Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klokkies B&B

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Vlakte, Gamka-Oos, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Klokkies B&B is net 3 km buite Calitzdorp geleë en bied gaste lieflike kamers vir 'n ontspanne verblyf.

Gaste kan Kamer 1 of Kamer 2 bespreek, wat albei met 2 driekwartbeddens ingerig is. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word ook voorsien. Die kamers het lugversorging en toegerus met 'n tee- en koffieskinkbord asook 'n TV. Braaigeriewe is beskikbaar vir gebruik, en ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Calitzdorp-streek staan bekend as die Porthoofstad van Suid-Afrika en kan op die Roete 62 gevind word. Doendinge in die area sluit wynproe, stap- en fietsryroetes en 4x4-roetes in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 82 resensies vir Klokkies B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Die Vlakte, Gamka-Oos, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klokkies B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Vlakte, Gamka-Oos, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyOGRiZWNiLWI0ODYtNDE2Mi04OGIzLTNmNGJhZWJmYmYwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 82 5 1 5 Die Vlakte Gamka-Oos 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.565348 21.710814

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang