Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kykie View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wag 'n Bietjie-singel 22, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kykie View is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 4 mense in Reebok met 'n uitsig oor die Outeniekwaberge.

Die woonstel is bo-op die hoofhuis geleë en het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers met plafonwaaiers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, en gerieflikheidshalwe word linne en 'n haardroër voorsien. Gaste moet asseblief hul eie handdoeke bring of dit kan gereël word dat die instansie handdoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, konveksie-oond, lugbraaier, snacks, mikrogolf, yskas, ketel, braaipan, eetgerei en breekware, asook 'n broodrooster.

Die ruim leefarea is toegerus met 'n TV met DStv en maak oop op 'n stoep met 'n uitsig oor die omgewing en berge.

Weber-braaigeriewe is beskikbaar vir gebruik, en parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig. Die eienaar woon op die perseel, en troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie. Sonkrag en Wi-Fi is beskikbaar.

Kykie View is 1,5 km vanaf Reebokstrand geleë vir strandjag en swem. Die dorpie is net 4 km vanaf Klein Brak-strand en strandmeer, 18 km vanaf Mosselbaai, en 30 km vanaf George vir gaste wat wil verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Kykie View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Wag 'n Bietjie-singel 22, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kykie View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wag 'n Bietjie-singel 22, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa969a12554ae5029500aabac3547be8fdf33280f38348cc62bb2024937d1a91105e4204c205cf97b7fb49041013cfc22963?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 22 Wag 'n Bietjie Crescent Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.069902144836 22.174709585749

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang