Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kom en Geniet 222 Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Betty Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir Kom en Geniet 222 Selfsorg
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Samantha P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha P

Dit was baie lekker.

Die plekkie was skoon en netjies. Ons sal definitief weer daar bly. Die gasvrou was baie vriendelik met ons aankoms.

Kom en Geniet 222 Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde.
Dit was lekker om julles as gaste te he.
Altyd welkom

Kom en Geniet 222 Selfsorg
Stadler K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Stadler K

Daar ontspan ons sommer goed.

Ja, ons het lekker gebly. Dit is 'n heerlike omgewing. WiFi sou goed gewees het.

Stadler K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stadler K

Lekker ruim kamers en leefareas.

Kan verbeter op braaitoerusting. WiFi en rugsteunkrag sal 'n groot aanwins wees.

Kom en Geniet 222 Selfsorg se terugvoer

Baie dankie Stadler vir jou terugvoering.
Ons waardeer.

Kom en Geniet 222 Selfsorg
Karen S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

Amazing, awesome.

Betty and husband are fantastic people. Loved every minute. So much thought has gone into little extras like bottle water, sunscreen lotion, coffee etc.

Kom en Geniet 222 Selfsorg se terugvoer

Thank you Karen. We are happy you had a good time.

Kom en Geniet 222 Selfsorg
Eugene S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene S

Aangename, veilige verblyf in 'n mooi omgewing.

Ons het heerlik gekuier in die goed ingerigte huis. Bettie se diens was puik, sy het dadelik reageer as ons iets gevra het. Ons sal beslis weer van hierdie verblyf gebruik maak.

Kom en Geniet 222 Selfsorg se terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om julle as ons gaste te he.
Waardeer die terugvoering.

Kom en Geniet 222 Selfsorg
Anisa G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anisa G

Relaxing and lovely home.

Spacious rooms, lots of lovely surprise treats and Betty was wonderful.

Kom en Geniet 222 Selfsorg se terugvoer

Thank you so much.

Kom en Geniet 222 Selfsorg
Delia N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia N

Ons het heerlik gekuier.

Betty is baie vriendelik en behulpsaam. Die huis bied genoeg dat mens lekker kan kuier as die weer nie wil saamspeel vir see toe gaan nie. Dit is 'n baie gerieflike huis en het alles wat mens nodig het. Die naaste winkels is binne minute van die huis af.

Kom en Geniet 222 Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde.
Dit was lekker om julle as gaste te he.

Kom en Geniet 222 Selfsorg
Oursula L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oursula L

Awesome, netjiese, kindervriendelike huis.

Die naweek was baie lekker. Die huis is perfek vir ons gesin en baie netjies. Daar is oorgenoeg speelgoed vir die kinders om hulle besig te hou. Ons het die stoep baie geniet. Die gasvrou Betty is baie gaaf en vriendelik en ons kon net op haar nommer druk. Sy bederf omtrent haar gaste. Baie dankie vir alles Betty. Ons gaan beslis weer daar kuier.

Kom en Geniet 222 Selfsorg se terugvoer

Baie dankie Oursula, vir al die mooi woorde. Ons waardeer dit baie.
Dit was lekker om julle as ons gaste te he.

Kom en Geniet 222 Selfsorg
Yolande P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande P

Very enjoyable and comfortable accommodation.

We had a lovely stay. The accommodation was very spacious and comfortable. It has all the luxury of home away from home. Thank you!

Kom en Geniet 222 Selfsorg se terugvoer

Baie dankie Yolande.
Ek waardeer die terugvoer.

Kom en Geniet 222 Selfsorg
Delia V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia V

Beautiful home with everything we needed.

We really enjoyed our stay at 222 Selfsorg. The house is beautifully furnished and was equipped with everything we needed. I would definitely recommend this house for a family holiday.

Kom en Geniet 222 Selfsorg se terugvoer

Good day Delia,

Thank you so much for your nice words. It was nice to have you as our guests.
Happy New Year to the Whole family.

Kom en Geniet 222 Selfsorg
Fernanda M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fernanda M

Beautiful, clean, and wonderful hostess!

This is a lovely home, exceptionally equipped and clean. Betty is lovely lady, friendly and accommodating. We will be back without a doubt!

Kom en Geniet 222 Selfsorg se terugvoer

Thank you so much Fernanda.
You and your family are such nice people. Glad you enjoyed your stay with us.
Kind regards,
Betty

Kom en Geniet 222 Selfsorg
Janine F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine F

Waarde vir ons geld beslis.

Ons wou nie eers huis toe kom nie. Het als wat 'n mens nodig gehad het. Eienaars was baie vriendelik en ons regtig verwelkom. Sal beslis in die toekoms weer die plek kom besoek. Baie dankie, Betty. Ons kon ook die walvisse aanskou van die patio.

Kom en Geniet 222 Selfsorg se terugvoer

Baie dankie, dit was lekker om julle as gaste te hê en ons is bly julle het dit so geniet.

Kom en Geniet 222 Selfsorg
Ben N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben N

Fantasties lekker.

Was heerlik, vriendelike gasvrou, alle denkbare geriewe beskikbaar, sal weer bespreek. Waarde vir geld.

Kom en Geniet 222 Selfsorg se terugvoer

Baie dankie.
Dis lekker om sulke mooie woorde te hoor.
Bly julle het die kuier geniet.

Kom en Geniet 222 Selfsorg
Mikhail F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mikhail F

Baie rustig om jou brein te laat ontspan.

Baie behulpsaam van Betty, puik diens. Sal ‘n volgende keer weer besoek.

Kom en Geniet 222 Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde.
Dit was lekker om julle as ons gaste te he.
Groete

Kom en Geniet 222 Selfsorg
Joseph D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph D

Ontspannende en rustige naweek in gerieflike en veilige omgewing.

Die akkommodasie is baie netjies, gerieflik en goed toegerus. Die omgewing is besonder rustig en skep die gevoel van veiligheid. Die gevoel van veiligheid word versterk deur die periodieke patrollies van sekuriteitspersoneel in die buurt. Die gasvrou, Betty, het ons baie vriendelik verwelkom, was baie behulpsaam en het ons verseker dat sy deurentyd beskikbaar is indien daar enigiets is wat ons benodig.

Kom en Geniet 222 Selfsorg se terugvoer

Beste Joseph
Dankie dat jy die tyd geneem het om hierdie vriendlike woorde te skryf.
Ons is bly julle het die kuier by ons geniet
Dankie dat julle ons gaste was.

Kom en Geniet 222 Selfsorg
Neville L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neville L

Dit was baie mooi, netjies en skoon.

Dit was baie gerieflik, maklik te vind en naby alles. Sal weer daar wil bly.

Kom en Geniet 222 Selfsorg se terugvoer

Beste Neville,

Baie dankie vir die mooi woorde en dat julle ons gaste was.

Groete,
Betty

Kom en Geniet 222 Selfsorg
Sharon F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon F

Home away from home.

A big thank you to Betty. From the moment we made our booking with LekkeSlaap she has been an awesome hostess. Kom en Geniet 222 is an awesome home. We found a clean and beautifully designed place. We were close to the beach, harbour and shops. Kom en Geniet 222 is definitely the kind of place we would return to. Betty thank you for the warm reception and hospitality. All around the place we found nibbles and other treats. This is indeed a first for us at a self catering holiday accommodation. My family and I are absolutely happy with our stay at Kom en Geniet 222. Just a pity we could not stay longer. I will gladly recommend Kom en Geniet 222 to friends and family. Baie dankie Betty. Mooi bly en vele sterkte vir die pad vorentoe!

Kom en Geniet 222 Selfsorg se terugvoer

Thank you for the kind words Sharon. I am glad you enjoyed your time with us. It was nice to have you and your family as our guests.
Hope to see you again.

Keep well
Betty

Kom en Geniet 222 Selfsorg
Helain U - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helain U

Bitter mooi en skoon.

Die verwelkoming was vriendelik en die verblyf is so skoon en netjies. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Kom en Geniet 222 Selfsorg se terugvoer

Baie dankie Helain.
Dit was baie lekker om julle te ontmoet en ek is bly julle het die huis geniet.
Groete
Betty

Kom en Geniet 222 Selfsorg
Johan K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Netjiese verblyfplek met goed toegeruste kombuis.

Ons is hartlik deur ons gasvrou Betty ontvang. Dit is 'n ongelooflike skoon en netjiese verblyfplek. Ons het die aand gebraai en alles wat mens daarvoor nodig het was in die kombuis. Ons gesin het heerlik daar gekuier. Sal definitief weer van Kom en Geniet 222 gebruik maak.

Kom en Geniet 222 Selfsorg se terugvoer

Baie dankie.
Ek is bly dat julle dit geniet het.
Dankie dat julle ons gaste was.
Regards and hope to see you again one day

Kom en Geniet 222 Selfsorg
Johanette S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanette S

Soos om tuis te wees - net heerlik op vakansie.

'n Lekkerblyhuis met alles wat mens nodig het en nog ekstra bederfies van die eienaar. Die tafeltennis tafel was 'n heerlike bonus. Ons was net vir die naweek hier, maar sou definitief maklik langer kon bly.

Kom en Geniet 222 Selfsorg se terugvoer

Beste Johanette,

Baie dankie vir die mooie woorde. Ons hoop om jou en jou gesin terug te kan begroet by Kom en Geniet 222.

Kom en Geniet 222 Selfsorg
Thereze V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thereze V

Fantasties! Sal definitief weer daar gaan bly!

Hierdie huis is baie skoon, goed toegerus en natuurlik baie gerieflik! Baie dankie vir die vriendelike verwelkoming, wyn en lekkergoed! Ons sal definitief terug wees!

Kom en Geniet 222 Selfsorg se terugvoer

Baie dankie Thereze, dit was baie lekker om julle as ons gaste te hê. Dankie vir die mooie woorde.
Ons sien uit daarna om julle terug te sien.

Kom en Geniet 222 Selfsorg
Ralph H - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ralph H

Fantasties. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Die eienaars het ons verblyf 'n baie aangename ervaring gemaak. Die geriewe is topklas.

Kom en Geniet 222 Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, dit was 'n plesier om julle als gaste te hê.
Groete
Betty

Kom en Geniet 222 Selfsorg
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 222, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxMmEwNTYzLThlNWQtNGY1ZS05NDBmLWM0MTljOTQ0OTEyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 5) 22 5 1 5 222 Main Road De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.571525286087 19.352948069573

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang