Kruger Bush Retreat
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 3 Okt 2024.
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Luislanglaan, Marlothpark, 1432, Mpumalanga
-
Vanaf
R690R621 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Kruger Bush Retreat bied gerieflike selfsorgverblyf in Marlothpark op die grens van die Krugerwildtuin en dit is minder as 16 km vanaf die Wildtuin se Krokodilbrughek. Die eenheid gee gaste die kans om die Afrika-bosveld te ervaar, soos die wildspesies wat op die perseel wei.
Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid is met lugversorging, 'n yskassie, tweeplaatstoof, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV.
Buite is daar privaat braaigeriewe waar gaste kan kuier terwyl hulle na die klanke van die Afrika luister, soos die visarend en die seekoeie in die Krokodilrivier, of die leeus in Lionspruit Wildreservaat en die Krugerwildtuin. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Ulza Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Luislanglaan, Marlothpark, 1432, Mpumalanga
- Gaste dink Kruger Bush Retreat het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Luislanglaan, Marlothpark, 1432, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang