Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plaas Knoetzie Kamma

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: L10 op die R102, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Plaas Knoetzie Kamma is op 'n plaas 10 km buite George geleë en is slegs 1,9 km vanaf George Lughawe. Knoetzie Kamma bied 'n rustige wegbreek vir gaste wat die platteland en sy majestueuse berge wil besoek.

Verblyf word in 3 kothuise en 5 kamers gebied.

Daar is 2 kotuise wat elkeen 2 slaapkamers, 'n sitarea, 'n badkamer met 'n stort, en 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond het. Die derde kothuis beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof toegerus is.

Knoetzie Kamma-kamers het elk 'n dubbelbed en 'n enkelbed en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind van tot 12 jaar. Die en suite-badkamer het 'n stort.

Ander geriewe sluit 'n TV met DStv, WiFi, 'n kombuisie met basiese verhit-en-eetgeriewe, soos 'n yskassie en 'n mikrogolf, in.

Alle gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en buitebraaigeriewe. Elke eenheid het 'n privaat stoep of 'n balkon met 'n tafel en stoele.

Klein, opgeleide troeteldiere met hul eie beddegoed sal toegelaat word indien dit vooraf gereël word.

Daar is braaigeriewe op die perseel en troeteldiere word op versoek toegelaat. Gaste kan die dorp en alles wat dit het om te bied, verken, of al langs die Tuinroete ry en een van die vele strande in die omgewing besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 180 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ettiene S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weet daar gaan bly.
Nov 2024
Ronel G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig, baie mooi view. Bitter mooi view, naby aan alles, maar ver genoeg om te voel jy is ver weg van al die geraas van 'n dorp af.
Nov 2024
Ronel G
Saam met lewensmaat
5.0
Love die view, dis skoon en netjies. Dit was baie skoon, netjies, rustig, en die view is beautiful. Daleen was baie interaktief met ons, baie tegemoet...
Sien meer
Nov 2024
Gary M
5.0
Value for money. Comfortable, clean and well equipped.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Hodges S
5.0
Great B&B I will definitely use them again. Clean, beautiful, good-sized room, love the view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 180

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • L10 op die R102, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Plaas Knoetzie Kamma het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: L10 op die R102, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2YTE2Mzc0LWFkMmMtNDNlNS04NmRmLThkNGQ3OGExOGFlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 180 5 1 5 L10 on the R102 George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.001624271623 22.360467463732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang