Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kranskloof Country Lodge

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kranskloof Country Lodge, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kranskloof Country Lodge skuil in die hartjie van die Klein-Karoo. Die plattelandse lodge is op die R328, 15 km vanaf Oudtshoorn na die Kangogrotte, geleë.

Die 4 losstaande kothuise wat elk, afhangend van gaste se voorkeur, slaapplek aan 2 tot 6 gaste bied. Al die kothuise het 'n kombuisie wat met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, induksie-kookplaat en eetgerei toegerus is. Daar is ook 'n klein eetarea. Die verblyf word deur sonkrag aangedryf.

Elke kothuis het braaigeriewe en daar is 'n gemeenskaplike soutwaterswembad wat deur 'n groot tuin omring word en pragtige uitsigte oor die Schoemanshoekvallei en die Outeniekwaberge het.

Nabygeleë toeriste-aantrekkings sluit die Cango Volstruisplaas, Cango Wildlife Range, Cango-grotte, Rust en Vrede Waterval, Swartbergpas en Meiringspoort in. Gaste kan op en om die berg gaan stap en ook voëlkyk.
Aanbevole restaurante sluit Buffelsdrift en Wilgewandel in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 186 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jacques J
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlik en mooi ligging. Ons het baie lekker gebly.
Okt 2024
Jessica T
Saam met vriende
5.0
Super amazing. I booked a weekend for my uncles and they had the most amazing time. They can't stop talking about the great time they h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Gloudina H
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend en baie rustig. Die personeel was baie vriendelik en baie behulpsaam. Die plek was skoon en lekker ingerig. Dit was baie rustig en dis heer...
Sien meer
Sep 2024
Maryka K
Gesin met klein kinders
5.0
The best. We loved all of it. Kids could play on their own. Just wished we could stay longer, but we will definitely go back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Willem E
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik, pragtige omgewing. Ons sal weer kom bly by Kranskloof! Kranskloof is die ideale plek om oor te bly saam met vriende. Dis baie goed gel...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Oumie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 186

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Kranskloof Country Lodge, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kranskloof Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kranskloof Country Lodge, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69de484583e6a26a56f83584d7698f2ecc0084cebed223622afe8ee39dd7d2eb6ef432d7309d55ada9ab60c8d4e96e119d32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 186 5 1 5 Kranskloof Country Lodge Schoemanshoek 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.468640473824 22.24566757679

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang