Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koos Nap

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.1
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roxanne S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Rustig. Veilig. Heerlik. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liz M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Was 5 jaar terug ook daar, met dieselfde vriende. Nog steeds goeie verblyf. Absoluut fantastiese verblyf! Vanaf vriendelike en behulpsame ontvangs tot vertrek was ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liana W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2024

Heerlike ontspanning. Baie lekker gebly. Die plekkie is ruim en netjies en alles wat nodig is, is daar. Die stort kan doen met 'n rainshower-kop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Braam K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2024

Rustig, kalm en goed vir die siel. Ons het baie lekker gebly en die omgewing was net wat nodig was om te rus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marie T
Kort verblyf
4.4
Apr 2024

Rustig, maar nie seker oor die veiligheid van voertuie nie. Baie lekker gebly, rustig. Misleidend oor see-uitsig. Bouers bietjie raserig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Theo P
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2024

Sun, sand and the sea. N baie lekker plek om te bly vir 4 groot mense en met die strand net oorkant die pad maak dit dit nog beter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques T
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Apr 2024

Lui lekker naweek. Baie lekker op die stoep gekuier en so naby die strand dat ons lekker kon afstap en langs die see loop.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charmaine W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2024

Bja lekker. Tuin kort aandag. Bja lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Monique B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Rustige naweek saam ons pragtige kindertjies. Rustige, netjies huisie loop afstand van die see. Ons sien gou weer! Was lekker vir ons al 4 om te leer ken en saam te gesels het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 71

Resensies 1768

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat 18, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ca421da2570a0cb943b4bd04eca263ba00a97dfb158ef68b5ff4c92ec4c8058d13c7617187d4187024cbd91a90738b001fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 81 5 1 5 18 Strandloper Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.80862 17.8921199

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang