Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klokkies B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 82 resensies vir Klokkies B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hennie Coetzee D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie Coetzee D

Great.

Baie netjiese plek, goeie ligging en uitstekende diens.

Irmel D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irmel D

Worthwhile staying over for a few nights.

Located on a hill with a 360 degree view over Calitzdorp, farming area and the beautiful panorama view towards the Swartberg Mountains.

Miemie H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miemie H

Lieflike plek, skoon en netjies en veilig.

Baie gasvrye eienaar, lieflike omgewing en baie veilig, het so lekker gebly.

Francois M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M

Ons het slegs daar oornag en die oggend 'n ontbyt in die dorp gaan geniet.

Ons het heerlik gebly. Dis 'n pragtige blyplek met 'n pragtige uitsig oor die landerye, met 'n vriendelike gasvrou. Dis tog jammer dat selfsorgfasiliteite nie beskikbaar is nie. 'n Mens wil nie graag in die mooi kamer eet, of die en suite badkamer as opwasplek gebruik nie. Ons was gelukkig in die somer daar en kon alles op die voorstoep doen.

Leané B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leané B

Lekker gebly ver van die besige stad af.

Ons het baie lekker gebly.

Anitha D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anitha D

Plaasatmosfeer. Skoon en netjies.

Baie mooi uitsig. Alles skoon en netjies. Ons het die plaasatmosfeer en stilte geniet. Alhoewel ons van al die eetgerei voorsien is en dit vir ons gewas is, sal ek dalk 'n opwasplekkie buite aanbeveel vir reisigers wat hul eetgerei wil was.

Herman D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman D

Nice.

Baie netjies en goed versorgde plekkie. Eienaars baie behulpsaam en vriendelik. Lekker gebly.

Pat M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat M

Lovely accommodation with an awesome view.

Beautifully decorated, close to everything in Calitzdorp. The owners go out of their way to make your stay comfortable.

Riaan D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D

Aangename oorbly.

Het een aand oorgebly, was baie aangenaam gewees. Kamer was baie skoon en netjies en die gasvrou het moeite gedoen met die uitsit van die braaitoerusting en 'n heerlike ontbyt die volgende oggend. Kan dit beslis aanbeveel.

Melanie T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie T

Netjies, professioneel en pragtige omgewing.

Ons het lekker gebly. Ons het baie braaihout gekry en tannie Yvonne het vir ons baie mooi met alles gehelp. Sy is 'n super host.

Janine V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V

Baie aangenaam. Pragtig skoon en veilig.

Ons het baie lekker gebly in 'n pragtige kamer met mooi dekor. Het baie veilig gevoel en sal beslis weer van Klokkies gebruik maak.

Christa V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V

Baie lekker gebly en baie skoon. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Het veilig gevoel en rustig geslaap.

Amalie J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amalie J

Rustig met pragtige uitsig.

Baie vriendelik ontvang deur gasvrou. Baie skoon en netjies, pragtige uitsig. Kon warm stort en warm slaap in winterkoue. Baie jammer dit was te koud om buite te sit of te braai.

Phillip G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip G

Heerlik gesellig.

Vriendelike ontvangs. Dis ons tweede keer wat ons daar oorbly en sal weer indien dit op ons pad kom. Ek kan met vrymoedigheid Klokkies B&B aanbeveel.

Malinda S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda S

Eienaars baie gasvry en plek is eersteklas.

Plek was skoon en net wat ons nodig gehad het. Fasiliteit meer as voldoende en eienaars het gereeld kom verneem of ons okay is.

Fernando T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fernando T

Vrede vasgevang bo-op die koppie!

Ek en my vrou kon 'n wonderlike wegbreek geniet in die Klein-Karoo. Ons verblyf by Klokkies het alles wat rustigheid kan wees vasgevang. Bo-op die koppie was ons omring deur die mooiste berge en kon sonder obstruksie die prentjiemooi omgewing geniet. Die hond het ook vriendelik elke nou en dan kom seker maak dat ons nog reg is. Die lugversorging was 'n bonus vir die warm dae. Daar was WiFi, maar met hoe mooi dit daar is, kon ons lekker met mekaar en die natuur "connect" eerder as met tegnologie. Sal beslis weer hier 'n draai kom maak.

Brigitte S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte S

Everything according to our expectation. Coffee and tea was provided, especially the rusks were appreciated.

Friendly welcome in spite of load shedding. The hosts went out of their way to assist us. Also helped us with braai facilities.

Riet V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riet V

Heerlik.

Lieflike uitsig, so stil en rustig. Kamer is pragtig.

Annaleen C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaleen C

Clean and comfortable, equipped with all you need for a short stay.

Beautiful view over the mountains and fields and not far from the village.

Magdalena H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magdalena H

Gasvry ontvang. Baie netjies en smaakvol gemeubileer. Naby aan die dorp.

Sal egter 'n mikrogolf waardeer het.

Annemarie O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie O

Rus en vrede.

Hier kan jy jouself weer vind in 'n rustige omgewing met asemrowende uitsig. Vriendelike en gasvrye ontvangs. Baie akkommoderend. Alles is skoon, netjies en smaakvol. Ons het heerlik gekuier en dit baie geniet en sal verseker weer kom.

Elsje D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsje D

Heerlik geslaap. Pragtige omgewing.

Ons is van mening dat Klokkies meer duidelik moet meld dat dit net 'n kamer voorsien - nie selfsorggeriewe nie. Daar is wel 'n yskas en ketel. Daar was geen eetgerei en breekware behalwe 2 koffiebekers nie. By navraag is borde en eetgerei wel vir ons beskikbaar gestel. Nogtans 'n pragtige plek.

Chris V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Lekker rustig.

Mooi uitsig naby besienswaardighede.

Dinah S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dinah S

Perfek vir oorslaap!

Vriendelik verwelkom. Pragtig skoon, netjies en baie rustig. Lieflike uitsig! Baie dankie.

Diana W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Diana W

'n Baie skoon en netjiese plek asook baie gasvry. Rustig en stil.

Sal definitief weer by Klokkies inboek. Mikrogolf in die kamer sou lekker wees.

Pauline K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pauline K

Heerlike, rustige tuiste en ideaal geleë.

Netjies en skoon. Stilte geniet. Goeie diens. Volgens webtuiste is dit B&B, geen inligting omtrent dit ontvang by gastehuis nie. Ek verstaan onder B&B dat ontbyt ingesluit is of reëlings getref word indien so verkies. My nie regtig gepla nie, maar dit sou meer beteken het om ten volle ingelig te wees van dienste beskikbaar, veral omdat daar nie fasiliteite beskikbaar is om eie ontbyt te maak nie.

Gerard T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard T

Klokkies is a great stopover in Calitzdorp.

Klokkies is a convenient stopover in Calitzdorp. We used both rooms at Klokkies. They were both well appointed, neat and clean. The bathrooms were also neat and functional. The owner is friendly and the location, on a bluff of the Gamka Valley is scenic. Would certainly stay there again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Klokkies is 'n gerieflike oornagplek in Calitzdorp.

Klokkies is 'n gerieflike oornagplek in Calitzdorp. Ons het albei kamers by Klokkies gebruik. Hulle was albei goed ingerig, netjies en skoon. Die badkamers was ook netjies en funksioneel. Die eienaar is vriendelik en die ligging op 'n rif in die Gamkavallei is skilderagtig. Sal beslis weer daar gaan bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Debbie S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie S

Great accommodation, wonderful views.

Nice and quiet. Just need a microwave in the room. Good value for money.

Talita M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita M

Baie gerieflike verblyf met 'n pragtige uitsig.

Ek en my dogter het dit baie geniet om hier oor te slaap, die gastekamer is baie gerieflik en goed ingerig. Ons is vriendelik ontvang deur die gasvrou, twee oulike honde en 'n volstruis (agter die heining)! Die uitsig is pragtig, sal dit graag in die somer ook wil sien. Ek beveel Klokkies aan vir 'n rustige en aangename verblyf.

Heinrich V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich V

Puik.

Baie skoon. Word hoogs aanbeveel vir 'n rustige verblyf. Goeie waarde vir jou geld.

Koos K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos K

'n Baie aangename verrassing!

Ek sal Klokkies B&B digby Calitzdorp sonder voorbehoud aanbeveel. Die wooneenheid was keurig en goed toegerus. Die ontvangs was professioneel en die verblyf 'n hoogtepunt op ons kort toertjie. Die rustigheid en mooi omgewing het ook beslis 'n aanvullende rol gespeel.

Lucille G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille G

'n Stylvolle oornagverblyf!

Vriendelike verwelkoming deur gasvrou. 'n Uitstekende oornagfasiliteit met 'n pragtige uitsig vanaf die stoep oor die wingerde en omliggende berge. Rustig en stil. Dankie Yvonne, vir 'n heerlike ontbyt die volgende oggend. Ons was steeds omring deur 'n asemrowende uitsig!

Wil H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wil H

Convenient for visiting the hot baths.

Peaceful, with lovely views. Not much for self-catering.

Petro L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro L

Lekker ontspan, sou graag langer wou bly.

Mooi omgewing, eenheid baie netjies en gasvrou vriendelik en behulpsaam.

Chris P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P

Heerlik gebly.

Gasvrye ontvangs. Skoon en netjiese verblyf. Pragtige uitsig oor die berge en landerye. Sal weer daar gaan bly.

Martin S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S

Baie mooi en rustige verblyf.

Great.

Deon V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Ons het heerlik gebly, skoon, vars en baie gerieflik.

Ons kan Klokkies B&B werklik aanbeveel. Ons was vriendelik ontvang en die plekkie is pragtig, skoon en gemaklik. Die sterrehemel is asemrowend a.g.v. die lieflike ligging. Dankie vir 'n heerlike oorslaap.

Robert V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert V

Uitsig asemrowend.

Vir 'n kort verblyf is dit die plek om te bly.

Seppie E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seppie E

Smal grondpad bring jou by 'n uitsonderlike uitsig!

Baie netjies! Die uitsig vanag Klokkies B&B is seker iets waaroor almal kommentaar lewer. Dit is fantasties! Die braaiwors by die ontbyt is beslis iets om oor huis toe te skryf!

Jan S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Aangenaam.

Baie mooi ligging en besondere uitsig! Baie gerieflike huisvesting.

Christa S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S

Pragtig, skoon en pragtige omgewing.

Het laat aangekom. Met aankoms het iemand onmiddellik die sleutels vir ons gebring. Die uitsig is besonders. Beddens en kamer is baie netjies.

Riëtte K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riëtte K

Alles was pragtig en rustig.

Ons het die vriendelikheid en pragtige plaas omgewing baie waardeer. Ons sal enige tyd Klokkies vir almal aanbeveel.

Hennie D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D

Dit was heerlik en baie gasvrye mense.

Daar moet bome geplant word en dalk 'n buitekombuis sal baie help, want alles in die dorp maak 5 uur toe.

Teretha L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teretha L

Netjiese goed toegeruste verblyf in 'n rustige plaasomgewing. Goeie ligging. Heerlike ontbyt.

Ons is baie tevrede met ons verblyf by Klokkies B&B en sal dit met vrymoedigheid aanbeveel aan familie en vriende.

Jacqueline B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline B

Gerieflik, netjies en met 'n pragtige uitsig.

Klokkies is 'n netjiese, gerieflike oornagplek met 'n fantasitiese uitsig oor die vallei.

Linda S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Linda S

Rustig en baie netjies.

Het ons oorslaap by Klokkies baie geniet - uitstekende waard, kamer baie netjies. Wat ons nodig gehad het, was voorsien, 'n heerlike ontbyt is voorgesit. Gasvry, vriendelik, sal beslis weer van klokkies gebruik maak.

Koos T - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos T

Van aankoms tot vertrek net absolute vreugde!

Opregte gasvryheid word waardeer. Die braai en braaihout en toerusting was 'n reuse kersie op die koek. Ons sal graag weer daar wil oorbly.

Lindie K - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie K

Dit was 'n asemrowende ervaring!

Die uitsig is fantasties, diens tops. Die regte wegbreekplekkie!

Werner D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner D

Wonderlik.

Sien sterre.

Daniel V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V

'n Netjiese, praktiese, en rustige oorslaapplek.

Ons het die rustige verblyf net buite die dorp waardeer. Die huisie was goed toegerus en skoon. Die diens was flink en stiptelik.

Henry M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry M

Wonderlik!

Sien gerus die sterre.

Joos H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joos H

Baie netjiese en skoon fasiliteit met vriendelike diens.

Op ons reis vanaf Langebaan na Uitenhage het ons net oorgeslaap, sonder ontbyt. Ek het ongelukkig probleme opgetel met my sleepwa. Johan en sy vrou was egter baie behulpsaam met aanwysings en telefoonoproepe om op 'n vakansiedag my probleem te help oplos. Ons het lekker ge-oornag in 'n veilige, gerieflike en skoon omgewing met 'n pragtige uitsig. Sal weer daar aandoen in die toekoms.

Willie V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

Uitstekend.

Beslis waarde vir geld! Pragtige blyplek, ligging onverbeterlik. Diens en kos van hoogstaande gehalte.

David V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David V

Wonderlike uitsig, mense en gerief.

Dit was heerlik om weer eens hier tuis te gaan. Sal beslis weer hier aandoen!

Alma M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alma M

Rustige area en mooi uitsig.

Die uitsig oor die vallei was uitsonderlik, en die stilte besonders. Ek sou graag meer hakies of hangplek in die badkamer wou hê, en eerder 'n dubbelbed in plaas van 2 enkelbeddens.

Marli W - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marli W

Ons het heerlik gebly.

Ons is vriendelik ontvang en het heerlik gebly.

Hans H - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hans H

Die uitsig vanaf die huisie is heel besonders. Karoo en Boland binne 180 grade.

Danksy die internet kon ons hierdie klein juweel in die Klein Karoo opspoor. Die resensies van ander het baie gehelp om die besluit te neem oor waar om te bly!

Kolie S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kolie S

Gerieflike oornag geriewe naby Roete 62.

Rustige skoon oornaggeriewe. Gerieflik na aan die dorp. Baie mooi uitsig oor wingerde aan die eenkant en Klein Karoo en berge aan die ander kant.

Elize D - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D

Aangenaam!

Klokkies is uitstekende waarde vir geld. Die kamer was baie skoon en het alles wat nodig is vir 'n aand se oorslaap. Ons beveel dit definitief aan vir enige iemand wat verblyf in Calitzdorp-omgewing soek. Pragtige uitsig oor die omliggende omgewing.

Peter V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter V

Vriendelikheid, netheid, plaasgevoel en wonderlike ligging.

Die verblyf kan ek ten alle tye aanbeveel. Die kamer is pragtig ingerig, baie netjies en gerieflik en die plaasgevoel 'n addisionele bonus.

James A - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
James A

Netjiese basiese akkommodasie in pragtige ligging.

Netjies en privaat, maar nie geskik vir lang verblyf nie weens gebrek aan spasie en gebrek aan sekere basiese items soos 'n klerekas en mikrogolfoond.

Klokkies B&B se terugvoer

Beste James,
Baie dankie vir die terugvoering rakende julle verblyf by Klokkies B&B. Hou asb in gedagte dat Klokkies B&B nie selfsorg eenhede is nie. Ek vra groot om verskoning indien ons enige aanleiding gegee het dat Klokkies B&B toegerus is met selfsorg fasiliteite.
Sien uit na julle volgende besoek,
Vriendelike Groete,
Klokkies B&B

Klokkies B&B
Audrey K - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey K

Baie skoon en voel soos jou eie bed en baie rustig.

Rustige skoon verblyf op 'n mooi plaas.

Hester L - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester L

Dit bied baie goeie waarde vir geld. Alles met liefde ingerig!

Die kamer is mooi gemeubileer. Mooi en skoon linne. Goeie matras en kussings. Rustig en stil en bo en behalwe van koffie en tee geriewe, tuis gebakte beskuit. Lieflike uitsig! Ek sal beslis weer gebruik maak van die geriewe by Klokkies!

Sue H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue H

Spotless, comfortable and welcoming.

Thank you Yvonne for your warm welcome. We had a lovely stay in your cottages and will certainly recommend them to anyone travelling to Calitzdorp.

David V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David V

Keurig en silwerskoon. Lekker gebraai met die hulp van die gasvrou.

Wonderlike uitsig oor die dorp, wingerde en boorde.

Johan V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie netjies en smaakvol.

Dit was om soos by 'n oasis aan te kom na 'n redelike lang reis in uiters warm temperature.

Nols & Sandra J - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nols & Sandra J

Uitstekende waarde vir geld in 'n smaakvolle blyplek!

Skoon, smaakvol, warm en gasvry. Pragtige ligging met asemrowende uitsigte vanuit elke hoek. Uitstekende waarde vir geld. Vriendelike diere en interessante omgewing.

Bronwyn D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn D

Beautiful surroundings and views. Definitely worth a stopover!

A lovely little place to stay, very neat and well finished.

Peter M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter M

Ons was hartlik verwelkom deur Yvonne (Boervrou uit en uit), die akkomodasie was uitstekend en die ontbyt was heerlik.

Klokkies B&B is 'n familiebedryf op 'n plaas buite Calitzdorp. Die gastehuis lê bo op 'n heuwel met fantastiese uitsig rond om.

Koos B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos B

Heerlike skoon verblyf wat regtig waarde vir geld is.

Ongelooflik lekker en die stilte is great. Die uitsig is ongelooflik en die stilte in die aand great. Beste waarde vir geld op ons 16 dae-rit.

Mark G - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mark G

Great stop over in beautiful setting.

Enjoyed our stay. Will definitely return.

Annette W - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette W

All I wanted for an overnight stay.

Clean room, comfortable bed, friendly hostess.

Marlene B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene B

Rustig.

Heerlike, rustige oornag-verblyf.

Pieter D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Pragtige plek met 'n asemrowende uitsig.

Was baie aangenaam verras met die pragtige kamer. Baie goeie waarde vir geld.

Carlo S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo S

5-ster ervaring!

Beste uitsig oor die Swartberge en wynlande. Definitief die moeite werd!

Henry M - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry M

Wonderlik!

Rustig en pragtige omgewing!

Franscois N - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franscois N

Uitstekend, wat 'n pragtige, skoon plekkie en die uitsig is fantasties oor die hele vallei.

Definitief waarde vir geld netjies baie skoon. Die ligging is fantasties en is naby twee wynkelders. Sal dit definitief aanbeveel vir enige persoon wat wil oornag in Calitzdorp.

Louise N - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise N

Wonderlik!

'n Heerlike plek om te bly! Wonderlike 360° -uitsig en stylvolle kamers met lekker beddens!

Adrie F - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie F

Dit was baie aangenaam en sal verseker weer by Klokkies oorbly.

Sien die sterre hieronder.

Millicent B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Millicent B

Asemrowende uitsigte en uitstekende diens!

Klokkies B&B is 'n stukkie hemel op aarde. Van die aankoms tot ons vertrek was dit 'n wonderlike ervaring. Die eienares en haar seun het uit hul pad gegaan om ons baie welkom te laat voel, en was bereid om die ekstra myl te stap om aan al ons behoeftes te voldoen. Die kamers is goed toegerus, skoon en ruim. Baie dankie!

Carel W - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel W

Het dit waardeer om ook die huis se TV te kon gebruik om krieket te kyk.

Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Kon ook op die huis se TV na krieket kyk.

Coenie D - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie D

Baie lekker en vriendelike diens. Alles skoon en modern. Lekker ontbyt.

Baie lekker akkommodasie op die pad tussen die warmbron en die dorp, net 'n klein entjie uit die dorp. Ons het dit baie geniet en sal dit beslis vir ander aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Vlakte, Gamka-Oos, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyOGRiZWNiLWI0ODYtNDE2Mi04OGIzLTNmNGJhZWJmYmYwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 82 5 1 5 Die Vlakte Gamka-Oos 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.565348 21.710814

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang