Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kockies

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Cindy C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Convenient and comfortable. Host very friendly and helpful. Undercover braai area makes it a wonderful area whatever the weather. Walking proximity to Davies Pool and coastal walk.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Kockies
Thank you for your positive response. We enjoyed having you here. You are always welcome!

Anna-bè C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Wonderlike, gerieflike verblyf met uitstekende geriewe en so baie ekstras. Vir seker die best toegeruste en gerieflikste verblyf waarin ons nog gebly het. Hier is aan alles gedink. En pynlik netjies met so baie ekstras. Vars blomme, beskuit, ys ens. En wonderlike gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Kockies
More Anna-bè, jou resensie maak my skoon opgewonde om nog meer tyd aan Kockies te bestee. Baie dankie. Hoop om julle weer te sien. Groete daar

Keegan N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Would recommend. We had a wonderful stay at Kockies Guest House. The hospitality was extremely good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Wonderlike braai area, lieflike ontvangs! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Kockies
Dankie vir jou positiewe resensie Herman. Dit was lekker om julle te ontvang. Maak gerus weer so.

Clifford R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Voel baie tuis hier. Gasvryheid was ongelooflik. Ons is verwelkom met lekker brood en sop en 'n gepakte vuur. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Kockies
Dankie, Clifford. Julle is altyd welkom.

Sonja L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Alles en nóg meer! Ons kuiertjie by Kockies het al ons verwagtinge oortref. 'n Klipgooi van die see af, veilige parkering, silwerskoon geriewe en die heerlike braai-area het dit elke sent werd gemaak! Ons het lekker gerus, lekker gebraai en lekker gekuier - die wenresep vir 'n goeie vakansie. Ons sal beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Kockies
Hi Sonja, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly julle het ons pragtige omgewing so positief ervaar en dat julle gemaklik was by Kockies. Dankie ook dat ons plekkie so mooi skoon agtergelaat is.

Juriaan E
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Lekker wegbreek plek! Ons het die naweek in Onrus gaan kuier - wat 'n lekker plek. Die woonstel is baie gerieflik, en naby die strand, met baie mooi roetes om te volg. Daar is ook 'n lekker kuier area, met 'n groot braai en baie mooi tuin. Alles was netjies en daar was niks kort nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Kockies
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, Juriaan. Ons het groot waardering vir aangename gaste soos julle. Altyd welkom.

Ricardo B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Awesome. Absolutely stunning. Hosts were amazing. Amenities were absolutely amazing. Would recommend to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Kockies
Hi Ricardo, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer dit baie. Julle is altyd welkom.

Mariandie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Gemaklik, skoon en netjies. Pragtige en gemaklike verblyf. Vriendelike eienaars. Sal weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sp G
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Rustigheid by see en kos vir jou siel! Dit was ongelooflik lekker en sal definitief weer gaan. Alles was in plek en die eienaars was gasvry en behulpsaam! Regtig uit hul pad gegaan om ons gemaklik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Progressive-straat 4, Onrusrivier, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47e5ad37132fc35199ab54c1a2fd60ca4cff4581ebbe3119279b8a3652303713fda6a52b0df0c8c199ca6fb188f02c4b5531?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 64 5 1 5 4 Progressive Street Onrus River 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.41482 19.16757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang