terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antjie O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Ons nooi ander gaste om ook te kom. Ons het baie lekker gebly, naby alles gewees. Die see-uitsig was goed, en ons het soggens op die strand gaan oefen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilfred S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Dit was great. Dit was baie lekker, ek gaan weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Soos bo uiteengesit. Beste plek ooit. Leslie on top. Vriendelik en hulpvaardig. Niks het ontbreek. Meer as waarop ons gereken het. Uitsig pluspunt. Dankie vir julle gasvryheid. Ons kom beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico U
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Rolbal gespeel en baie heerlike plek om te onspan na 'n dag se spel. Heerlike verblyf met pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verna P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

It was awesome! Our stay was relaxing and comfortable with easy access to the shops, restaurants, beach and other amenities. The unit was spacious and well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joseph S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ons het net 'n stil, rustige plekkie gesoek om te rus weg van alles af, en dit was. Dit was 'n baie lekker kuierplekkie met waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Easy, relaxing and close to all the attractions in the area. Perfect. Good space and room to feel on holiday. Quiet and a friendly cat to add a little touch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Aangenaam verras. Ek sal Kleinmond Panorama vir seker aanbeveel. Ons eenheid was netjies en alles wat jy moontlik nodig kan hê, was beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Errol C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

It was good and definitely a revisit would be on the cards. The stay was good, great location in walking distance from most retailers. Friendly and pleasant welcome by the host on arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R625
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R625
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonstraat 7, Kleinmond, Hermanus, 7195, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbebf24a3cf77f9ebf520743a439558442dd297c092cafe994a5465a793619113b35afd92bda6a028a22c55dba231398dd134?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R625 per nag (plek vir 2) 103 5 1 5 7 Lagoon Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.339312341325 19.034382104874

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang