Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kliphuis @ Slangboskloof

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Nikita V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Dit was ongelooflik lekker om bietjie weg te breek uit die stads gewoel en die absolute rustigheid en stilte te kon geniet en ontspan. Die kliphuis is perfek as jy wil wegkom uit die geskare en gejaag van elke dag om rustigheid en stilte te kan geniet en om werklik tyd as gesin saam te kan spandeer sonder die afleiding van TV en selfone.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niel M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Voor die kaggelvuur in die Koue Bokkeveld. Ons verblyf by Kliphuis @ Slangboskloof was heerlik gewees. Groot vuurherd / kaggel. Oorvloed vuurmaakhout is voorsien. Volledig toegeruste kombuis. Omgewing met dam en berge is baie mooi. Baie rustig. Ideaal vir 'n naweek wegbreek. Geen sein en geen WiFi, wat ek persoonlik waardeer het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Margi O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

The house is a very rustic farm house. The hot water was a bonus as were the beds. The setting is stunning. The house could do with a few more necessities - there were no hooks nor hanging rails to dry towels or wet clothes. The lights didn't work in many of the rooms and there was only one bedside lamp so it made reading difficult at night. The staff were very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Arrived on a wet afternoon, left the next day in the dry. I only received the T&Cs the day before I arrived. Some of the information is not on the website or differs from the website. The firewood was outside in the rain - no matches, no blits, no paper. Nice to have a loadshedding schedule - we don't even know what area/zone Kliphuis is in. The bed linen had what looked like water stains - not so nice on white linen. Watery hand soap in the bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aletmarie
Kliphuis @ Slangboskloof
Hi Andrew Thank you for the constructive feedback. I sincerely apologise for any inconvenience. Be assured that these matters are being addressed. Hope to see you again in the near future. Warm Regards Aletmarie

Erika D
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2023

Heerlik ontspan. Ons het baie tyd op die stoep deurgebring en ook 'n bietjie gestap. Die weer was perfek en die damme was vol. Die kombuis is goed toegerus. Soos ander al genoem het, alhoewel daar slaapplek is vir baie mense, is dit redelik oopplan vir die ander wanneer jy meer mense het. Die [accommodation_name] is weg van die hoofplaaswerf en dus privaat en stil. Dit het aan ons doel voldoen vir 'n klein wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tanya M
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2023

Baie mooi bestemming. Sien sterre

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2023

Rus en vreedsaamheid, perfek om kwaliteitfamilietyd te spandeer, prentjiemooi natuurskoon. Heerlik vir buitelugstap en verken met troeteldiere, geen geraas, geen mense in sig of enige steurings nie, net doodse stilte en die natuurgeluide met 'n ongeëwenaarde sterreruim saans. Ware stukkie paradys.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Paula C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2023

Rustic cabin in beautiful setting. The farm is stunning. You can enjoy long walks or bike rides or dam swims. No fish in dams for fishermen. Water level low after summer months. Kitchen well equipped. Had problems with an empty water tank on the last day. No Wi-Fi or phone reception near the house. Quiet and restful spot. Bokkies and ducks to view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Peter S
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2023

Die kaggel werk nie en maak die hele huis vol rook. Ons het na een dag vertrek (een dag vroeg). Die huis was te koud en donker. Die huis is slegs geskik in die middel van die somer. Die kaggel werk nie en maak die hele huis vol rook. Die huis is slegs geskik vir 'n familie of groep wat nie privaatheid vra nie, aangesien die slaaparea in 'n oopplan-area is, behalwe een slaapkamer wat apart is. Die kombuisarea en die sitkamer het nie plafonne nie en is dus dubbelvolume. Om hulle warm te kry of hou is nie moontlik nie, veral ook omdat die agterdeur (of is dit die voordeur?), nie dig sluit nie. Die kombuis het geen vensters nie, behalwe die een klein venster hoog bo in die gewelmuur van die dubbellevolume gebou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Zurika S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Apr 2023

Trap wat na loft toe gaan is onveilig en loodreg. Onveilig vir klein kindertjies en oumense. Het vreeslik lekker gekuier by kaggel binne-in die huis. Met hout wat voorsien was. Pragtige damme en uitsig vanaf stoep. Baie stil omgewing. Berguitsig maak dat dit 'n rustigheid oor mens bring.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Aletmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R2 800
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slangboskloof Plaas, Koue Bokkeveld, 64 km van Ceres af, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA375431ecedbde83f91630c507084093e8d994c3d5e5be33ca25780f9136b0b4c28bacd3fccc45986196c79ed58e749d6f053?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 9 mense 16 5 1 5 Slangboskloof Farm Koue Bokkeveld 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.917205861722 19.237232208252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang