Kliplyster
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Rene O - Jul 2024
Algehele gradering
Fantasies.
Latiefa J - Mei 2024
Algehele gradering
Breathtaking.
Esther S - Mei 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Caitlinn S - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was asemrowend.
Deolin V - Apr 2024
Algehele gradering
It was absolutely amazing.
Caryn G - Jan 2024
Algehele gradering
Everything you need. Indoor pool, braai, grass for teenagers to relax and play.
Melissa C - Aug 2024
Algehele gradering
Great stay, wish it was longer!
Lees meerAneesah P - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker gebly, maar moenie dat die klient ongemaklik voel nie.
Kliplyster se terugvoer
Hi Aneesah. Ek is jammer om te hoor dat julle so gevoel het.
Ek wil net bevestig dat daar geen kameras binne die huis is nie. Daar is net 'n kamera by die oprit wat toegang tot die huis monitor vir veiligheids redes.
Ons kontroleer die hitte van die swembad en die geyser met behulp van die WiFi. My man kon nie na die heat-pump connect om hom aan te sit nie, en daarom het ek jou gebel om te hoor of julle dalk iets uitgeplug het. Dit kom toe uit dat die earthleakage getrip het die vorige aand, a.g.v. die baie reen. Julle het dit nie eens agter gekom nie, a.g.v. die inverter en back up batterye, en eers toe ek navraag doen, kom julle (en ons) agter dat die krag getrip het. (Wat my skoonpa toe kom regstel het)
Die ander geval was weer eens, net via die WiFi, kon my man sien die temperatuur van die swembad tel glad nie op nie, toe herinner ek jou net dat julle die cover moet terug sit as julle klaar geswem het, anders loop die heat pump en mors krag, want al die hitte gaan net verlore. Die huis reels vra baie mooi dat gaste die cover moet terug sit as hulle klaar geswem het, so ek het jou maar net herhinner daaraan.
So ek is baie jammer dat jy voel julle was dopgehou, dit was glad nie die geval nie, ons het maar net die swembad se temperatuur gemonitor via die WiFi.
Wayne E - Des 2023
Algehele gradering
The place was awesome with beautiful views. The inside was neat and spacious.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Disa Circle 46, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang