Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knysna Quays Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Pieter L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker gebly. Baie lekker hier gebly, en stapafstand van baie lekker restaurante!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mishka A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Absolutely amazing and comfortable! This unit is absolutely amazing. The host thinks of everything. Just when you think you forgot something at home, then you find it there. We were so happy with our stay and will definitely be booking again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kenny
Knysna Quays Accommodation
So glad you enjoyed your stay!

Tom H
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Baie sentraal geleë. Ons het net 1 aand oorgebly, maar was baie beïndruk met al die geriewe wat in die woonstel was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monelii Group Holdings L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekende waarde vir geld. Fantasties! Alles is puik. Kwaliteit beddegoed en kombuisware, baie gemaklik en luuks. Sal definitief terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
4.8
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine R
Lang verblyf
4.4
Mrt 2024

Pragtige dorp, asemrowende natuurskoon, lieflike restaurante. Ruim eenheid, lieflike ligging, kon nie vir beter vra nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

JUANITA B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Besonderse 12 dae gewees en die huurboot was beslis die cherrie op die koek. Dit is van ons af die jaar 'n 11/10! Ons boek al jare deur LekkeSlaap en die is ons eerste 11/10 toekenning vir die verblyf. Al wat skort is lugverkoeling, maar nietemin ons het lekke weer gehad en die klimaat was gelukkig van so aard dat ons gemaklik kon bly sonder die lugverkoeling die jaar, so dit het ons verblyf glad nie benadeel die jaar nie, baie dankbaar. Ons het die skuifdeure en vensters oopgemaak en 'n heerlike koel briesie het vanaf die boonste verdieping tot deur die hele huis getrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margo H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Very central and very well-equipped. Very good, clean and exactly as shown on pictures. Very friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

This was our 4th stay at Knysna Quays. Always a pleasure. Were very impressed with the continued communication regarding dates, times etc. Will definitely use the website again. Accommodation was great. Maybe a little too close to the restaurant as the employees make quite a lot of noise late evening when cleaning/closing and early morning, but we only stayed for the one night so wasn't a problem. The unit itself was super. Everything we needed was catered for even for loadshedding and clean and very neat. Will definitely use Knysna Quays again in the future and recommend it to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Die beste toegeruste eenheid waar ons al gebly het met die beste verhuringsagente ooit! Van ons aangemeld het is die papierwerk flink afgehandel. Ons is toe op 'n "toer" gevat om te wys wat sluit wat oop en hoe die televisie en als werk. Tot 'n groot kraffie met sjerrie in, net vir my. Die eenheid was so goed toegerus, daar was absoluut niks wat gekort het nie. 'n Pragtige uitsig oor die kanaal met 'n braai, sambreel ens. op die stoep. Daar was genoeg 2-laag toiletpapier, met seep en shampoo, daar was 3 soorte koffie, in 'n masjien, perkuleerder of gewoon. Daar was melk in die yskas, water en tot speserye in die kaste. Die bed was hemels en die sitplek ook uiters gemaklik. Die TV is ook die vol diens van DSTV, Netfix asook Wi-Fi. Die kombuis het ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die parkeerplek is agter geslote hekke en baie veilig. Als in als is dit die beste kombinasie van verblyf ens. wat ons nog ondervind het. Baie dankie vir Lianne en haar werkers om ons regtig tuis te laat voel van die begin af!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterfront-rylaan, Knysna Waterfront, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4YTFkOGNmLTU1OWMtNDIwZC1hMmEzLWU5MjYxOTU1ODA2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 Waterfront Drive Knysna Waterfront 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.0410628099 23.045236766338

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang