Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kykie View

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Kykie View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Hesta M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesta M

Dit was heerlik!

Ons het heerlik by Kykie View gebly. Die akkommodasie is ruim, netjies en modern, asook die uitsig is pragtig. Dit het in al ons behoeftes voldoen. Ons sal vir seker weer daar tuis gaan.

Kykie View se terugvoer

Baie dankie Hesta. Waardeer jou resensie. Ons sal jou graag weer wil huisves. Mooi bly.

Kykie View
Jan V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Absoluut puik verblyf!

Groot,netjies en baie skoon. Wonderlike stoep met asemrowende uitsig. Hier kan jy net skoene uitskop en ontspan. Hennie en Sarie gaan uit hulle pad om dit vir jou so lekker moontlik te maak.

Kykie View se terugvoer

Baie dankie Jan was heerlik om jul as gaste te kon huisves. Groete

Kykie View
Rikus V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus V

Netjies en huislik.

Alles wat jy nodig het is in die woonstel.

Kykie View se terugvoer

Baie dankie Rikus, vir die goeie resensie. Ons waardeer en dit was ook 'n plesier gewees om julle te gehuisves het. Groete vir Alta en seuns.

Kykie View
Lizette S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette S

Wonderlik.

Sal definitief die plekkie aanbeveel.

Kykie View se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering,
Ons waardeer dit.
Sal n plesier wees om julle weer te huisves.
Groete en bly veilig.

Kykie View
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wag 'n Bietjie-singel 22, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa969a12554ae5029500aabac3547be8fdf33280f38348cc62bb2024937d1a91105e4204c205cf97b7fb49041013cfc22963?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 22 Wag 'n Bietjie Crescent Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.069902144836 22.174709585749

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang