KloofKondo
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kloofstraat 60, Tuine, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
KloofKondo is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n gebou in die hartjie van Tuine, Kaapstad, en is die perfekte plek vir gaste wat die pragtige Moederstad wil verken.
Dié oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskassie, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n toonbank met sitplek vir 2 toegerus. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Di e kombuis lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.
Die verblyf is stapafstand vanaf talle winkels en restaurante, en net 'n entjie se ry vanaf die V&A Waterfront.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Burger Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 114
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Kloofstraat 60, Tuine, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kloofstraat 60, Tuine, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang