Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipkoppie Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Waldemar B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Rustig, veral met die groot stoep. Was lekker. Dit is baie groter as wat ek verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilette B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Fantasties, place to be! Warm verwelkoming deur Estie het ons onmiddellik tuis laat voel. Dadelik die gevoel gekry van ons is in die bos, mooiste klonte en natuurlike plantegroei. Loerie Cottage is 'n treffer, privaat en heerlik geslaap in die koningsgrote bed en die rustigheid het ons weereens laat besef Nelspruit is die plek om te wees. Sal beslis die beste plek wees vir 'n naweek wegbreek, naby aan KNP ook. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tobie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker oorslaap ingerig met alles wat jy nodig het. Absolute waarde vir geld, baie goed toegerus met alles wat jy nodig het. Lekker groot king size bed en aircon. Goeie ontbyt en vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Een van die beste gaste huis waar ons nog gebly het. Baie goed toegerus. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharmaine B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig. Was heerlik - mooiste plekkie. Ons was so vriendelik ontvang en die gasvrou is fantasties. Jammer dit was net 'n vinnige oornag - Sal definitief weer gaan en dan langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ontspannend, netjies, vriendelik, pragtige en praktiese ligging. Dit was regtig baie lekker en so ontspannend vandat ons in die eenheid in geloop het met die massiewe rotse buite en 'n pragtige tuin. Al die fasiliteite is in uitstekende toestand en meer goed as wat ons sou gebruik. Estie was baie vriendelik en tegemoetkomend en behulpsaam. Enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

As above. It was really close to everything and a pleasant surprise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ons het baie lekker gekuier. Klipkoppie is vir sy prysklas 'n ongelooflik goeie keuse vir 'n blyplek. Dit is besonders mooi, skoon en die diens is voortreflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlike ontspanne verblyf geniet in 'n stil woonbuurt naby besigheidsentra. Klipkoppie eenheid is 'n goedbedinkte, netjies geboude en stylvol gemeubileerde eenheid. Die kompakte kombuis is goed ingerig met genoeg kombuisgereedskap om gerieflik te kan kosmaak. Die badkamer is nie beknop nie, met 'n groot stort, goeie waterdruk en 'n hoë stortkop vir lang persone. Groot ruim stoep met tafel en stoele is 'n heerlike koel buiteruim om te geniet. Die eenheid is gerieflik geleë naby besigheidsentra, baie veilig met groot onderdak parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Estie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smartstraat 16, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3395a4d68627de61d7bedacc9dcba70e107e89a5eb5cd5ce667e33f92d5c6f824a6523c9bd90604f321e48136be6d8273dd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 16 Smart Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.484149197389 30.984956389549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang