Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kliphuis 1 @ Vyver's Rus

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R323, 10 km vanaf Ladysmith, 6655, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kliphuis 1 @ Vyver's Rus is geleë op 'n privaat plaas 10 km buite die dorpie Ladysmith, skuil aan die voet van die Klein Swartberge in die Klein Karoo. Die plaas is naby die gewilde Roete 62 geleë, wat deur teerhoofpaaie na Kaapstad en Oudtshoorn verbind word.

Dié kothuis kan gemaklik tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer. Dit beskik oor 'n oopplan-ontwerp en sluit 'n solderruimte in. Die solderkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, terwyl die leefarea 'n dubbelbed het. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Die leefarea sluit 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n gasstoof, yskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie ruimte het ook 'n etenstafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel.

Dié leefarea lei na 'n houtbalkon met 'n piekniekbank en pragtige uitsigte oor die dam en berg. Die kothuis het nie elektrisiteit nie, maar daar is 'n gasgeiser vir warm water. Die LED-ligte en die yskas word deur sonkrag voorsien.

Doendinge in die omliggende area sluit voetslaan, perdry, 4x4-ry, wildkyk, wynproe en voëlkyk in. Gaste kan die Touwsberg Privaat Wild- en Natuurreservaat, wat 35 km van die plaas af geleë is, besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Area 1
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Area 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Christel Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Langs die R323, 10 km vanaf Ladysmith, 6655, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R323, 10 km vanaf Ladysmith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA006c9b00437c5ed3eda019317f2e7dad474377ba60f4e2827507e0dc7a68640e8871a4a89aa84df598fdaeae7ec1820363a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) Off the R323 10 km from Ladysmith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.507841 21.170886

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang