Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kom tot Rus

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Doné V
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Saligheid in die pragtige natuur. 'n Juweel in die bos. Die wegbreek vir 'n familie, met die rustigheid en natuurskoon om jou. Onverwagte diere wat jou op die voorstoep kom groet. Baie dankie vir 'n naweek gevul met mooi herinneringe en 'n spesiale versoek vir ons moeder wat julle nie gehuiwer het om vir ons uit te voer nie. Kom tot Rus is weer op ons bucket list. Dis hier waar jy skoene kan uitskop en die skoon lug kan inasem. Die woning is gerieflik en goed uitgerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Kom tot Rus
Net 'n plesier om gaste soos julle te huisves, hoop om julle gou weer te sien! Groete Kobus & Monia

Jeanne D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Fantasties gerieflike wegbreek huis. Pragtige ruim huis. Die volledige badkamers en groot vrieskas maak 'n kuier regtig gemaklik. Swembad so mooi skoon. Kommunikasie vanaf 1ste dag uitmuntend. Monia is super fantasties! Duisend dankies, sal beslis weer van julle huis gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Kom tot Rus
Dankie vir die goeie terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien! Groete Kobus & Monia

Olga C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Vrouekuier vir toekomstige bruid. Heerlike naweek. Baie goeie kommunikasie vanaf eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Kom tot Rus
Dankie vir die goeie terugvoer, Olga! Hoop om julle gou weer te huisves. Groete, Kobus & Monia

Annerie M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Besonders. Dit was wonderlik! Die buffels was letterlik op ons stoep. Monia het behoorlik uit haar pad gegaan om seker te maak ons is gemaklik. Die plekkie het alles wat mens nodig het en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Kom tot Rus
Baie dankie. Dit was net 'n plesier. Hoop om julle gou weer te sien. Groete.

Monica S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Great game drive, enjoyable play area for kids. Just that the heated pool wasn't functioning. Wonderful, that's all there is to it. Children enjoyed, the entire family was ecstatic! To the owners, friendly and very helpful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Kom tot Rus
Glad you enjoyed it, Monica! Hope to see you soon. Please note that our swimming pool is not heated. Assume you are referring to one of the main pools in Mabalingwe. Regards Kom tot Rus

Lydia V
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Rustig en gerieflik. Heerlike gerieflike huis met alles wat jy mag benodig. Die gasheerpaar is uitstekend. Effektiewe kommunikasie het die inboek 'n plesier gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Kom tot Rus
Groot plesier Lydia, hoop om jou gou weer te sien. Groete, Kobus en Monia

Leonie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Uitstaande bos verblyf. Ons tweede keer by Kom tot Rus was weereens uit die boeke. Puik fasiliteit met alles en nog meer wat jy nodig het. Diens en kommunikasie is wêreldklas. Beveel dit ten sterkste aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Kom tot Rus
Dankie vir die goeie terugvoer Leonie, hoop om julle gou weer te sien! Groete Kobus & Monia

Lizelle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Topklas! Wat 'n lekker plek! Ons het so lekker gekuier by Kom tot Rus en het selfs 'n seekoei en trop buffels gehad wat kom hallo sê het. Dit was ongelooflik! Baie dankie vir al julle moeite en gasvryheid, ons sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Kom tot Rus
Net 'n plesier Lizelle, hoop om julle gou weer te sien! Groete Kobus & Monia

Riaan P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Rustige kuier saam die gesin. Ons het baie lekker gebly by Kom tot Rus in Mabalingwe. Kobus en Monia het ons baie welkom laat voel en die kommunikasie was baie goed gewees. Ek sal definitief dit vir enige iemand aanbeveel. Hulle sien ons definitief weer in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Kom tot Rus
Julle is welkom Riaan, dankie vir die goeie terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien! Groete Kobus & Monia

Twanette S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Heerlike bos wegbreek! Dit is 'n lieflike plek, ons sal definitief weer soontoe gaan. Dit is ook lekker geleë naby tennisbane en winkeltjie. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Kom tot Rus
Dankie vir die mooi terugvoer, Twanette. Hoop om julle gou weer te huisves by Kom tot Rus! Groete, Kobus & Monia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R2 500
R2 500 R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
R2 500 R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f206583ae5b15344022d4c4aba169396fc423f74e43084bd72308a3be563c81d75e44dc8777b1d8ab825ad1dd8ed939d6c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 45 5 1 5 R516 Mabalingwe Game Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -24.822284477488 28.06172400713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang