Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger KayaLakho

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Frank Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 35

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir Kruger KayaLakho
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Sam B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam B

'n Belewenis, en gasvryheid is onvergeetlik.

Dit was 'n baie lekker wegbreek, ons het dit baie geniet. Die rustigheid is iets om self te beleef.

Kruger KayaLakho se terugvoer

Ulrich-hulle was 'n plesier om hier te hê; ware bosmense. Julle sal so welkom wees met julle volgende besoek.

Kruger KayaLakho
Hantie P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie P

Absoluut fantastiese verblyf.

Die gasvryheid staan uit en die netheid van die plek was 100%. Ons het die aand geselsies met die gasheer baie geniet. Die diere wat ons op ons voorstoep besoek het was elke aand 'n hoogtepunt. Gerieflik, gemaklik en veilig met alles wat nodig is.

Kruger KayaLakho se terugvoer

Hantie, was die absolute ideale gaste. Lief vir die bos en goed ingelig. Wonderlike mense, en het die plek mooi skoon gelos, ná 10 dae.
Kom terug Hantie, asb kom terug.

Kruger KayaLakho
Ulrich D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrich D

Baie goeie diens en die gasvryheid van die eienaar baie verwelkomend.

Die nagapies was 'n baie spesiale ervaring wat ons vir lank sal koester. Dankie dat jy met ons jou stukkie paradys gedeel het Frank.

John D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John D

Onvergeetlik.

Eienaars is uiters gasvry. Interaksie met die wilde diere 'n belewenis.

Kruger KayaLakho se terugvoer

Hallo Rinie
Baie, baie dankie vir jou mooi woorde oor Kruger KayaLakho, ek is so bly julle het dit geniet.
Wees verseker julle sal so welkom wees wanneer julle weer kom kuier.
Frank
Kruger KayaLakho

Kruger KayaLakho
Lynette V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V

Rustig, stil en gerieflik.

Vir ons was dit 'n kort wegbreek van die stad se gewoel en geraas. Ons wou kop skoonmaak in die rustigheid en stilte van die natuur en ook naby aan ons geliefde Krugerwildtuin wees. Kruger KayaLakho het dit alles en nog meer vir ons gebied. Frank, die eienaar se gasvryheid het ons onmiddellik tuis laat voel en die kamer was netjies en skoon en het alles gebied wat ons nodig gehad het. Daar is gereeld kuiergaste in die vorm van diere soos sebras, kudus, blouwildebees, vlakvarke, bosbokkies, duikers ens. en die lekkerte daarvan is dat mens hulle kan voer. Frank sal vir jou sê wat om te voer. In die aand kom haal die nagapies hul piesang van die stoeptafeltjie af terwyl mens vir hul sit en kyk. Dit was regtig vir ons wonderlik en die geriewe was puik.

Kruger KayaLakho se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde oor KayaLakho. Julle was 'n plesier om hier te hê en kom asseblief weer.

Kruger KayaLakho
Ella S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ella S

'n Ware gasheer! Heerlik gerus.

Die kamer is goed ingerig. Ons het heerlik gekuier met Frank.

Pieter A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter A

Rustig en ontspannend

Vriendelike ontvangs deur Frank en Roberta. Akkomadasie was skoon, netjies en gerieflik. ideale wegbreek plekkie weggesteek in die bosveld. Sal Kayalakho enige tyd aanbeveel.

Kruger KayaLakho se terugvoer

Hello Pieter,
Dankie vir julle positiewe woorde oor KayaLakho. Dit raak lekker warm hier en die veld is vinnig besig om groen te word. Ons hoop julle kan eersdaags weer kom.
Baie groete.

Kruger KayaLakho
Chris F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris F

Great relaxing stay very close to nature.

Comfortable cosy accommodation with very friendly and accommodating hosts. Ideally located, a short pleasant walk to the view site overlooking Kruger National Park. Plenty of wildlife (kudu, zebra, warthog, bush babies, bushbuck, wildebeest, etc) visiting within metres of the unit. Perfect for a "close to nature" experience.

Kruger KayaLakho se terugvoer

Hello Chris,

Thank you for your kind words about Kruger KayaLakho.
You were such lovely guests, so quiet.
The first rains have come and the veld will be green in 10 days' time, you must please come again.

Many regards.
Frank
Kruger KayaLakho

Kruger KayaLakho
Hennie D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D

Blyplek netjies en skoon. Frank se verwelkoming word waardeer.

By ons aankoms was die blyplek netjies en skoon. Frank was daar om ons te verwelkom en het alles mooi verduidelik wat alles behels. Die wild wat gedurig ons kom besoek het was 'n ondervinding wat ons lank gaan onthou. Nog 'n verrassing was die Weber wat alreeds gepak was, ons moes net aansteek. Dankie Frank.

Kruger KayaLakho se terugvoer

Hallo Hennie
Baie dankie vir jou goeie woorde oor KayaLakho hier in Marloth Park. Dit was ook 'n plesier om julle hier te he. Wees verseker dat julle enige tyd in die toekoms baie welkom sal wees hier.
Baie groete
Frank
Kruger KayaLakho

Kruger KayaLakho
Vera P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera P

Rustige bos-atmosfeer!!

Ons het heerlik gekuier, dankie Frank en Roberta. Alles was perfek en ons sal beslis weer kom. Alles was skoon en netjies.

Kruger KayaLakho se terugvoer

Hello Vera,
Baie dankie vir julle mooi woorde oor ons plekkie, waardeer dit baie. Julle moet asb weer kom; julle was die volmaakte gaste!

Kruger KayaLakho
Theresa L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa L

Kort verblyf vir besigheid.

Sien sterre.

Kruger KayaLakho se terugvoer

Hello Theresa,
Baie dankie vir julle mooi woorde vir Kruger KayaLakho, waardeer dit baie. Julle was wonderlike gaste. Die eerste reëns het geval en die bos sal oor 10 dae gras-groen wees, julle moet asb weer kom.
Baie groete,
Frank
Kruger KayaLakho

Kruger KayaLakho
Lynette S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette S

Die bos is die beste stresontlader

Ons het 'n heerlike naweek by Kruger KayaLakho gehad. Ons gashere was vriendelik, hulpvaardig en beskikbaar indien 'n probleem sou opduik. Die plekkie is privaar, heeltemal groot genoeg vir twee persone, skoon en netjies met die nodige om self te kan kos maak. Die diere en voëls wat gereeld kom kuier was 'n absolute bonus veral die nagapies wat sommer hulleself kom help het op die tafel waar ons self gesit en eet het. Dankie Frank en Roberta, ons kom hopelik binnekort weer.

Kruger KayaLakho se terugvoer

Hello Lynette,
Dit was werklik 'n plesier om julle hier te hê. Baie dankie vir julle komplimente oor Kruger KayaLakho, dit help ons om dit nog beter te maak. Hoop om julle spoedig weer te sien.
Frank
Kruger KayaLakho

Kruger KayaLakho
Claudia B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claudia B

Ek het net 'n koppie koffie gemis.

Vars koffie/tee en 'n bietjie melk sou welkom wees.

Carel L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carel L

Baie gerieflik en netjies.

Ons is baie vriendelik ontvang. Alles was skoon en netjies sal weer daar wil kuier.

Kruger KayaLakho se terugvoer

Hallo Carel,
Dit is goed om van julle te hoor en baie dankie vir julle goeie woorde oor Kruger KayaLakho.
Ons sien uit na julle volgende besoek.
Frank
Kruger KayaLakhio.

Kruger KayaLakho
Anna-marie S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-marie S

Kon heerlik ontspan in die rustige atmosfeer.

Die verblyf het voldoen aan ons vereistes en die eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig.

Anny B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anny B

Prys is te veel vir wat ’n mens kry.

Al in baie plekke in Marloth gebly wat baie ruimer en gerieflik was vir minder as wat ons hier moes betaal. Wasbak in badkamer is so klein dat jy nie jou gesig daarin kan was nie. Geen sleutel vir die voordeur nie. Foto's is baie bedrieglik. Dankie.

Vanessa C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa C

Heerlik gebly, so mooi plekkie.

Sal die plekkie beslis aanbeveel.

Kruger KayaLakho se terugvoer

Hallo Vanessa
Baie dankie vir jou mooi woorde vir KayaLakho. Ek moet noem dat julle die plek so skoon en mooi gelos het, asof daar nie eers mense was nie. Skoonste gaste nog ooit. Kom asseblief weer, julle is spesiale mense. Baie groete

Kruger KayaLakho
Petro V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V

Awesome! Baie lekker!

Baie vriendelik ontvang. Die plek is baie oulik ingerig. Netjies en skoon. Goeie aanwysings ontvang. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Kruger KayaLakho se terugvoer

Hello Petro,
Wil net baie dankie sê vir die positiewe oorsig van julle verblyf wat julle vir ons hier by Kruger KayaLakho gegee het. Julle was die ideale gaste, vriendelik en doodstil. Julle is enige tyd baie welkom om weer hier by ons te kom bly. Weereens, baie dankie.
Frank en Roberta
KayaLakho

Kruger KayaLakho
Lizette P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette P

Was 'n baie aangename ervaring.

Ons is vriendelik ontvang, alles was mooi netjies en skoon. Sal dit aanbeveel.

Kruger KayaLakho se terugvoer

Hello Lizette,
Baie dankie vir die goeie woorde wat jy vir Kruger KayaLakho gehad het. Ons is baie bly dat julle dit hier geniet het.
Wees verseker dat julle enige tyd in die toemkoms baie welkom sal wees hier by ons.
Baie groete,
Frank
Kruger KayaLakho

Kruger KayaLakho
Koos B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos B

Rustig met baie wild om te sien.

Rustige en pragtige dorpie. Vriendelike eienaars.

Kruger KayaLakho se terugvoer

Hello Koos,
Baie dankie vir die goeie woorde wat jy vir vir ons hier by Kruger KayaLakho oor julle verblyf hier gehad het. en ons so bly dat soveel diere vir jou en Gerrie hier kom besoek het. Wees verseker dat julle enige tyd in die toekoms baie welkom sal wees as julle weer hier kom kuier. Julle was die volmaakte gaste.
Baie Groete,
Frank
Kruger KayaLakho

Kruger KayaLakho
Danie P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Danie P

Baie aangename en genotvolle verblyf.

Aangenaam verras met ontvangs met aankoms. Baie vriendelike ontvangs. Blyplek netjies en skoon. Tot die vuur vir die braai was gereed om aangesteek te word.

Kruger KayaLakho se terugvoer

Hello Danie,
Baie dankie vir die positiewe oorsig wat jy vir ons onlangs hier by Kruger KayaLakho gegee het. Waardeer dit baie. Weet asb dat julle enigertyd hier by ons baie welkom sal wees.

Kruger KayaLakho
Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koperkapelstraat 2348, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35aNKtBjego88PVIO3bKmtKWMO2Ue0PEiHgpPQYC7suKmCja7T?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 2348 Koperkapel Street Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.339407822463 31.77991934326

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang