Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruisbessie

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tersea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Kruisbessie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Hannetjie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie S

Prefekte plekkie vir 'n vakansie saam met jou lewensmaat.

Die woonstelletjie is toegerus met alles en nog meer as wat mens nodig gehad het. Pragtige uitsig en natuurskoon. Gasvrou en heer was baie vriendlik en behulpsaam. Ons sal hierdie plekkie verseker aanbeveel. Hulle sien ons definitief weer in die toekoms.

Elani G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elani G

Dit was die perfekste plekkie vir 'n vinnige wegbreek naby die see.

Dit was die perfekte wegbreekplekkie vir rus en herlaai.

Kruisbessie se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe resensie, Elani, ons waardeer dit.

Kruisbessie
Louise V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise V

Vakansie saam lewensmaat vir 9 nagte.

Fantastiese uitsig! Pragtige natuurskoon! Heerlik om ure deur te bring op die balkon met of sonder 'n verkyker! 'n Regte rustige mooi wegbreek. Die woonstelletjie was toegerus met alles en nog meer as wat mens nodig gehad het. Vriendelike mense!

Kruisbessie se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie, Louise.

Kruisbessie
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisbessiestraat 1, Reebok, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16be6cb9af90865184d90e360c22960690d1eae6c29e10ba181579ab3fa48cb19448f4e7107ee6724ce62c1573f4e13db5b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 1 Kruisbessie Street Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.071928253182 22.168831885201

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang