Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klippieskraal

Wildsplaas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Angelique R
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Heerlik. Het dit baie geniet! Kuier area wat toe is, het dit lekker gemaak vir die winter. Sal definitief terug gaan in die somer en aanbeveel vir enige iemand wat 'n lekker naweek saam 'n groot groep wil geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara T
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Great venue for a large crowd, close to Joburg. Place exceeded expectations. Very well stocked with cutlery, crockery, etc. Rooms spacious, living area well furnished. Clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlene
Klippieskraal
Thank you Barbara. I'm happy you and your family enjoyed the weekend. Warm regards Joy

Melinda P
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Wonderlike plek vir 'n klein groepie. As 'n groep van 12 het ons 'n heerlike naweek gehad. Sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellen E
Kort verblyf
4.6
Jun 2024

Pragtige netjiese plek in die Bosveld! Ons het Klippieskraal in die hartjie van die Bosveld baie geniet. Ons is vriendelik ontvang deur die gasheer. Uitleg baie goed spesifiek vir groot groep mense. Netjies! Almal kan binne en buite gerieflik kuier. Breekskade deposito binne 'n dag terug ontvang. Baie dankie vir jou goeie kommunikasie! Ons beveel Klippieskraal aan en sal definitief weer terug gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eileen D
Kort verblyf
3.2
Apr 2024

Buiten bogemelde is dit 'n oulik plek om funksies te hou. Perseel uitleg is gerieflik. Swak terugvoer op navrae. Moet breekskade terugbetaling opvolg. Hulle sluit perseel na uitklok en gaan nie saam met jou nie. Nuwe eienaar versoek met aankoms om deur perseel te beweeg vir skade, dra nie kennis van eie skade en verhaal skade wat nie deur ons gebreek is. Geen selfoon opvangs nie. Behoort dit te noem op webtuiste. Webtuiste ou eienaar detail op, nie opgedateer. Geen oond vir 'n lodge is 'n probleem. Toaster het nie gewerk nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Rachelle B
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Ongelooflik! Hierdie was 'kids paradise' wat beteken ouers het 'n heerlike naweek gehad. Ons het dadelik ons volgende naweek daar bespreek. Kinders word daar aanvaar vir kind wees. Ideaal vir 'n groot groep mense aangesien die kamers en die kuier area apart is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlene
Klippieskraal
Baie dankie Rachelle Ons sien uit om julle weer hier by Klippieskraal te verwelkom en is baie bly julle het dit so geniet. Klippieskraal Groete Joy

Anneke J
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Klippieskraal is alles wat ons wil hê in een plek. Naby die huis, gemaklik, rustig, in die bos. Alles is daar. Ons hoef net klere en kos te vat. Hulle yskas en vrieskas is amazing. Daar is niks so irriterend soos 'n plek wat mens baie voor betaal en die yskas maak nie koud nie. Sal Klippieskraal weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlene
Klippieskraal
Baie dankie Anneke, bly julle het weer jul kuier geniet.

Lynette S
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Onvergeetlik! Sal weer moet gaan. Dit is so mooi en baie goed ingerig, ideaal vir 'n groot groep met kinders. Almal kan lekker saam kuier en is ook rolstoelvriendelik. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlene
Klippieskraal
Baie dankie Lynette en familie. Sien uit om julle weer hier by Klippieskraal te ontvang.

Jacques G
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Regtig 'n bakgat-plek. Rustig in die bos. Diere kom voer en jy hou hulle dop van die kamp af. Hemel op aarde. Dankie Joy, dit was regtig baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlene
Klippieskraal
So bly julle het dit geniet Jacques.

Magdalena H
Kort verblyf
4.8
Okt 2023

Dit was puik. Huisvesting was baie netjies (Dankie vir die bakkie sjokolade, Joy). Die kombuis is goed toegerus. Niks het ontbreek nie. Die dam is voor die verblyf. Diere kom gereeld water drink. Daar is volop voëls. Dit was heerlik om daar tuis te gaan. Ek kan dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlene
Klippieskraal
Baie dankie Madgalena , altyd lekker om te hoor gaste is gelukkig met Klippieskraal en waardeer die natuur netso baie soos ons. Hoop om julle gou weer te sien. Klippies groete Joy

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R8 640
per nag, vir 18 mense
Vanaf
R8 640
per nag, vir 18 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwbank 31, Assenweg, Brits, 0264, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08f11530a4705373b635b64d056d25d3e331a7aa60e5779523cc9fd6a22d8e08cbbf7fada44bd6bdb0221f09ec21d553b98f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 640 per nag, vir 18 mense 26 5 1 5 31 Blaauwbank Assen Road 0264 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.461343310265 27.785407930678

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang