Kranskloof Country Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Oumie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 183
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Jessica T - Sep 2024
Algehele gradering
Super amazing.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Hi Jessica, Thank you for your positive review. It is very important to us that our guests are happy and enjoy their stay with us, and that they come back for a next visit. It was an honour for us to accommodate your uncles. We really hope to see them again and please send us more guests from your side. Regards, Oumie
Gloudina H - Sep 2024
Algehele gradering
Asemrowend en baie rustig.
Maryka K - Jul 2024
Algehele gradering
The best.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Maryka, ons gaste is altyd ons eerste prioriteit. Dit was baie aangenaam om julle hier by ons te akkommodeer. Jammer ek kon julle nie ontmoet nie, maar Elize het julle darem ontmoet. Sien baie uit daarna om julle weer te kan akkommodeer, hopelik vir 'n langer tydperk. Bly veilig en gesond. Kranskloof groete, Oumie & Elize
Willem E - Jun 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik, pragtige omgewing. Ons sal weer kom bly by Kranskloof!
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Goeie more Willem, dit was 'n heerlike verrassing om sulke gulhartige gaste by ons te akkommodeer. Dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste gelukkig en tevrede is want dan kom hulle weer terug vir 'n volgende kuier. Mag jy baie geseënd wees en ons hoop om gou weer 'n besoek van jou te kry. Groete, Oumie
Marika D - Apr 2024
Algehele gradering
Gemaklik, netjies en als wat mens nodig het!
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Hi Marika, dit was 'n groot plesier om jul te kon akkommodeer. Ons glo en vertrou dat die kleinspan bo verwagting gevaar het met die swemmery. Ons sal jul enigetyd weer wil akkommodeer in die nabye toekoms. Bly veilig en gesond. Kranskloof groete, Oumie.
Andre V - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustigheid binne pragtige landelike omgewing.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Goeie dag Andre, baie dankie vir julle kuier, dit was 'n absolute plesier om julle hier te kon huisves. Ons is so bly julle het die besoek geniet en ons is in ekstase om te weet dat julle weer wil kom inloer. Pas julle self op, bly veilig en gesond. Seën, vrede en vrede vir julle. Kranskloof Groete, Oumie.
Chris D - Mrt 2024
Algehele gradering
Verkwikkend!
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Hi Chris, wat 'n voorreg en seën was dit nie om julle te ontmoet en te akkommodeer hier by Kranskloof nie. Dankie dat jy ons huisie so netjies en skoon agter gelaat het en baie dankie vir die seën waarmee jy ons geseën het. Dit is altyd 'n voorreg om mense te ontmoet wat nederig en dankbaar is en die mooi in die lewe raaksien. Mag jou pad ook geseën wees vorentoe en ons hoop van harte dat jy weer sal kom inloer en hopelik volgende keer vir 'n langer termyn. Bly veilig en gesond. Groete, Oumie
Stephen P - Feb 2024
Algehele gradering
'n Juweel waar mens beslis meer as een nag moet kuier!
Lees meerKranskloof Country Lodge se terugvoer
Hi Stephen, baie dankie vir julle besoek by Kranskloof, asook julle positiewe gesindheid teenoor die prag en praal op ons perseel. Ons waardeer elke gas wat hier kom kuier en sal julle baie graag weer wil sien, en ja, definitief vir 'n langer termyn. Bly veilig, gesond en geseënd. Groete, Oumie.
Stephen F - Jan 2024
Algehele gradering
Great.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Hi Stephen, thank you for your visit with us. It was a pleasant surprise to meet and accommodate your family. I really hope to see you soon again. Take care, be safe and healthy. Kranskloof greetings, Oumie.
Barry D - Jan 2024
Algehele gradering
Very pleasant.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Barry, thank you for your visit, it was a pleasant surprise to accommodate your family. We really hope to see you soon again in the near future. Take care, be safe and may God bless you. Kranskloof greetings, Oumie.
Gerda N - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, vriendelik en waarde vir geld.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Hi Gerda, baie dankie vir jul besoek by Kranskloof. Hoop dat ons jul gou weer sal sien en hopelik ook vir 'n langer tydperk as een nag. Bly veilig en gesond, en mag Ons Hemelse Meester jul ryklik seën. Kranskloof groete, Oumie.
Petro B - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik, heerlike rustige area.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Petro, thank you for your visit, it was a pleasant surprise. Hope to see you soon again. Take care, be safe, and may God bless you. Kranskloof greetings, Oumie.
Adelia L - Jan 2024
Algehele gradering
Relaxing.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Adelia, what a pleasant surprise this family was. They have a beautiful, adorable and cute little son. Please take care, be safe and may God bless you. Kranskloof greetings from Oumie.
Mariaan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het 'n aangename, rustige verblyf by Kranskop geniet.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Hi Mariaan, baie dankie vir jul besoek, jul was stil, rustige en netjiese gaste. Hoop regtig om jul weer hier te kan akkommodeer. Glo jul het die KKNK geniet. Bly veilig en gesond. Groete, Oumie.
Clerissa V - Jan 2024
Algehele gradering
Nice, quiet stay.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Clerissa, it is a pity that you have complaints about the WiFi. We did not know about the poor connection at the venue, because normally our guests are on holiday and want to rest and have peace. But thank you for bringing it to our attention, we will sort it out with our providers. Take care, be safe and healthy. Regards, Oumie
Kevin K - Mrt 2024
Algehele gradering
Very relaxing.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Hi Kevin, thank you for your visit. We really hope to see you again soon, perhaps for a longer visit. Our area is incredibly peaceful and the scenery is absolutely heaven on earth. Take care, be safe and healthy. Regards, Oumie.
Graham B - Jan 2024
Algehele gradering
Peaceful, safe and secure.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Graham, thank you for your visit, we appreciate it. About the insects, it is a farm and unfortunately, it is something that we do not have any control over. We try to keep everything as clean and safe as possible that is in our power. Hope to see you again. Take care, be safe and healthy. Kranskloof greetings, Oumie.
Magriette D - Des 2023
Algehele gradering
Pragtig, skoon, netjies. Sal vir enige een aanbeveel.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Margriette, baie dankie vir jul kuier by ons, hoop regtig dat jul weer sal terugkom en hopelik vir 'n langer tydperk. Hier vind mens vrede en lafenis vir jou siel. Ek glo jul het dit gevoel met jul besoek. Bly veilig en gesond. Kranskloof groete, Oumie
Jakkie V - Des 2023
Algehele gradering
Ñ Absolute voorreg.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Jakkie, wat 'n voorreg om so 'n oulike gesin soos julle by ons te kon akkommodeer. Ons leuse hier by Kranskloof is om ons gaste so naby aan hul eie huis te laat ervaar, juis sodat hulle wil terugkom vir 'n volgende kuier. Ons hoop, glo en vertrou dat ons julle weer binnekort hier kan verwag en hopelik ook vir 'n langer tydperk. Wees veilig en gesond en mag God julle uit julle skoene seen. Groete, Oumie.
Wendy V - Des 2023
Algehele gradering
Great base to explore the area.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Hi Wendy, what a pleasant surprise it was to meet your family. I hope to see you soon again. Take care, be safe, and stay healthy. Regards, Oumie.
Daniël & Mirjam J - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderful location, cute cottage.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Hi Daniel and family, Thank you for your visit to our lodge it was a great pleasure to accommodate you and it is a hart warming feeling when our guests enjoy their stay with us. We really hope to see you soon again. Take care stay safe and healthy. God Bless Regards Oumie
Aty B - Okt 2023
Algehele gradering
Ideale basis vir daguitstappies.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Hi Atty, What a pleasant surprise to meet your mom and the little ones, they are so cute. Glad that they enjoy the stay with us hope to see you soon in the near future. Please stay safe and healthy. Regards
Oumie
Jackie V - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike wegbreek.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Hi Jackie thank you for your visit we are so glad that you enjoyed your stay with us. We really hope to accommodate you again in the near future here with us. Take care be safe and stay healthy. Regards to the rest of the family. Oumie
Steven B - Jan 2023
Algehele gradering
Nice.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jul besoek. Ek hoop regtig dat jul weer sal kom en n bietjie langer sal bly.
Kranskloof groete,
Oumie
Michelle H - Mei 2023
Algehele gradering
Kuier was lekker, rustige plaas kuier.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Hi Michelle, dit was baie lekker om jul hier te he, hoop om jul weer te sien. Wi Fi is n probleem met die "loadshedding" ongelukkig buite ons beheer. Verder moes jul maar net kyk watter sein die sterkste was en op dit aangeteken het. Geseende dag. Bly veilig en gesond. Kranskloof groete Oumie
Michele S - Apr 2023
Algehele gradering
Pleasant, peaceful, pretty & convenient.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Hi Michelle, What a great pleasure and pleasant surprise we had to accommodate your family here at Kranskloof Country Lodge. We really hope to see you again. Stay safe and healthy. Regards Oumie
Delia A - Jun 2023
Algehele gradering
Baie teleurstellend.
Lees meerKranskloof Country Lodge se terugvoer
Goeie more Delia, Baie dankie vir jul besoek hier by Kranskloof Country Lodge. Ek is vreeslik jammer dat jul so ongelukkig en ontevrede was met die situasie waarin jul moes bly. Ongelukkig was dit ’n toestand totaal en al buite ons beheer. Die munisipaliteit het aan die kraglyne gewerk en almal in die omgewing was sonder krag vanaf Donderdag 15 Junie 2023 tot Dinsdag 20 Junie 2023 as gevolg daarvan. Logies gedink kan die Wi-Fi nie werk as daar nie krag is nie. Dit was ongelukkig my naweek af. Ek het kontak met die munisipaliteit gemaak en was geskok met hul mee deling van die kritieke toestand waarin ons, ons bevind, maar ek was tog die Saterdag oggend en middag hier om vir jul te kom meedeel wat die situasie is, ongelukkig was jul nie een van die 2 keer beskikbaar om met jul te kon praat nie. Die eienaar en sy vrou was wel hier en hy, Christo van Staden het met jul gekommunikeer i.v.m. die omstandighede van die situasie. Ek sal baie graag vir jul ’n gratis 2 nagte verblyf wil aanbied wanneer dit jul pas asook indien hier beskikbaarheid sal wees van ’n huisie vir jul gekose datums. Ek hoop dat daar dan nie weer probleme sal wees met die krag behalwe die normale "Eskom Loadshedding". Vriendelike groete, Oumie
Dominique O - Des 2022
Algehele gradering
Absolutely outstanding.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Hi Dominique, we are so glad that you enjoy your stay at our lodge. We will welcome another stay from you. Please stay safe and healthy. Kranskloof greetings. Oumie
Riaan O - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig, gemaklik. Ek gaan definitief weer hier oorbly.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jul besoek bly jul het dit geniet. Sien uit na jul volgende besoek. Wees veilig en geseënd. Kranskloof groete.
Eduan K - Okt 2022
Algehele gradering
Beautiful location, friendly reception, good value for money.
Lees meerKranskloof Country Lodge se terugvoer
Thanks for your visit we really appreciate thankful and positive people visiting our Lodge. Hope to see you soon in the near future. Blessings for you all.
Duncan M - Sep 2022
Algehele gradering
Tranquil and peaceful.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
It was a great pleasure to accommodate your family at our Lodge. Hope to see you soon again. Take care and be safe.
Nicole R - Jul 2022
Algehele gradering
Was hemels. Rus en vrede. Kon lekker agter oor sit en die natuur geniet.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Hoop om julle gou weer te sien en glo dat julle weer die natuurskoon sal kom geniet. Kranskloof groete.
Annemie C - Jul 2022
Algehele gradering
Perfekte ligging, ongelooflike mense.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Dankbaar dat julle die natuurskoon kon indrink en dit geniet het. Kranskloof groete.
Gerhardus E - Mrt 2022
Algehele gradering
Clean rooms and beautiful surrounds.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
You are welcome to visit us again. Take care, be safe and stay healthy.
Adri V - Mrt 2022
Algehele gradering
Asemrowend en rustige atmosfeer.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Dit verskaf ons groot genot as ons gaste die prag en praal van die natuurskoon geniet, Sien uit na jul volgende besoek. Bly veilig en gesond Kranskloof Groete
Andre V - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker daar gebly.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Andre, kom gerus weer. Kranskloof groete
Mariska V - Jul 2022
Algehele gradering
Beslis onvergeetlik.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Hierdie is die ideale plek vir rus en vrede, afskakel van die gedruis van die alle daagse gewoel. Ons is dankbaar en bly dat julle dit geniet het. Sien uit na julle volgende besoek. Kranskloof groete
Debbie D - Jan 2022
Algehele gradering
Beautiful oasis on working farm.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Hi Debbie, we appreciate your visit and are very glad that you enjoyed your stay with us. Hope to see you again, Take care be safe and stay healthy. Kranskloof greetings
Kosie S - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker plaas-omgewing.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek, hoop dat dit nie die 1ste en laaste besoek was nie. Julle is meer as welkom om weer 'n draai te maak. Ons sien uit om julle weer hier te akkommodeer. Seën en vrede vir julle. Kranskloof groete.
Perry M - Okt 2021
Algehele gradering
Very pleasant, quaint and comfortable, country-like, farm cottage-style, close to Oudtshoorn town if required, about 10 km.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Good day Perry,
Thank you so much for your positive review, it's greatly appreciated. Please come again.
Kind regards,
Christo and Herculene van Staden
Kranskloof Country Lodge
Ronel M - Aug 2021
Algehele gradering
So 'n mooi, rustige atmosfeer.
Carmen M - Mei 2021
Algehele gradering
Mooi natuurskoon, vriendelike diens.
Marlene T - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Harold V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie rustig. Net te kort, maar sal weer kom.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Baie welkom Harold.
Nicolette S - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het in die groen kothuis gebly, dit het alles wat jy nodig het en naby aan besienswaardighede. Die kothuis was baie netjies en skoon en het 'n heerlike buitebraai en groen grasperk vir kinders om te speel.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Dit was baie lekker om julle hier te ontvang, kom gerus weer!
Hannelie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en baie sentraal.
Lees meerHelena W - Jan 2021
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld. Skoon, netjies, rustige plaasatmosfeer.
Pieter T - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig op die plaas met lekker fasiliteite.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Baie dankie en baie welkom, kom weer.
Evan W - Des 2021
Algehele gradering
Tranquil, rustic.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Evan, it is such a big pleasure to accommodate you. We really hope to see you again in the near future. Take care be safe stay healthy. Kranskloof greetings
Ockie V - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike kuier met plaasatmosfeer naby die grotte.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Ockie, jul is welkom om weer te kom ons waardeer een en elke gas en geniet die teenwoordigheid van elke besoeker. Kranskloof groete Oumie
Heintjie S - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik, kindervriendelik en 'n baie mooi uitsig oor die area. Kon lekker afkoel in swembad.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Hoop dat hierdie nuwe jaar vir almal van ons vrede vreugde en seen sal inhou en dat ons mekaar weer sal sien. Kranskloof groete Oumie
Estelle F - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik weg van alles!
Tinus V - Mrt 2021
Algehele gradering
Gerieflik.
Thea E - Nov 2021
Algehele gradering
Oulike, lekker plaas-atmosfeer.
Kobus Meintjes M - Jun 2021
Algehele gradering
Rustig en kalm.
Pieter B - Mrt 2021
Algehele gradering
Wat ons wou hê.
Jan S - Des 2021
Algehele gradering
Was lekker.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Jan in die natuurskoon herlaai mens weer jou batterye en sien jy weer kans vir die stad se gedruis en gewoel. Kom gerus weer en geniet die prag en praal van ons paradys. Kranskloof groete
Fanie V - Feb 2021
Algehele gradering
Mooi area en baie sentraal geleë.
Craig K - Mrt 2021
Algehele gradering
Clean, honest sleepover.
Melvina S - Apr 2021
Algehele gradering
Was ontspannend met mooi uitsig.
Ray E - Des 2020
Algehele gradering
Awesome lodge that offers tranquility and great location to explore Oudtshoorn and surrounds. Warm hospitality from the owner.
Thelmie P - Des 2020
Algehele gradering
Rustig en kindervriendelik.
Jean R - Des 2020
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Venessa D - Sep 2020
Algehele gradering
Familie vakani
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Baie dankie Vanessa, dit was lekker om julle hier te ontvang. Kom gerus weer.
Ricardo W - Aug 2020
Algehele gradering
The weekend was fabulous.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Thank you Ricardo. It was a pleasure and honour to host you at Kranskloof.
Sanet M - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige omgewing en baie netjies.
Louis P - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier - jammer was net vir een aand.
Nicolene H - Des 2020
Algehele gradering
Goeie plek om ’n paar dae te spandeer.
Mariske K - Jan 2020
Algehele gradering
Ons kuier was net vir een aand maar dit was pragtig en lekker.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
HI Mariske, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons wag vir julle volgende kuier. Groetnis, Christo en Herculene
George M - Des 2019
Algehele gradering
Will be back anytime.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Hi George,
Please come again. It was a privilege to host you at Kranskloof!
Kind regards,
Christo and Herculene
Marelize C - Des 2019
Algehele gradering
Dit was absoluut fantasties!
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Hallo Marelize,
Dankie vir jou positiewe terugvoer.
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Groetnis,
Christo en Herculene
Pierre C - Nov 2019
Algehele gradering
Baie lekke gebly.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Hi Pierre
Ek is jammer vir die lek op die dak, was onbewus daarvan. Ons gee dadelik aandag. Baie dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het.
Groete
Christo
Shawn C - Okt 2019
Algehele gradering
Awesome relaxing venue.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
More than welcome!
Glynn A - Sep 2019
Algehele gradering
Natuurskone omgewing, oulike akkommodasie, stil en rustig.
Anne-marie V - Aug 2019
Algehele gradering
Die ligging is fantasties en die omgewing is beeldskoon.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Baie dankie, kom gerus weer!
Karen P - Apr 2019
Algehele gradering
Sentrale ligging vir diegene wat die Kangogrotte wil besoek.
Derrick G - Apr 2019
Algehele gradering
Magnificent setting, friendly reception and clean, comfortable accommodation.
Danel V - Mrt 2019
Algehele gradering
Ideale plek vir 'n gesin
Tersius V - Mrt 2019
Algehele gradering
Great.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Hi Tersius,
Dankie, kom gerus weer!
Groete,
Christo
Arnold S - Jan 2019
Algehele gradering
'n Aangename stilhouplek vir afpak en rus.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Beste Arnold
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Ons hoop om julle gou weer hier te ontvang.
Vriendelike groete
Christo
Kranskloof Country Lodge
Lizaan A - Jan 2019
Algehele gradering
Rustig, mooi.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Beste Lizaan
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons hoop om julle gou weer hier te verwelkom.
Mooi bly
Christo
Kranskloof Country Lodge
David S - Des 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Hi David,
We are glad that you enjoy Kranskloof. Please come again!
Kind regards
Christo & Herculene
Louis M - Okt 2019
Algehele gradering
Pragtig en rustig.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Hi Louis
Ons is dankbaar dat julle lekker gebly het, kom gerus weer!
Kranskloof Groete!
Hammie M - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Hi Hammie,
Kom gerus weer, dit was heerlik om julle te ontmoet!
Groete
Christo
Tania S - Feb 2019
Algehele gradering
Heerlike wegbreek na stilte.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Dit was 'n voorreg om julle hier te ontvang, kom gerus weer!
Gerald B - Jan 2019
Algehele gradering
Vriendelike en hulpvaardige eienaar, puik plek.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Beste Gerald.
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Ons hoop om julle gou weer hier te ontvang.
Vriendelike groete
Christo
Kranskloof Country Lodge
Danie M - Apr 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Neil W - Sep 2019
Algehele gradering
The location and host were good, but the smell of manure was overpowering in the cottage we stayed in.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
I am really sorry for your negative experience, however, we are a self-catering accommodation on a farm and we are next to a working farm. The smell of sheep is part of it. I suggest that you stay in town in future because I don't think the farm atmosphere is suitable for you.
Yes, the furniture in our cottages are vintage furniture specifically for the rustic atmosphere on the farm. I really hope you will understand, because most of our guests love our setting.
Kind regards,
The Owner
Karen L - Jan 2019
Algehele gradering
Enjoyed the one night stay, loved the pool and green grass and views.
Ronel N - Des 2018
Algehele gradering
Juweel in die Klein Karoo.
Dina C - Des 2018
Algehele gradering
Absoluut uitstekend.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou kommentaar. Dit was vir ons lekker om julle hier te hê. Kom weer.
Christell F - Nov 2018
Algehele gradering
Goeie ligging om omgewing te verken.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Beste Christell,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Vriendelike Groete,
Christo en Herculene van Staden
Kranskloof Country Lodge
Zahn-mari P - Okt 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Ek is bly dat julle lekker gebly het, kom gerus weer!
Hj L - Okt 2018
Algehele gradering
Baie rustig stil en mooi omgewing!
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Beste Ernst,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit na jul volgende kuier.
Mooi dag en groete,
Christo en Herculene van Staden
Kranskloof Country Lodge
Lance O - Jun 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Baie dankie Lance, kom gerus weer.
Vriendelike groete,
Christo en Herculene van Staden
Kelly-ann S - Mei 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties en die moeite werd!
Charl V - Apr 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Baie dankie Charl, kom weer.
Shani K - Feb 2018
Algehele gradering
Lekker en gemaklik!
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Hi Shani
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Kom weer!
Groete
Christo & Herculene
Candice A - Nov 2018
Algehele gradering
A very pleasant stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het baie lekker gebly.
Ons het baie lekker by Kranskloof gebly. Ons het uitgespan by die braai en die uitsig waardeer terwyl ons kinders heerlik in die swembad baljaar het. Die gashere was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal beslis weer hier bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Dear Candice,
Thanks for your positive feedback. We truly appreciate this.
Yours sincerely,
Christo and Herculene van Staden
Kranskloof Country Lodge
Janet M - Jul 2018
Algehele gradering
We had a pleasant experience, very beautiful and peaceful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het 'n baie aangename ervaring gehad. Baie mooi en rustig.
Ons het 'n baie rustige tyd gehad. Die eenheid was goed toegerus met verwarmers en warm komberse. Dit is sentraal geleë vir die plekke wat ons in die area wou besoek. Mooi oop ruimtes en 'n tampolien vir die kinders. Lekker area vir bergfietsry.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Dear Janet,
Thank you for your positive feedback.
Please call again.
Kind regards,
Christo and Herculene van Staden.
Lizel O - Apr 2018
Algehele gradering
Baie gemaklik, gerieflike ligging.
Tyrone P - Des 2018
Algehele gradering
Baie rustig en mooi.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Vriendelike Groete,
Christo en Herculene van Staden
Kranskloof Country Lodge
John O - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlike, pragtige area en lekker bly.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Hi John, baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Christo en Herculene.
Simone M - Feb 2018
Algehele gradering
Not quite what we expected, but comfortable and enjoyable.
Lees meerKranskloof Country Lodge se terugvoer
Dear Simone
Thank you for your positive comments. I am sorry that you had a different idea about the apartment.
Hopefully we can accommodate you in one of the cottages next time.
Kind regards
Christo and Herculene van Staden
Elaine M - Apr 2018
Algehele gradering
Mooi vallei en pragtige uitsig oor vallei.
David C - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker rustig en ontspanned.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Beste David
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar en wenke.
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Vriendelike groete
Christo en Herculene
Johann S - Mrt 2018
Algehele gradering
Pragtige vallei, baie rustige omgewing. Sal weer hier bly.
Philip E - Jan 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die kommentaar, ons is baie jammer vir die misverstand.
Jaco H - Feb 2018
Algehele gradering
Pragtig en gerieflik.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Kom gerus weer.
Jakes J - Mrt 2018
Algehele gradering
Welkome rustigheid na 'n lang reis.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe kommentaar.
Vriendelike groete,
Christo en Herculene van Staden
Felicity C - Des 2018
Algehele gradering
Lovely and peaceful setting.
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Johan V - Jan 2018
Algehele gradering
Teleurstellend.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Ongelukkig kan ons aan die reuk van die skaapkraal niks doen nie, dit behoort aan die bure. Dankie.
Stefan E - Nov 2017
Algehele gradering
Vreedsame verblyf.
Belinda N - Des 2017
Algehele gradering
Tranquil.
Luter R - Des 2017
Algehele gradering
Aangenaam verras, goeie ligging en rustigheid.
Yolande B - Des 2017
Algehele gradering
Gemaklik met baie spasie vir kinders om te speel.
Marcin K - Nov 2017
Algehele gradering
Great stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker gebly.
Pragtige en rustige plek wat jou toelaat om weg te breek van skare en chaos. Baie gasvrye en akkommoderende eienaars. Ons sal beslis terugkom.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marius B - Nov 2017
Algehele gradering
Lekker.
Karin V - Sep 2017
Algehele gradering
Baie rustig en natuurskoon.
Robert A - Apr 2017
Algehele gradering
Rustig, lekker.
Erika V - Feb 2017
Algehele gradering
Rustig en pragtig.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Goeie dag Erika
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ek stuur jou voorstel van die hout aan die eienaar.
Hoop om julle weer terug te verwelkom in ons pragtige natuurskoon
Kranskloof Groete!
Annelies W - Des 2017
Algehele gradering
Amazing
Lees meerIlze P - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlike uitrus plek vir vriende en familie .
Colin W - Des 2017
Algehele gradering
Great having the pool in the heat of summer.
Erna L - Okt 2017
Algehele gradering
Rustige, pragtige plek met skoon swembad en ongelooflike view.
Gavin P - Jan 2017
Algehele gradering
Dit was 'n baie rustige omgewing met vriendelike diens.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Goeie dag Gavin
Dankie vir die terug voer. Hoop om julle weer terug te verwelkom met ons vriendelike diens!
Kranskloof Groete!!
Johan J - Jul 2017
Algehele gradering
Aangename verblyf in 'n mooi en rustige omgewing.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Goeie dag Johan,
Dankie vir die terugvoer. Hoop om julle weer terug te verwelkom.
Groete,
Kranskloof - bestuur
Lourens S - Apr 2017
Algehele gradering
Ons het dit geniet en kan die plek aanbeveel.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Goeie dag Lourens
Dankie vir die terugvoering.
Ons hoop om julle weer gou terug te verwelkom by Kranskloof.
Vriendelike groete
Robert V - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtige omgewing met vriendelike mense.
Estelle D - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was lekker genoeg.
Lees meerKranskloof Country Lodge se terugvoer
Goeie dag Estelle,
Dankie vir die terugvoer, ons gaan definitief werk aan die foute! Hoop om julle in die toekoms weer terug te verwelkom.
Groete,
Kranskloof - bestuur
Annamarie V - Apr 2017
Algehele gradering
Akkommodasie het opgradering nodig. Skoon maar baie basies en swak instandhouding/werksmanskap aan stort, ens.
Neandre M - Okt 2016
Algehele gradering
Dit is 'n baie lekker plek.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Goeie dag Neandre
So bly julle het dit geniet, sien uit om julle weer terug te verwelkom
Kranskloof Groete!
Jacques H - Jul 2016
Algehele gradering
Rustige plaas-atmosfeer.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Baie dankie Jacques.
Ons ontvang julle graag weer hier.
Groete,
Kranskloof Country Lodge
Anna C - Jul 2016
Algehele gradering
It was very beautiful and worth the long drive, I would visit again!
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Thank you so much Anna! We would love to have you again.
Kind regards,
Kranskloof Country Lodge
Vincent W - Des 2016
Algehele gradering
Warm Kranskloof verblyf.
Lees meerKranskloof Country Lodge se terugvoer
Goeie dag Vincent.
Dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit.
Die nuwe eienaars was besig om voor die seisoen die huisies op te gradeer en sal net na die seisoen dit afhandel. Met julle insae gee dit vir ons `n beter riglyn van hoe om die verblyf meer gemaklik te maak.
Ek moet by se dat dit die eerste keer in `n lang tyd was dat ons sulke uitermatige hoe temperature in Desember kry, dit tref ons gewoonlik eers in Februarie.
Hoop om julle weer terug te verwelkom in die toekoms.
Kranskloof Groete!
Wietz B - Des 2016
Algehele gradering
'n Oase in Desember se hitte!
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Goeie dag Wietz,
Ons is so bly julle het genoeg rus vir die siel gekry in die onsettende Karoo hitte :-))
Hoop om julle in koeler weer terug te verwelkom.
Kranskloof Groete
Ester J - Sep 2016
Algehele gradering
'n Plek om enige tyd weer na terug te gaan.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Goeie dag Ester
Dankie vir jou terugvoering, ons waardeer dit opreg! Ek hoop om julle weer gou terug te verwelkom.
Kranskloof Groete
Derek F - Des 2016
Algehele gradering
In die country.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Goeie dag Derek
Dankie vir die terugvoer. Kranskloof is beslis die ideale plek om te kuier vir `n lui-lekker vakansie.
Hoop om julle weer gou terug te verwelkom.
Kranskloof Groete!
Sean R - Aug 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Goeie dag Sean
Dankie vir die terug voer. Ons werk daaraan om die huisie meer gemaklik te maak.
Vriendelike Groete
Annalize
Thea E - Jan 2016
Algehele gradering
Sal enige tyd weer daar bly! Fantastiese, rustige plek. Alles wat mens nodig het.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons sal julle graag weer hier ontvang.
Groete,
Kranskloof Country Lodge
Michiel S - Apr 2016
Algehele gradering
Egte plaasatmosfeer.
Clinton S - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie goed maar GEEN slaap.
Lees meerKranskloof Country Lodge se terugvoer
Goeie dag Clinton. Ek is baie jammer om te hoor dat die waterpype julle so wakker gehou het. Ons sal dadelik werk maak daarvan.
Groete,
Kranskloof Country Lodge
Brenda L - Jan 2016
Algehele gradering
Baie lekker, skoon en rustig. Sal beslis weer gaan.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering! Ons sien uit om julle weer hier te ontvang.
Groete,
Kranskloof Country Lodge
Arina B - Aug 2016
Algehele gradering
Baie koud in winter!
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Goeie dag Arina
Dankie vir jou boodskap. Jammer vir die ongerief.
Die nuwe eienaar is tans besig om die huisies op te gradeer daarom is julle terugvoer so belangrik.
Die Groen huisie is reeds opgegradeer. Die het `n deurloop na die ander vetrek wat dit meer gemaklik maak vir families met jong kinders. Daar is ook `n ingeboude braai op die stoep. Jammer dat niemand julle ingelig het oor die Groen huisie nie.
Hoop om julle `n volgende keer weer te sien
Vriendelike groete
Annalize
Naomi B - Des 2016
Algehele gradering
Sentraal geleë by besienswaardighede, veilig en heerlik gerus.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Goeie dag Naomi
Dankie vir jou terug voer.
Jammer vir jou slegte ervaring, ons het omgesien na die probleem wat hom voorgedoen het. Hoop om julle op `n volgende keer tevrede te stel.
Kranskloof Groete
Andre G - Jan 2016
Algehele gradering
Lekker gebly. Warm gekry. Dankie tog vir die swembad.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Dankie vir die terugvoering. Ons is in die proses om al die huisies op te knap en ook so in die proses met die vervanging van die linne.
Groete,
Kranskloof Country Lodge
Hugo H - Mrt 2016
Algehele gradering
Gemiddeld.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Beste Hugo. Soos telefonies bespreek, is ek jammer dat julle die gedeelte van die huisie met die dubbelbed en kombuisie nie by ingegaan het nie. Alles was wel reg vir julle daar.
Groete,
Magdél Kotzé
Gerard R - Feb 2016
Algehele gradering
Baie stof in huis.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Goeie dag Gerard. Ek is baie jammer om te hoor dat julle nie die verblyf hier geniet het nie. Ons atmosfeer is een van plaas en dus pas ons meubels en alles daarby aan. Die kothuise is gerestoureerde plaaswerkershuisies en destyds was hulle gebou met laer deurkosyne. Om by die karakter en uniekheid van die plek te hou, het ons dit nie verander nie. Ons bied ook nie hout aan as 'n reël nie en verkoop slegs bondels daarvan as ons het. Ongelukkig was ons voorraad op en soos ons met julle gesels het, kon ons net 2 bondels aan julle verkoop die eerste aand. Die huisie was die oggend van julle aankoms deeglik skoongemaak en was dit stofvry. Ek is jammer dat julle gevind het dat dit vuil en stowwerig was, maar enige huis kan stof in kry as die wind waai. Groete, Magdél
Jc F - Jul 2016
Algehele gradering
Dit moet skoon en netjies wees en 'n vriendelike atmosfeer hê.
Lees meerAdwina T - Des 2015
Algehele gradering
Dit was ongelooflik en rustig.
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Baie dankie. Ons sien uit om julle weer by ons te ontvang.
Pieter V - Sep 2015
Algehele gradering
Kranskloof is ideaal geleë.
Lynnette V - Aug 2015
Algehele gradering
Was ongelukkig net te kort, maar baie aangenaam.
Sarel B - Jul 2015
Algehele gradering
Baie goeie geriewe!
Heinrich H - Jan 2015
Algehele gradering
Great venue, private patio, beautiful surroundings
Mariaan R - Jul 2015
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet!
Jac M - Sep 2015
Algehele gradering
Verwagtinge oortref!
Alexander V - Aug 2015
Algehele gradering
Prachtige omgeving en een mooi huis, jammer dat we maar een nacht hadden geboekt en weer verder moesten.
Erwin Matse M - Aug 2015
Algehele gradering
Fantastic!
Charl K - Jul 2015
Algehele gradering
Rustig en omtrent op die plaas!
Marine N - Sep 2015
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Martli G - Jul 2015
Algehele gradering
Pragtige plaasverblyf.
Andre K - Jun 2015
Algehele gradering
Skoon en netjies!
Rassie E - Sep 2015
Algehele gradering
Baie mooi en rustig. Lekker!
Kranskloof Country Lodge se terugvoer
Goeie dag Rassie,
Baie dankie vir jul terugvoer, ons waardeer dit so baie as gaste terugvoering gee op sekere probleme en verbeterings aangaande Kranskloof. Baie van die punte genoem is, wou ons al verbeterings op aangebring het, maar aangesien ons slegs 'n huurkontrak het op Kranskloof en die plek nou verkoop is aan 'n nuwe eienaar, kan ons nie bekostig om nog verder enige geld te investeer op Kranskloof nie. Die nuwe eienaar het wel genoem dat hy alle kothuisies in die geheel gaan opgradeer. Ons sal nogtans jul kommentaar oordra aan die nuwe eienaar en vertrou dat Kranskloof oor 'n tydperk van ongeveer 6 maande heelwat beter sal voorkom en vertoon.
Hoop julle sal weer kom kuier en 'n beter ervaring hê.
Vriendelike groete,
Kranskloof - bestuur
Renate W - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer!
Henning V - Jan 2015
Algehele gradering
Twee nagte selfsorg in die ou gerestoureerde wooneenhede.
Sharon E - Jun 2015
Algehele gradering
Baie basiese verblyf vir 2 in 'n eenheid wat vir 3 is.
Nols & Sandra J - Sep 2015
Algehele gradering
Aangename omgewing, maar huisie benodig aandag.
Lees meerKranskloof Country Lodge se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit opreg. Ons sal julle terugvoering ten volle opneem en daarna sien om ons aandag by ons huisies te plaas.
Hoop julle sal weer kom kuier en dit beter versorg vind.
Vriendelike Groete
Kranskloof Country Lodge.
Orna K - Des 2015
Algehele gradering
'n Tragiese ervaring in die pragtigste vallei!
Lees meerKranskloof Country Lodge se terugvoer
Goeie dag Orna,
Ek is baie jammer om van julle tragiese ervaring, wat aan die begin van Desember gebeur het, te hoor. Sedert middel Desember, toe ons die bestuur oorgeneem het, het ons alles verbeter en kan ons verseker dat so 'n ervaring nie weer by Kranskloof gevind sal word nie.
Ons is ook in die proses om die huisies op te gradeer waar daar sitkamers in elke huisie sal wees. Ons stem saam dat daar banke en stoele moet wees om op TV te kyk en dit is wat ons gaan doen. Ongelukkig het die vorige bestuurders meer beddens in die huisies gesit en so die besprekings geneem.
Ons hoop om julle weer by ons te verwelkom en 'n totale nuwe en beter ervaring te gee.
Groete,
Kranskloof Country Lodge - bestuur
Amanda S - Des 2014
Algehele gradering
Die ligging is uitstekend.
Erik V - Nov 2014
Algehele gradering
Aangenaam verblijf; vriendelijke ontvangst.
Anny G - Okt 2014
Algehele gradering
Eenvoudig, maar goed.
Ansie A - Okt 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly - gaan beslis terug!
Carina V - Jul 2014
Algehele gradering
Ongelooflik mooi, rustig en lekker!
Suzaan R - Mei 2014
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon en rustigheid.
Willem T - Apr 2014
Algehele gradering
Bietjie bederf deur reën; andersins 100%!
Andre P - Apr 2014
Algehele gradering
Lekke!
Ansie R - Okt 2014
Algehele gradering
Baie dankie, ons het baie lekker gebly.
Lizelle R - Jul 2014
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon, rustig, en 'n lekker plaasgevoel.
Francois V - Des 2014
Algehele gradering
Plaaslike atmosfeer, skoon en persoonlik/vriendelik.
Catharina V - Apr 2014
Algehele gradering
Sal dit aanbeveel.
Leona V - Des 2014
Algehele gradering
Lekker rustig en goed geleë vir Kangogrotte.
Harald V - Mrt 2014
Algehele gradering
Jammer ons kon nie braai nie. Ons moes gaan eet, want ons het te laat aangekom.
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kranskloof Country Lodge, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang