Kokerboom @ Wolfkop Nature Reserve
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keeromstraat, Wolfkop Natuurreservaat, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
- Vanaf R3 101 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Kokerboom @ Wolfkop Nature Reserve is 5 km vanaf Citrusdal in die voorheuwels van die Cederberge geleë en is een van 8 kothuise in 'n 450 ha-reservaat. Die reservaat spog met 'n rits buitelugaktiwiteite, 'n ongelooflike uitsig oor die Olifantsriviervallei en dit is perfek vir diegene wat uit die stadsgedruis wil ontsnap.
Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die ander badkamer het ook 'n bad en 'n stort. Skoon, wit linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oondjie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Langs die kombuis is daar 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.
Langs die sitarea is daar 'n kuierarea met 'n binnebraai en 'n Jacuzzi. Die kothuis spog ook met 'n plonspoel.
Hiér in die reservaat kan gaste sterrekyk, 'n klomp dierelewe soos duikers, ystervarke en skilpaaie sien en, afhangende van die tyd van die jaar, is daar ook verldblomme om te bewonder. 'n Kano is by Wolfkop Camping te huur.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Keeromstraat, Wolfkop Natuurreservaat, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keeromstraat, Wolfkop Natuurreservaat, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang