Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kliphuis @ Slangboskloof

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slangboskloof Plaas, Koue Bokkeveld, 64 km van Ceres af, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag, vir 9 mense

Beskrywing

Kliphuis @ Slangboskloof is op 'n werkende vrugteplaas geleë teen die Skurweberge. Die kothuis kyk uit op die Slangboskloofdam, en die rustige en pragtige omgewing maak dit die ideale plek om te ontspan. Die plaas is 64 km vanaf Ceres geleë.

Die klipkothuis, met sy ouwêreldse sjarme, het slaapplek vir 9 gaste. Daar is 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n bad en stort, en 'n solderkamer met 'n dubbelbed en 3 enkelbeddens, toeganklik deur 'n binneleer of buitetrap. Daar is 'n bykomende 2 enkelbeddens in die eetarea op die onderste verdieping.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolfoond en eetgerei. Daar is 'n groot binnenshuise kaggel om warm te hou in die winter, en vuurmaakhout word voorsien. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Daar is 'n aangrensende konferensiefasiliteitsentrum op die plaas wat voorsiening maak vir tot 12 mense; dit maak voorsiening vir die unieke ervaring om besigheid met die natuur en ontspanning te kombineer.

Die area is ideaal vir voëlkyk, voetslaan, bergfietsry en visvang in die dam.

Kamer-opset

Kapasiteit: 9 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 2
Plek vir 5 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Nikita V
Gesin met tieners
5.0
Dit was ongelooflik lekker om bietjie weg te breek uit die stads gewoel en die absolute rustigheid en stilte te kon geniet en ontspan. Die kliphuis is...
Sien meer
Okt 2023
Niel M
Gesin met klein kinders
4.8
Voor die kaggelvuur in die Koue Bokkeveld. Ons verblyf by Kliphuis @ Slangboskloof was heerlik gewees. Groot vuurherd / kaggel. Oorvloed vuurmaakhout ...
Sien meer
Jul 2024
Margi O
Saam met lewensmaat
4.6
The house is a very rustic farm house. The hot water was a bonus as were the beds. The setting is stunning. The house could do with a f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Andrew M
Saam met lewensmaat
4.6
Arrived on a wet afternoon, left the next day in the dry. I only received the T&Cs the day before I arrived. Some of the information is...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2023
Erika D
Saam met vriende
4.4
Heerlik ontspan. Ons het baie tyd op die stoep deurgebring en ook 'n bietjie gestap. Die weer was perfek en die damme was vol. Die kombuis is goed toe...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Aletmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Slangboskloof Plaas, Koue Bokkeveld, 64 km van Ceres af, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kliphuis @ Slangboskloof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Sederberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 9 mense
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slangboskloof Plaas, Koue Bokkeveld, 64 km van Ceres af, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA375431ecedbde83f91630c507084093e8d994c3d5e5be33ca25780f9136b0b4c28bacd3fccc45986196c79ed58e749d6f053?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 9 mense 16 5 1 5 Slangboskloof Farm Koue Bokkeveld 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.917205861722 19.237232208252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang