Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kudu's Rus

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Octivia D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Blessed. Amazing, a real blessing of God to encounter the animals so near. The children enjoyed it. The location was beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Amazing! Kudu's Rus is 'n stunning plek. Baie skoon, netjies en gerieflik, modern gemeubileer en verras jou met die eerste intree in die plekkie met al die luukshede. Die eienaars was die heeltyd met ons in kontak. Ek sal die plekkie enige tyd aanbeveel vir enige iemand. Ons het so welkom en tuis gevoel. Ons sal beslis weer hierdie stunning plek bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gawie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Dit was 'n sielsverrykende boservaring. Getrou aan hierdie plek se naam is ons met ons aankoms by Kudu's Rus ingewag deur koedoes wat in die paadjie rus. Kudu's Rus het alles wat nodig is om vir jou die bos te laat ervaar in alle opsigte. Vyfstergeriewe, vriendelike diens, pragtige natuurskoon en diere wat kort-kort kom groet, maak dit 'n ervaring van 'n leeftyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Tyd staan stil in die bos. Baie lekker en rustig. Baie diere by die huis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Brett B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Great place with lots of animals visiting on a daily basis. The accommodation was very clean and comfortable. Everything you need in the kitchen was provided and clean. Our stay was really nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Heerlik, toegeruste plekkie. Eienaars neem baie sorg en het so tuis gevoel. 'n Heerlike wegbreek. Ligging is perfek, hoor leeus en seekoeie in aand. Nagapies en vrugtevlermuise ons elke aand kom besoek en laaste aand muskeljaatkat. Gaan vir seker weer die plekkie bespreek, die beste in Marlothpark.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Wat 'n lekker plek om te rus. Sjoe waar begin mens? Eienaar is op en top met alles. Altyd beskikbaar en vriendelik. Skoon netjies plekkie in die Bos naby die rivier. En baie koedoes en ander diere wat kom kuier (nagapie in die aand).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintin L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Stil, rustig en moeite werd. Vriendelik en behulpsame eienaars. Netjiese plekkie wat afgeleë is van paaie en ander huise. Perfek vir a stil bosveldwegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tone M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Gemaklik, skoon en alles wat mens nodig het. Ons was 6 volwassenes met 'n kind van 2 jaar. Baie lekker gebly. Baie diere het 'n draai gemaak. Maak seker om jou eie kampstoele te vat, anders kan mens nie om die boma sit nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tim R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Best stay in Marloth ever. Kudu's Rus is the best place we have stayed in, in Marloth Park.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marchelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 750
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wieliewaal-laan, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA931aa316fd2e8b598b7f640b85000d976d4e8ec7e135f575d22c387a5cbdcfc95b6c4b20c125214aa553422600f80c07b03e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag, vir 6 mense 48 5 1 5 2461 Wieliewaal Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.338625989984 31.783350754631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang