Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipmuur Tuin

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Thomas S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

A peaceful haven. The accommodation is very comfortable, spacious and clean. The attention to detail was amazing, we had everything we needed for a relaxing stay. The perfect host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecilia
Klipmuur Tuin
Thanks Tom for your positive response. Regards, Cecilia.

Nicky C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ons het baie lekker by Klipmuur Tuin gebly en sal dit graag weer doen! Die eienaars van die plek is lieflike, uiters behulpsame en vriendelike mense - dit het vir ons gevoel soos "home away from home"! Klipmuur Tuin is baie goed ingerig, skoon, netjies, goeie kwaliteit linne en beddens, twee heerlike badkamers en 'n lekker private buite sit-area. Dit is geleë in 'n area wat stil is, wat baie welkom was. Die privaatheid, sekuriteit en veiligheid is uitstekend. Dit is baie sentraal geleë - die winkelsentrum is 'n klipgooi weg en uitstekende restaurante slegs 'n kort rit. Ons het vir seker baie lekker daar gebly en beveel dit met graagte aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecilia
Klipmuur Tuin
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Nicky! Dit was 'n plesier om julle as gaste te huisves en sal julle graag weer wil ontvang. Groete, Cecilia

Fernanda R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Superb. Just lovely. Extremely well situated close to stores, pharmacies, and a hop away from the best local restaurants and tourist attractions. The owners are the most welcoming and helpful hosts possible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecilia
Klipmuur Tuin
Thanks for your positive feedback. It was such a pleasure hosting you and your family! Do come and visit us again. Regards, Cecilia and Andre

Sabelo D
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Great. Wonderful, the owners are very nice people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Adri V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Ons verwagtinge oortref. Eienaars se behulpsaamheid en vriendelikheid ons baie welkom laat voel en ons verwagtinge oortref. 'n Juweel van 'n plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laulani S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Great stay! We loved our short stay! Such friendly and welcoming hosts, beautiful accommodation and very close to town. Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecilia
Klipmuur Tuin
Thank you, Laulani, we enjoyed your visit and do come again! Regards, Andre and Cecilia

Claudia T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Gesellige en asemrowende mooi blyplek. Dankie Klipmuur Tuin vir julle onophoudelike gasvryheid. Ons reis gewoonlik met ons fietse en by Klipmuur Tuin het ek nie een aand oë toegemaak met 'n bekommernis oor die veiligheid van ons fietse nie. Klipmuur Tuin was ons veilige hawe gewees. Ek sal enige dag weer by Klipmuur Tuin gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecilia
Klipmuur Tuin
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Kom gerus weer!

Kobus B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Netjies, gerieflik, veilig en sakpas geprys. Ons is baie vriendelik ontvang deur die eienaars self, wie uit hul pad gegaan het om ons gerief te verseker. Die eenheid is baie gerieflik en ruim, met mooi uitsigte oor die Knysna-meer. Die sentrale dorpsgebied is naby geleë, maar daar is geen geraas by die gastehuis nie. Die eenheid was netjies en skoon met 'n braai-fasiliteit op die stoep. Veilige parkeerplek met toegangsbeheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2020

Simple, adequate cozy, comfortable We had an amazing stay and our hosts were accommodating, friendly andhelpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecilia
Klipmuur Tuin
Baie dankie julle vir die positiewe terugvoer. Kom gerus weer. Groete Cecilia

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Cecilia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faure-straat 8, West Hill, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d307c5f446df48819fce6c89cf618994eb8d0823b10b4f4151d1a02eddb630d9506f1b916d1734a52761df9542ef82debec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 8 Faure Street West Hill 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.033428246743 23.041983789602

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang