Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KoebergINN

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harold Ashwell-boulevard 32B, Melkbosstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

KoebergINN is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid wat sowat 120 m vanaf die Melkbosstrand-seefront geleë is. Die eenheid is 1 van 3 selfsorg-eenhede langs mekaar op die eienaar se perseel.

Hierdie eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie, induksieplaatstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n knus rusbank, 'n TV en gratis WiFi. Daar is ook n tafel met twee stoele in die eenheid.

Die eenheid het privaat braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 'n lapa met braaigeriewe. Elke eenheid het 'n buitetafel met sitplek en 'n sambreel.

Koeberg Kragstasie is 5 km vanaf die eenheid.

Melkbosstrand is 'n lieflike dorpie by die see, net 10 km noord van Bloubergstrand en 30 km vanaf Kaapstad se middestad.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Hennie B
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik. Baie gerieflike verblyf naby die see. Sal dit aanbeveel.
Mrt 2024
Jamie-lee H
Saam met lewensmaat
5.0
Nice. It was nice and fun.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Erika T
5.0
Lekker cozy en netjies alles was perfek. Ons verblyf was vol pret en plesier en ek en my dogter het hope herinneringe gemaak. KoebergINN is 'n fantast...
Sien meer
Jan 2024
Debbie B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek gelee. Mooi netjies en ideaal vir ons. Het baie lekker gebly.
Des 2023
Anzel S
Saam met vriende
5.0
Awesome plekkie! Skoon & netjies met veilige parkering. Naby aan alles wat mens nodig het as mens op vakansie is.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 78

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Harold Ashwell-boulevard 32B, Melkbosstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink KoebergINN het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harold Ashwell-boulevard 32B, Melkbosstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeabe92c3b5739e9f21e9571fdbb4f8f8d0637b6aba6b5d9fc67ae4cb6322f8130d194c24e8f0d33dfb282c6ed3f585129aa2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 32B Harold Ashwell Blvd Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.715641027182 18.444295160119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang