Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kromdraai Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Christopher K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Very good accommodation. Very good rustic environment. Only drawback, the direction or address needs to be updated. It's 1 Sterkfontein Caves Road. It's not Sterkfontein Road in Krugersdorp. It's actually about 15 km or so after leaving Krugersdorp towards Maropeng - Cradle of Humankind direction.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Guida E
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Excellent, be back next year for the race. Very good. Convenient. Went for Cradle of Humankind race and the race was just opposite the guesthouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ek sal beslis weer daar bly wanneer ek 'n troue/funksie by Kromdraai Gastehuis bywoon. Dankie Kromdraai Gastehuis vir julle uitmuntende diens en professionele manier van dinge doen. Die eienaar was daar met ons aankoms om ons welkom te heet. Daar was 'n lugversorger, yskassie en 'n mandjie vol lekkernye om ons te verwelkom. Die kamer was ruim, skoon en netjies. Dankie dankie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Lekker gebly. Lekker gebly, skoon, netjies en vriendelike mense. Kan doen met 'n effense hernuwing, maar vir wat betaal is waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Baie rustige omgewing om te oornag. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Donovan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Beautiful room. We enjoyed the privacy, accessibility, and hospitality. The rooms were super clean, and we had a great view driving in and leaving. We felt a bit sad leaving such a beautiful place like this.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula K
1 nag Saam met vriende
4.8
Okt 2023

Convenient & comfortable. We received a very warm welcome and an unexpected room upgrade. The location was perfect for the event we were attending nearby. A big thank you to Wikus for going out of his way for my friend. Your kindness and generosity were above what anyone could expect. Bless you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andries S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2023

Naweek weg om te oefen in die Cradle-area. Het die naweek by Kromdraai Gastehuis oor gebly om te oefen in die Cradle-area met my hanfiets. Die gastenuis is reg langs die oefenroete wat baie gerieflik was, maar andersins was alles by Kromdraai baie gerieflik, skoon en die kamer was gereed toe ons daar kom. Die snacks wat vir ons beskikbaar was, was ook baie lekker en welkom. Sal definitief weer gaan en ook vir vriende aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lezette S
1 nag
4.2
Jun 2023

Gemaklike oorslaap na 'n troue. Ons het 'n troue bygewoon by Makiti Wedding Venue. Die Gastehuis was baie naby en maklik om laat in die aand in te kom.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizane L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2023

Booking was easy, friendly service, nice room, very relaxing setting. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Wikus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sterkfonteinweg 5, Kromdraai, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bf1a0de5c66a442982cecc871be3ba5110614e006d32abeae7bf2bfec32d9d53180d9ce0db0937bbd93a42143b4c9f93de3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 5 Sterkfontein Road Kromdraai 1739 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.0061041462 27.750406728244

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang